Die Johann Rossouw-gespreksreeks: ’n onderhoud met Ria Winters, skrywer van Daardie lewe

  • 0

Die grafiese elemente van hierdie prent is afkomstig van Canva en onderhewig aan Canva se gratis lisensievoorwaardes. Die boekomslag is afkomstig van Protea Boekhuis.

In hierdie bydrae tot die Die Johann Rossouw-gespreksreeks-artikels, vind 'n videogesprek met Ria Winters plaas. Die gesprek handel oor haar boek ten opsigte van Karel Schoeman, Daardie lewe.

’n Gesprek omtrent dié boek vind op Vrydagoggend 10 Julie by die Vrystaat Kunstefees se literatuurfees plaas.

Lees ook:

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Van Gutenberg tot Zuckerberg – oor die beloftes en bedreigings van die nuwe tegniese era in die Suid-Afrikaanse universiteitswese

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: ’n Filosofiese oorweging van intelligensiesimulasie (IS) – Luc Ferry se IA, Grand remplacement ou complémentarité?

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top