Hans, jy bly beslis op verkeerde plek. Hier in ons geweste lui daar nog kerklokke, al is dit die Duitse Kerk sin, maar dit stem jou hele Sondag reg. Die Germane hier in Natal is nie veel gepla oor geraasbesoedeling nie, wat reg is. Dit klink in elk geval beter as die siel wat uit 'n toring op jou skree.
Kommentaar

Ek stem saam Reusedwerg.