Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Die mistiese aanskouing van die geheel – oor Jan van Aken se Die ommegang
2026-03-02"Die ommegang speel af in die laat 1300’s en vroeë 1400’s, oftewel in Europa se laat-Middeleeue, wat ’n tyd was waartydens die eerste beroeringe voorkom wat uiteindelik die weg sou baan vir die oorgang vanaf die tradisionele wêreld na die moderniteit – ’n soort samelewing wat vanaf aanvang in die 1500’s tot vandag intens omstrede is."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor die aggressiewe drang om te oortuig – en ’n ander soort oortuiging
2026-02-23"Dieselfde benadering tot oortuiging in die geloof kom voor in die beroemde verhaal van die sogenaamde Blompreek van die Boeddha. Naby die einde van sy lewe het hy, pleks daarvan om soos gewoonlik ’n rede vir sy volgelinge te voer, bloot ’n varsgeplukte lotusblom in die lug gehou."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Verset teen hierdie era – oor Paul Kingsnorth se Against the machine, on the unmaking of humanity
2026-01-28"Against the machine is, om die minste te sê, ’n ambisieuse boek waarin geen doekies oor die Westerse moderniteit omgedraai word nie: Kingsnorth beskryf homself byvoorbeeld onbeskroomd as anti-modern en ’n reaksionêre radikaal ..."
Donald Trump, realism and the contemporary geopolitical mimetic rivalry between the USA and Russia, as well as between the USA and China: an analysis with reference to the work of John Mearsheimer, René Girard and Emmanuel Todd
2026-01-22"[T]he American-led Western approach to Ukraine is an example of Mearsheimer’s buck-passing, so that Ukraine – in the language of Girard – is made the sacrificial lamb of the West and Russia its scapegoat."
Donald Trump, realisme en die eietydse geopolitiese mimetiese wedywering tussen die VSA en Rusland, asook tussen die VSA en China: ’n ontleding aan die hand van die werk van John Mearsheimer, René Girard en Emmanuel Todd
2026-01-22"[’n Bevinding] is dat die Amerikaansgeleide Westerse benadering tot Oekraïne en Rusland tussen die 1990’s en 2024 neerkom op ’n voorbeeld van wat Mearsheimer 'bal-aangee' (buck-passing) noem, sodat Oekraïne tot offerlam en Rusland tot sondebok van die Weste gemaak word."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Die VSA en Venezuela – wanorde of orde?
2026-01-16"Feitlik enigiemand wat hierdie opstel lees, is waarskynlik gewoond aan die sogenaamde reëlgebaseerde wêreldorde. Baie van ons sal graag so ’n orde wil sien. Feit is egter dat so ’n orde afhang van die mate waartoe die grootmoondhede van die wêreld op ’n gegewe tyd mekaar se invloed balanseer al dan nie."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor Afrikaner(on)geloof en ons geloofsbesering
2025-12-18"In daardie heilige stilte lê die diepste genesing van die geloofsbesering; in stilte, die rus."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Michel Serres – filosoof van ons tyd en ons toekoms
2025-12-09"[Hier] word stilgestaan by die lewe en werk van Serres aan die hand van die Franse intellektuele geskiedkundige, François Dosse, se biografie van Serres wat in September 2024 by die uitgewer Plon verskyn het, naamlik Michel Serres: La joie de savoir ('Michel Serres: die vreugde daarvan om te weet')."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Die wêreld op sy kop gekeer – Gilles Kepel oor 7 Oktober 2023 en die voortslepende konflik in die Midde-Ooste
2025-12-04"Die bedoeling van hierdie opstel is bloot om die belangrikste insigte van Kepel se boek weer te gee vir die Afrikaanse leser, aangesien die boek nog nie in Engels vertaal is nie."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: oor verdiepende samewerking in die Afrikaanse wêreld – gedagtes na aanleiding van Kaapse Forum se derde Hoeriekwaggo-beraad
2025-11-27"Daar kan sekerlik talle redes vir hierdie groeiende onderlinge begrip uitgewys word, waarvan onder meer die volgende: die moeite wat die Afrikaanse media doen om die wel en wee van alle Afrikaanstaliges te belig; die rol wat die kunste speel om onderlinge begrip en versoening aan te help; inisiatiewe vir bemagtiging onder bruin Afrikaanstaliges deur tradisioneel oorwegend wit instansies soos AfriForum, Solidariteit en die Dagbreek-trust; en die tallose gesprekke en inisiatiewe oor die afgelope twee dekades en meer onder die vaandel van die ATR en die Afrikaanse Taalmonument."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Trump, die Weste en "die res van die wêreld"
2025-11-24"Ons staan slegs aan die begin van die katastrofe. Ons nader ’n kantelpunt waarna die uiteindelike gevolge van die nederlaag sal ontvou."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Om vir eens iemand te wees – oor onlangse studenteprotes in die hartland
2025-11-14"Onlangse studenteprotes het verskillende vorme aan verskillende universiteite aangeneem, terwyl die protes aan Fort Hare-universiteit en die Universiteit van die Vrystaat stellig die meeste aandag getrek het weens die vlakke van geweld en saakbeskadiging – veral op die Alice-kampus van Fort Hare en die QwaQwa-kampus van die UV."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Vertaling van Emmanuel Todd oor Rusland as Europa se Rorschach
2025-09-02"Russofobie is gewis ’n patologie. Maar Rusland het bowenal ’n formidabele projeksietoets geword." Johann Rossouw vertaal die opstel "Rusland is Europa se Rorschach" deur Emmanuel Todd uit die Frans.
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: klankopname van "My pad met Breyten"
2025-07-30Johann Rossouw was onlangs aan die woord by die lesingreeks van die Vrystaat Universiteit se Departement Afrikaans-Nederlands, Duits en Franse oor "My pad met Breyten". Hy deel die volledige klankopname met LitNet se lesers.
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: In gesprek met Johannes de Villiers oor sy roman, Op pad na ’n klooster in die sneeu
2025-07-10Johann Rossouw gesels met Johannes de Villiers oor De Villiers se roman, Op pad na ’n klooster in die sneeu.

