Op 11 Mei 2017 was daar ’n huldigingsgeleentheid vir Karel Schoeman (1939–2017) in Bloemfontein.
Hier is ’n klankopname van Johann Rossouw van die Departement van Filosofie by die Universiteit van die Vrystaat (UV) se huldeblyk.
1Op 11 Mei 2017 was daar ’n huldigingsgeleentheid vir Karel Schoeman (1939–2017) in Bloemfontein.
Hier is ’n klankopname van Johann Rossouw van die Departement van Filosofie by die Universiteit van die Vrystaat (UV) se huldeblyk.
1
Kommentaar
Wat 'n aangrypende huldiging! Maak tyd om na die volledige klankopname te luister, of luister na die laaste 10 minute - dis absoluut aangrypend.
Nico M Ferreira