Hans Richardt2017-06-09Angus, as ek jou e-posadres gehad sou ek raad gegee het man-tot-man om begrip te verbeter ...
Lees op oor Kroata-fliek op LitNet.
Braam de Vries2017-06-09Ek vermoed dat die voorsiening vir kopiereg-uitsonderings, die voorsiening vir vertalings al weier die kopiereghouer, en die verskaffing van outeursregwerke aan ‘under-served populations’ sonder toestemming van of vergoeding aan outeursreghouers, alma
Reusedwerg2017-06-09Hans, ja die mens is mos maar snaakse dier. Hy sal aan enige ding karring. Stem saam, die Bonzai-perdjie het geen "doel" bv werk ens nie. Dit is soos 'n os op die plaas. Loop net daar rond en snuif. Vreet en wag om geslag te word. Hy doen geen steek werk
Reusedwerg2017-06-09Hans, jy bly beslis op verkeerde plek. Hier in ons geweste lui daar nog kerklokke, al is dit die Duitse Kerk sin, maar dit stem jou hele Sondag reg. Die Germane hier in Natal is nie veel gepla oor geraasbesoedeling nie, wat reg is. Dit klink in elk geval
Hans Richardt2017-06-09Angus, dis nie plaaslike owerheid gedryf deur politieke partye nie. Die konsep is soos "body corporate", dis samelewing binne SA wetgewing, sonder regeringsubsidies.
En ek dog heeltyd ...
Gerhardus Jansen van Reenen ; Orania2017-06-09BESTE ANGUS
Orania is die hartklop van vooruitgang in SA. Ek het 12 jaar gelede in Orania investeer en ek is geen oomblik spyt daaroor nie. My opbrengs op kapitaal gemeet teen inflasie het alles met 25%+ oorskryf.
Ons skole in hierdie wonderlike ontwik
Theresa Papenfus2017-06-09Dis die dood in die pot. Dis die stroping en sloping van alle soorte regte, nes eiendomsreg. Dit probeer vroom voorkom, maar is gewoon slu.
Marie Erlank2017-06-09Al sou hy hom as 'n withaak van die bosveld geag het, was hy vir my 'n seder van gehalte. Dankie Jeanette vir jou pragtige huldeblyk. 'n Groot gees was hy en sal altyd in ons Afrikanertaal bly voortleef.
LitNet2017-06-09Hallo Marie, die indeks se vraestelle is ingedeel volgens graad, en hier is graad 8-vraestelle en -memoranda ook. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Arno van Zyl, Springbok2017-06-09Seker die briljantste taalkundige wat ek die voorreg gehad het om te ken, 'n besondere vriend en 'n besondere mens. Suid-Afrika het, net soos vir Langenhoven destyds bepaald ook vir P G verloor.
Angus2017-06-08Beste Panda,
Dankie vir hierdie insiggewende brief. Jy het my laat skrik, want ek het aanvanklik gelees dat die aarde nog net 4.5 tot 5 duisend jaar het om te leef. Gelukkig kyk ek toe darem weer, en sien dis miljard.
Groete,
Angus
Angus2017-06-08Beste Hans,
Verduidelik asseblief aan my hoe kan Orania regeringloos wees aan die eenkant, en aan die anderkant bedryf word volgens Art235 in die grondwet?
Groete,
Angus
Hans Richardt2017-06-08Wel, in Calvinia ry hul water 500 km ver aan. Daar is 150 km ver vanaf Calvinia 'n dam. Uitdaging is om tonnels deur berge te kry vir pyplyn, agv koste. Is dit die moeite werd vir inwoners van 10 000 in Calvinia of moet 150 jarige dorp net sterf?
Hans Richardt2017-06-08Reusedwerg, beeste en skape ens verstaan ek. Een bees gee die raam, die ander vinnige groei vir grootste gewig. Dit gaan oor inset vs winsgrens.
Mini-perde dien geen doel nie en baie van hierdie tipe kunsmatige geteelde diere kan nie in natuur oorleef n
Mary Sadler2017-06-08Vergoeding word gereël deur die bepalings van die kontrak tussen die outeur en die ander persoon aan wie 'n lisensie gegee of kopiereg oorgedra word. Dis nie deel van die Kopieregwet nie.
Die Wet bepaal egter dat waar daar nie 'n geskrewe kontrak tuss
Mary Sadler2017-06-08Daar's eintlik niks verkeerd met die huidige wet nie; net omdat die oorspronklike teks uit 1978 dateer, word maklik vergeet dat dit verskeie male opgedateer is om nuwe soorte werke te akkommodeer, soos rekenaarprogramme. Ook, daar is deur die howe beslis
Angus2017-06-08Beste Hans,
Ek weet niks van jou leesgewoontes nie; waarom dink jy dan dit irriteer my? Ek voel vere vir al jou bedrywighede, selfs al tik jy op jou selfoon terwyl jy swem.
Groete,
Angus