Kommentaar

Wat moet ons met ons kerk doen?: ’n onderhoud

Thomas 2017-05-27 Ag nee wat Jurie ... jy sê : "Aangesien verskillende Bybelwetenskaplikes al aangetoon het dat daar nie ’n fisieke opstanding was nie, kan dit nie as basis vir die Christelike geloof dien nie." Hoekom glo jy nou skielik net hierdie Bybelwetenskaplikes?

Die Noord-Kaap se spookdorpe

Dolly 2017-05-27 Ek het groot geword op Fransehof ook ’n stasie op roete. My pa was stasiemeester daar. Lees Havenga. Ons skool gegaan op Prieska. My pa ook soms afgelos op Draghoender.

Die verantwoordelikheid van uitgewers – die Wiid-geval

Gerda Whitehorn 2017-05-27 Eers wanneer iets jou lewe raak, gaan jou oë daarvoor oop. Dis 'n veilige voorspelling dat almal, êrens in hul families met homoseksualiteit gekonfronteer sal word. Dis dan wanneer etikette uit jou kleintyd jou kan pootjie. Volstruis vs navorsing?

Foto-onderhoud: Bibi Slippers oor Fotostaatmasjien

Lydia Jooste 2017-05-27 Gaan een vir een jou boeke aankoop. Dit klink ongelooflik leesbaar en ek lees BAIE en WYD!

Kinders se leesprobleme: is daar oplossings?

Ansie Lessing 2017-05-27 Beste Marina Hulpverlening aan die kind met leertekorte bly ‘n kwessie van individuele aandag. Ons kan net help as ons weet watter uitvalle die kind toon en die hulpverleningsmetode wat gevolg word moet die besondere uitvalle aanspreek. Om vloeiend te

Kinders se leesprobleme: is daar oplossings?

Ansie Lessing 2017-05-27 Beste Annette Ons aanvaar dat jy die artikel op die LitNet-akademiese webblad gelees het en dus oor die agtergrond van die gesprek beskik. Meer inligting kan ook verkry word uit die volgende artikel: Lessing, AC & De Witt, M. 2016. Die ondersteuning van

Noord-Kaapse spookdorpe: Foto's

Derik Grobler 2017-05-27 Maag maak sommer so 'n heimwee-draai om na die foto’s te kyk. Op Draghoender by skoolmaats gekuier terwyl my pa die wolbale op die trein gelaai het. Die Hollander-omie van die hotel het ons op aanmaak-Oros trakteer net om bietjie te gesels. Op skool op

Wie was die gemeenskaplike voorouers van mens en ape?

Panda 2017-05-27 Jan, Brei bietjie uit oor jou interessante hipotese. Groete Panda

Die verantwoordelikheid van uitgewers – die Wiid-geval

Jeanette 2017-05-27 Ai,ons leef in die 21ste eeu. As jy nie-fiksie skryf, moet jy by feite bly. Geslag word in die baarmoeder bepaal. Sy skep wanpersepsies wat sowel die ouers as die persoon wat homoseksueel is,met emosionele bagasie laat. Om nie eers te praat van vooroord

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

Hans Richardt 2017-05-27 Skepsel word populêre skepper, maar bly geloofsdogma gevangene ...

’n Visie vir Afrikaans

Hans Richardt 2017-05-27 Die Kaapse kabaal oor Afrikaans ... Ek dink ons gewone ouens, wat nie in akademiese roomkoeke sit nie, spekuleer nie oor Afrikaans nie, ons gebruik dit. Ons ondersteun ook Orania en glo dat Afrikaans daar sal oorleef ook as akademiese taal. Ek weet da

As skepsel die skepper word

Hans Richardt 2017-05-27 Soos jou denke stagneer dat jy ekspert is.

Wie was die gemeenskaplike voorouers van mens en ape?

Hans Richardt 2017-05-27 Socrates, Plato et al het nie veel gedink van bv demokrasie nie. Ek dink nie veel van een persoon wie glo dat hy al die meerdere kennis het nie, want dis 'n leuen. Waar daar 'n vraag bestaan, bestaan daar leemte aan kennis en geen enkele mens het al die r

’n Vermiste ...

Jaco Fourie 2017-05-26 Duitswester Dankie vir jou inset.

Wie was die gemeenskaplike voorouers van mens en ape?

Hans Richardt 2017-05-26 Raed-na-gael, die probleem met kreoniste is dat die skepsel die oneindige skepper word, as gevangene van menslike godsdiensdogma. Daar was ook nooit spesifieke diere van paradys-era opgegrawe nie, want die diere is nie beskryf nie. Verder, gebeur Bybelsto

Wie was die gemeenskaplike voorouers van mens en ape?

Hans Richardt 2017-05-26 Angus, ek vra weer. Gee verwysings van argeologiese of paleontologiese opgrawings van sg intermediêre spesies asb. Ek stem saam dat as ewolusie verifieerbaar is, moet daar tog iewers iets/fossiel opgegrawe gewees het van vis wat halfpad ontwikkel was as

Local film clinches 8th award at New York film festival

Hans Richardt 2017-05-26 Politieke korrektheid in aksie.

KKNK 2017: Toespraak deur Jan Heunis

Hans Richardt 2017-05-26 Die affêre mis die punt van Afrikaanse kunsfees en dit het in karnaval met vlooimarkte ontaard of sommer net politieke weergawe van nog 'n vlooimark.

Angus, intermediêre spesies fossiele

Reusedwerg 2017-05-26 Naledi word deesdae Pandor genoem.

Wat moet ons met ons kerk doen?: ’n onderhoud

Truida heymann 2017-05-26 Goeie onderhoud! 'n Simboliese perspektief doen tog nie afbreuk aan die bybelse waarhede nie. Inteendeel.

