Kommentaar

Doodstraf

Nico Uys 2017-06-13 Die mens is uit een bloed geskape naamlik Jesus Christus..

Doodstraf

Nico Uys 2017-06-13 Moord is strafbaar met dood. Die mens is die skepping van God.

Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis

sara 2017-06-13 Why when apartheid is discussed is it always a case of black and white? There were huge swathes of coloured or mixed communities which were affected ... South end in PE as a prime example. What about those who fell between the lines of black and white and

Alles het nie oorsprong in Kaap nie

Hans Richardt 2017-06-13 Angus, het jy dalk Staten bijbel uit Suruname, in Kaaps of Afrika-taal wat nie meer bestaan in SA? My idee is om tot by ons standaardtaal te kom, met tye, geslag, geluidstroom ens.

Angus, Ewolusie in Kaapstad?

Hans Richardt 2017-06-13 Die Weskaap-bobbejane is slimjanne. Breek by huise in, eet en vat die pad, sonder om hul gemors op te ruim. Moet hul ATM kaarte gee, sodat hul onderhoud kan betaal nou ... Die Kaspase van Honiboll is slimmer as wat ons gedink het, wat hul met onnoselge

Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis

Joey van Dyk 2017-06-13 Wow! Ek verstaan nou baie beter na die lees van hierdie artikel. 'n Boek wat ek beslis gaan aanskaf.

Graad 5-wiskundevraestel: kwartaal 1

~m~ 2017-06-13 BAIE DANKIE vir jou hulp en ondersteuning vir soveel mense en hul kinders, asook vir mense wat ekstraklasse aanbied en op die platteland bly, en dus nie toegang het tot soveel "hulpbronne" nie. Ons waardeer dit opreg !!!!!!!!!!

Wes-Vlaams

Hans Richardt 2017-06-13 Wel Angus, sal jy saamstem dat ons Indo-Kaaps praat dan?

Ekonomieë se ongelykheid en geldwaarde

Hans Richardt 2017-06-13 BBBEE en regstelaksie kry deesdae afgradering na "junkstatus"!

As die klokke beier ...

Hans Richardt 2017-06-13 Ek stem saam Reusedwerg.

Wat is Orania?

Hans Richardt 2017-06-13 Angus, nee nee. Dis verby regering-era waar gemeenskap hulself binne dieselfde raamwerk self reguleer soos regering. Moeilik om te glo, soek dit op in Engels op Google asb ... Kringredenasies is uitputtend.

Anarcho-kapitalisme en VOC

Hans Richardt 2017-06-13 Angus, is jy politieke korrekte?

Nog steeds oor TYD vir F C Boot

F C Boot 2017-06-13 Beste Panda Jammer maar in my vorige kommentaar het ek vergeet om die aantal webblaaie wat gaan oor tyd te lys.Hier is een van hulle.http://www.popsci.com/science/article/2012-09/book-excerpt-there-no-such-thing-time.

Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis

Cindy 2017-06-13 A substantial amount of prejudice and 'vulgar hypocrisy' is self evident within this interview. The book’s title itself demonstrates this "Apartheid: Britain's bastard child". Singular. Britain has been responsible for creating two Apartheid children:

Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis

EM von Solms 2017-06-13 Baie dankie dat jy geboekstaaf het wat ek al so lankal sê. Die "boss/boy" of "class distinction" stelsel wat die Engelse op soveel mense anders as hulself in sy kolonies afgedwing het. Jy bring ook duidelike mening aan Totius se gedig, Vergewe en Vergeet

Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis

Jeanette 2017-06-13 Wel gedaan me Opperman Lewis. Kan nie wag om haar boek te lees nie. Skuld kan net heel as dit lig kry en ons kan hopelik vorentoe beweeg met gefundeerde insig.

Gespierde Afrikaans

Henri Craemer 2017-06-13 Ek stel belang in hierdie probleem vanuit 'n psigolinguistiese perspektief. As sulks is my idees nie noodwendig taalkundig korrek nie. Nie so lank gelede het George Carlin gekom met die konsep van "soft language". Ek vertaal dit as "dwaaltaal" - my ter

Nog steeds oor TYD vir F C Boot

F C Boot 2017-06-13 Beste Panda Dit het slegs 'n bestaansreg om orde in ons bestaan te skep. Solank ons planeet bestaan en dieselfde omwentelingstempo handhaaf en ook sy gang om die son voltooi sal daar 'n begrip soos 'tyd' wees. Veronderstel nou die aarde se omwentelingst

Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, graad 12, Mei 2015

charmaine 2017-06-13 ENIGE ANDER VRAESTELLE BEHALWE WIKUNDE.SW ,ENGELS EN ANDER VAKKE.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2017-06-13 Hallo Marisca, die vraestelle wat beskikbaar is, word onderaan die blokkie aangedui. Ons sal nuwe vraestelle byvoeg soos wat ons dit ontvang, groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

LitNet 2017-06-13 Hallo Marlize, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

LitNet 2017-06-13 Hallo Jacolene, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2017-06-13 Hallo Charmaine, hierdie vraestelle is die vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is. Ons voeg graag weer in die nuwe kwartaal nuwe inhoud by. Groete en sterkte vir die eksamen, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2017-06-13 Hallo Delene, die indeks hierbo dui aan watter vraestelle op die oomblik op LitNet beskikbaar is, maar ons sal weer in die nuwe kwartaal die inhoud uitbrei en nog hulpmiddels byvoeg. Sterkte vir die eksamen, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Indeks: notas, toetse en vraestelle

marisca van zyl 2017-06-13 Goeie dag, ek click op die Graad 5 blokkie/opsie, maar niks gebeur nie, hoe kry ek toegang tot ander Graad 5 vraestelle soos Lewensorientering, SW en NWT asb

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Delene 2017-06-13 Hallo, ek is op soek na vraestelle met antwoorde vir graad 7 Afrikaans en Engels so gou as moontlik asseblief

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)

LitNet 2017-06-13 Hallo Elsa, ons as LitNet-redaksie is baie bly dat jy en jou kinders hierdie vraestelle, memo's en ander hulpmiddels nuttig vind. Ons wil graag nog baie meer vraestelle byvoeg, so hou hierdie afdeling dop, ook in die nuwe kwartaal! Groete, Naomi

Die Woolly Mammoth

Angus 2017-06-13 As ek so na die verwoesting van die omgewing kyk, dan loop daar heelwat proxie-spesies van die mens hier rond.

Angus, Ewolusie in Kaapstad?

Angus 2017-06-13 Kolskoot!

"Marikana" by Thabiso Molelekeng

Degratia 2017-06-12 Dis 'n gevaarlik poem ... Baie mooi. Big ups to the author ...

Luiste-’n-slag-dag

Liz j 2017-06-12 Uitstekend geskryf/vertel.

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)

Elsa 2017-06-12 Hi Naomi en span. Baie, baie dankie dat julle hierdie waardevolle leerbronne so onvoorwaardelik beskikbaar stel vir ons kinders. As ma van drie seuns, raadpleeg ek gereeld hierdie notas, toetse ens om 'n gevoel te kry van hoe vrae gevra kan word en wat

Indeks: notas, toetse en vraestelle

charmaine 2017-06-12 gr 4 afrikaans vraestelle en memos

Vir Hans Richter oor fossiele en evolusie

F C Boot 2017-06-12 Beste Panda Daar is groot verwarring oor die skeppingsverhale soos opgeteken in Genesis en waarvan die eerste geskryf is deur die Jode in ballingskap. Die verhaal was maar 'n teenvoeter vir die baie Babiloniese skeppingsverhale met baie 'skeppers'. Die

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

Marlize 2017-06-12 Hi Ek stel belang in gr 4 vrastelle

Wes-Vlaams

Angus 2017-06-12 Beste Hans, Ek vind geen bewyse in jou skakel dat ons nou juis Wes-Vlaams praat nie. Jy sal dus maar self moet uithaal en wys. Dis mos maar die reël hier op SêNet: hy wat beweer, moet bewys. Groete, Angus

Anarcho-kapitalisme en VOC

Angus 2017-06-12 Beste Hans, As ek lees wat jy skryf, is jy die laaste pesoon by wie ek raad sou vra oor die verbetering van begrip, want jy verstaan blykbaar nie self wat jy geskryf het nie en nog minder die vraag wat ek jou gevra het. Jy het beweer dat die Nederlan

Hans Richardt se "Ewolusie-begripstoets"

Angus 2017-06-12 Beste Hans, Wat laat jou dink dat ek in wedergeboorte glo? Ek glo niks; ek weet of ek weet nie. Mense wat aan wedergeboorte glo, dink seker dat die eerste keer onsuksesvol was. Groete, Angus

Moet ons nuwe terme in Afrikaans skep?

Angus 2017-06-12 Beste Hans, Daar is 'n spreekwoord wat sê "Wie in glashuise woon, moenie met klippe gooi nie." Groete, Angus

Wat is Orania?

Angus 2017-06-12 Beste Hans, "Body corporate" het reëls en regulasies. Ek kan nie insien hoe dit rym met "anarchisme" nie. Laasgenoemde beteken tog regeringloosheid. Lees sommer ook wat Gerhardus hierbo skryf. Groete, Angus
Top