Waar word die Neanderthal in hierdie 'wetenskaplike' diagram van ’n familie-foto ingepas? By die split tussen mens en Bonobo? Die Bonobo is die pigmee-chimpanzee en die Neanderthal was robuuste Europese mens-aap.
Iets omtrent Afrika as 'cradle of humanity ' krap my al lank, want waar is paleontoloë se bewyse van die vermiste skakel tussen die primitiewe mens en moderne mens?



Kommentaar
Is jy nie dalk die vermiste skakel nie?
Hierdie familieportret het dringend aanpassings nodig nou.