Die verantwoordelikheid van uitgewers – die Wiid-geval

Johannes Comestor 2017-05-26 Magriet, ek is dikwels aan die kant van 'n minderheid maar in hierdie geval is ek aan die kant van die meerderheid. Die meeste mense is heteroseksueel. Homoseksuele is in die minderheid, al is dit skynbaar 'n groeiende minderheid. Opinies en gelowe kan in

Die verantwoordelikheid van uitgewers – die Wiid-geval

Johannes Comestor 2017-05-26 Trixie, in sommige gevalle word mense homoseksueel gebore. In ander gevalle word hulle mettertyd homoseksueel. Niemand het vir my en jou as gesaghebbendes oor homoseksualiteit aangestel nie. Ons albei probeer seker maar net om hierdie verskynsel te versta

Die verantwoordelikheid van uitgewers – die Wiid-geval

Trixie 2017-05-26 So, Anna, vetel vir ons, wat is die "slaggate" van homoseksualiteit? En presies wanneer het JY "gekies" om NIE homoseksueel te wees nie, hmmmm ...? En hoe kan jy GrietWiet se gemors, waar sy nie eers ordentlik kan spel nie "grammatikaal goed verso

AWS vier 100ste bestaansjaar met googleloer, hommeltuig en poenankies

Irma Kuhn 2017-05-26 Skitterend! Baie, BAIE GELUK! AFRIKAANS BO ... My Moedertaal, my HARTSTAAL ... lank lewe AFRIKAANS!

Local film clinches 8th award at New York film festival

Willie van Aswegen 2017-05-26 Ek vermoed hierdie film gaan nog 'n "moet-sien" word vir almal wat in die filmkuns en teater belangstel.

Noord-Kaapse spookdorpe: Foto's

kEnid walker 2017-05-26 Waar Kan ek die boek koop?

The working poor, the fractures in the ANC and the South African situation: an interview

Eva Hunter 2017-05-25 A very thoughtful, informative discussion, thank you.

Franschhoekfees 2017: Is ’n plot ’n plan?

Chris Marnewick SC 2017-05-25 'n Verslag soos hierdie laat my sterk huistoe verlang. Ai, wat sou ek gee om vir Mike Nicol hier naby te hê nie, om te kan gesels oor skryfkuns, om te skinder oor ander skrywers, om probleme met die plot uit te werk, en om daardie manuskrip wat vir '

Geagte Jahwe deur Willie Esterhuyse

Connie van Rensburg 2017-05-25 Mense wil so graag bewys dat God nie bestaan nie, maar dit maak nie saak wat jy gló nie, dit is jou geloof. As jy glo God bestaan nie is dit jou geloof. Hoekom gebruik mense só graag die naam van die Here en veral van ons Verlosser ydelik, as hulle nie

Wie was die gemeenskaplike voorouers van mens en ape?

Hans Richardt 2017-05-25 Angus, een probleem met jou antwoorde, jy speel die man. My vraag is, waar is die argeologiese opgrawings van spesies in halwe proses van ewolusie, synde dit proses is?

Die verantwoordelikheid van uitgewers – die Wiid-geval

Magriet 2017-05-25 Johannes Comestor, dit is nie 'n feit dat "baie mense, seker die meeste, homoseksualiteit om grondige redes afkeur" nie. Die feit is dat baie mense homoseksualiteit afkeur op grond van hulle opinies of geloof - daar is niks grondigs omtrent 'n opinie of g

Wie was die gemeenskaplike voorouers van mens en ape?

Raed-na-Gael 2017-05-25 Ons baklei al weer lustig. Evolusie is Angus se passie. Hy weet wat daar aangaan sê hy en praat van kreoniste. In die stuk hier langsaan [Wat moet ons met ons kerk maak, (Meeste gelees)] skryf Dr Gaum dat die Kerk nie die evolusieteorie afskryf nie. Die

Noord-Kaapse spookdorpe: Foto's

Dawn ERasmus 2017-05-25 Ek onthou as 12 jarige dogter het ons Sydney-on-Vaal besoek en die biblioteek gesien. Ons het ook daar by 'n hotel tee gedrink. Dit was vir my die pragtigste dorpie. Ons het met 'n pont oor die rivier gekom. Ek wens so dat ek weer die plek kan besoek.

Engelse invloed op Afrikaans met verreikende gevolge

Angus 2017-05-25 Maklike onderwerp; die bronne is om ons. Al wat gedoen moet word, is om die ore oop te hou. Luister hoe Afrikaans se woordeskat vergroot en die seggenskrag daarvan versterk word.

Engelse invloed op Afrikaans met verreikende gevolge

Angus 2017-05-25 Ja, die invloed van Engels op Afrikaans is verreikend, maar moenie vergeet van die verrykende gevolge nie.

Wat moet ons met ons kerk doen?: ’n onderhoud

Wietsche Fourie 2017-05-25 By watter boekwinkels kan ons hierdie boek koop?

Persverklaring: Korreltjie Kantel-bekendstellingstoer

Heindrich Wyngaard 2017-05-25 Ek luister reeds lekker aan my kopie.

As skepsel die skepper word

Angus 2017-05-25 Of darem net stagnasie in denke.

Seepglad

Angus 2017-05-25 Die meeste het nie eens woordeboeke nie.

Die verantwoordelikheid van uitgewers – die Wiid-geval

Anna S Ahllers 2017-05-25 Bravo, me Wiid! Dis tyd dat die feite en slaggate van homoseksualiteit pertinent toegelig en/of belig word. Ons jongmense word gebombardeer met 'n uitkyk op die lewe wat jou vrystel van verantwoordelikheid vir jou eie en die effek op ander - solank jy jo
Top