With God on our side ...

  • 1

Almal sing graag oor God wat net aan hul kant is ...
Ek wonder of hul glo dat alle gelowe en nasies ook na 'God se beeld geskape ' was? Of is God ook net nog ’n gevangene binne 'n spesifieke geloofsdogma? 

 

  • 1

Kommentaar

  • Hans Richardt

    Is God ingeperk tot politieke ideologie en godsdiensdogma? Die skepsel word dan die skepper.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top