Angus, my swaer was by Angus Buchan se biddag. Ons het ligte onderonsie gehad. Ons voer argumente oor mens, geloof en plek van alles in skepping.
My siening bly: "skepsel is nou geloofsdogmas-skepper" en êrens mis die mensdom weer die punt.
https://en.m.wikipedia.org/wiki/Religious_views_of_Isaac_Newton


Kommentaar
Jou siening is helder en duidelik. Ek het nie drie raaiskote nodig oor wie die onderonsie gewen het nie.