Kleptokrate-sindroom

  • 4

As jy in die platteland ry en skilpad op ’n paal sien, moet jy wonder watter poephol die skilpad op die paal gesit het. Die skilpad is uit sy diepte, het geen vaardighede om van paal te kom nie en beteken niks vir Niemand nie.

Hans Richardt 

 

  • 4

Kommentaar

  • 'n Kleptokraat is iemand wat sy topposisie (bv president van 'n staat) gebruik om soveel te steel as wat hy kan. (Dis 'n neologisme geskep uit kleptomaan en outokraat.)
    Wat het dit te make met 'n poephol wat 'n skilpad op 'n paal vasspyker?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top