Die vier jaar wat ek op skool was, het dit net een keer gereën toe ek in st nege was. Amper is ek van die koshuis en ook die skool geskors omdat ek kaalbas buite rondgehardloop het op maat van "Dans van die reën". O, die dans van ons Suster! Veral daar waar haar armbande blink in die wegraak van die son.
Daar in Hantam is dit so droog. Hul ry water 💦 aan in wyntankers vanaf Upington na Calvinia. Hoe volhoubaar is so oplossing?
Gaan Calvinia nog 'n spookdorp in Karoo word?
Is pyplyn vanaf Tankwa-karoo na Calvinia haalbaar?
Sonder plase gaan dorp in elk geval geen ekonomie hê nie ...
Kommentaar