... op die krieketveld.
Die Proteas word in die eerste twee wedstryde verneder maar vernietig die Engelse in die derde en laaste, nadat ses vangskote in die tweede wedstryd “grond toe” is.
Ek het lankal nie meer vertroue in krieketuitslae nie.
Raed-na-Gael


Kommentaar
Ek het destyds al, voor die Hansie-debakel nog, gesê dis soos Ludo. Voeg nou nog daarby die rol van die wedders en die storie word net meer verdag.