LitNet2017-06-02Hallo Karen, ja, ons het. Hier is 'n lys van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit word voortdurend bygewerk. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder
LitNet2017-06-02Hallo Tinkie, hier is 'n lys van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die lys word voortdurend bygewerk. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder
Jaco Fourie2017-06-02Hans.
Let wel. My respons was nie aan jou gerig nie, maar aan die lesers in die breë. Ek het jou inset suiwer gebruik vir die doel.
LitNet2017-06-02Hallo Renell, hier is 'n lys van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder
LitNet2017-06-02Hallo Reinet, hier is 'n lys van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ek sien by graad 6 dat daar vraestelle van vorige jare is, en dit kan dalk help. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inho
Marie (van Rooyen) Seweetnam2017-06-01Ek was maar in Std 7 toe Marais so tragies sy uittog geneem het. Die Groot Verlange lê nog diep in my wese. Sy "Winternag" en kosbare boeke is nog op my boekrak, en ek wonder soms WIE sal die baie kosbare goed van my wil neem ... Eendag.
Jeanette2017-06-01Raka en Koki.Sy het nie die boosheid sien kom nie en haar skoonheid is verwoes. Ons ween oor die verlies aan onskuld - die land en ons almal s'n.
Michael Venter2017-06-01Ek sou graag Jurie se "Bybelwetenskaplikes" ontmasker wil sien. Is dit dalk manne soos Robert Price van Jesus Seminar? Of Bart Ehrman wat onder Metzger sy Doktoraal behaal het? Nee wat, ons was nog altyd maar so 'n bietjie ágter. Tekstransmissie en Manus
Jan Rap2017-06-01Geluidstroom! Dis nou net die regte woord waarna ek al jare soek!
Jy's reg, mens moet die woord uitspreek om by die geluidstroom van die taal wat jy praat. Die meeste van die Afrikaanssprekendes doen dit nie; hulle spreek die woord op die Engelse man
Hans Richardt2017-06-01Bettina, ek het nog NOOIT gehoor dat enige SA vrou kla oor uitbuiting en geweld teenoor hulle deur buitelanders. Ek WEIER om op politieke ideologies korrekte wa te spring vir enige vrou, my eie dogters ingesluit.
Judy0072017-06-01Goed, ek weet Suid-Afrika het moontlik die meeste verkragtings, maar die vroue bly ook meestal stil daaroor. Maar soveel is verkeerd in Suid-Afrika dat die vure wat doodgeslaan moet word begin oorweldig.
Judy0072017-06-01Daar is geen oorlog teen vroue nie. Mans per se? Die min maak die grootste geraas. Ek het seuns en die oorlog op die hele aarde is nou totaal teen wit mans. Op universiteit word vir hulle gesê, "doen 'n wetenskapsraad, dan oorweeg ons jou miskien vir med
Annalize Dedekind2017-06-01So, so goed gestel. Ek kan nie glo die manne in ons samelewing is so stil hieroor nie. Manne wat respek het vir vroue, en ook seerkry as hulle dit sien/hoor. Onverstaanbaar.
Reinhardt2017-06-01Goeie skrywe Bettina. As ek hard dink en redeneer kan ek diefstal verstaan, maar verkragting en moord ... nog nie eens gepraat van babas was verkrag word nie. Dit is siek, uiters siek. Dit gaan my verstand te bowe. Ek stem saam, dis tyd dat ons mans ook b
Angus2017-06-01Daar was nog nooit ʼn tyd om Adam, Moses of Jesus voor ʼn hof te laat getuig nie, behalwe in ʼn mitologiese verhaal, want hulle is almal mitologiese figure.
Die wetenskap berus nie op hoorsê, en bewerings van “elke profeet’ nie; dus is geloofsdogma
Jeanette2017-06-01Jaco,dankie vir info - natuurlik is daar 'n hele spektrum wat homoseksuele optrede betref. Hormone en eie keuses speel sekerlik ook 'n rol. Die feit bly iemand kan nie vir 'n voorkeur wat deel van sy DNS is,verkwalik word nie.
F C Boot2017-06-01Beste Angus
'n Mens kan iets vir 30 jaar en langer bestudeer en nog nie verstaan waarmee jy besig is nie.Net soos jy die evolusieteorie teen 'n sekere vlak van wetenskaplike
kennis bestudeer en verstaan is die Bybel teen 'n sekere vlak van wetenskaplik
Salomi Louw2017-06-01Salomi Louw het akademikus geword; haar doktorsgraad in Drama (filmkunde) verwerf aan die Universiteit van Pretoria; en was met haar uittrede Direkteur van die Skool vir Tale en Kommunikasie aan die Universiteit van Limpopo.
Sy woon in Pretoria.
LitNet2017-06-01Hallo Rene, hierdie vraestelle is wat ons op die oomblik op LitNet beskikbaar het. Ons sal ander vraestelle byvoeg soos wat ons dit met deskundiges ooreenkom of toestemming verkry om dit te gebruik. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete,