Letty Smith2017-06-19Dankie Johann R vir jou uitmuntende huldeblyk en uitgebreide skrywe oor ons geliefde Vriend Johann Botha. Sy nalatenskap van sy wye en deeglike kennis en liefde van musiek, veld, natuur, mens, lewe en geregtigheid sal nooit geëwenaar word nie. Ons eer ho
Reusedwerg2017-06-19Dit is soos ek dink meeste braaie afloop. Dit hang natuurlik af by watter pelle of familie jy kuier. Ek het skilpadbraaie (baie dop en min vleis) of normale braaie waar almal mooi by die tafel sit, daar gebid word en liggies gevat word. As jy my rooi wil
Izak de Vries2017-06-19Kobie. Ek antwoord in my persoonlike hoedanigheid, en ek deel jou kommer. Daar was al geluide - selfs gesprekke - wat baie klink soos jy praat.
Izak de Vries2017-06-19David, nee. Daar is 'n wesentlike verskil tussen outeursreg en kopiereg. Dit is twee verskillende begrippe. Lees gerus Karjiker en Jooste.
Michiel Heyns2017-06-19Jammer om pedanties te wees, Johannes, maar die betekenis wat jy aangee vir "barbarisme" is, volgens die HAT, 'n sekondere betekenis. Die primere betekenis is "wat eie is aan of kenmerkend is van 'n barbaar".
Odette2017-06-19Hi, wat sal die kostes wees vir 4 mense (2 kinders, 2 grootmense) (1 kajuit?) vanaf Kaapstad na die naaste moontlike stasie aan Zeerust (NoordWes)?
Benito2017-06-19One trillion likes Conrad ... YOU nailed it! Reality is something we have to face the way it is and NOT the way we want it to be. To start with Trump, white or Afrikaner bashing to give an argument or statement value is an exercise in futility. Must say I
Pierre Schnehage2017-06-19"Confront your enemy, avoid him if you can, a gentleman will walk but never run."
Maar Johann, in die kort tyd wat ek met hom te doen gehad het "could outstare the enemy", "and ambled away as if inviting more debate."
If I had 3 wishes I would leave th
Jaco Fourie2017-06-19Jan
Het SêNet-briewe so yl geraak dat jy op response van meer as 'n jaar gelede respondeer? George is so lank van die werf af, ek glo nie hy lees wat jy hierbo te sê gehad nie.
Angus2017-06-19Beste Hans,
Jy het dit met alles mis; ek is nie verbonde aan die universiteit nie, en ek is altyd links van die regering.
Wat taal betref: taal is universeel; dis maar die mens wat politiek korrek wil wees en tale name gee. Dis 'n klankstroom gemaak de
Jaco Fourie2017-06-19Ek sal nie in Orania wil bly nie, selfs nie Johannesburg of Pretoria nie. Ek het my persoonlike redes wat ander nie aangaan nie. Solank mense in Orania, Johannesburg en Pretoria gelukkig is en graag daar wil bly, wat de duiwel gaan dit ander aan? Ook hoe
Hélène Lewis2017-06-19As psigohistorikus is dit belangrik om daarop te wys dat Verwoerd nié 'n Afrikaner was nie. Dit beteken hy het nie die Afrikaner se kollektiewe geheue psigogeneties gedra nie - dit was nie in sy bloed nie, soos Jansen sê. DF Malan bv het ná Verwoerd se
Chris Marnewick SC2017-06-19Die teregstellings-registers wat die Departement van Justisie gehou het (1902 tot 1994) en wat by die Landdroskantoor in Pretoria op die klerk van die hof se rakke te sien is dui op 'n soortgelyke wanbalans. Die aktiwiteite van die Kaapse bendes het die g
Stephanie van Niekerk2017-06-19Beste Johannes - ek is verlig dat hierdie onderhoud in Engels is. Ek het swart jongmense in my klas - van wie 'n paar baie kwaad is. Ek wil probeer om hierdie insigte aan hulle oor te dra, sodat hulle hul woede en haat beter kan verstaan, en sodat ek moon
Chris Marnewick SC2017-06-19Ek hou by my argument dat (1) die debat oor die doodstraf bemoeilik word deur die uiteenlopende geloofsoortuigings en lewens- en wêreldbeskouings van die deelnemers aan die debat; en (2) dat die doodstraf in SA om praktiese redes onuitvoerbaar is. Jy noe
Hélène Lewis2017-06-19Sheila wishful thinking won't let realities dissapear. And besides Jesus was easily one of the best examples ever to fight against injustice until the end, paying a high price for it.
That you're tired of racism ... I understand. We all are.
Jaco Fourie2017-06-19Chris.
Dit is jammer dat ons oningelig gaan bly, en aan persoonlike spekulasie oorgelaat word wat jy hierbo bedoel. Jou feite sou vir die leser seer sekerlik interesant gewees het.
LitNet2017-06-19Hallo Tinkie, hier is 'n skakel na 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons brei dit uit na soveel vakke moontlik en voeg graag nog vraestelle by wanneer ons dit ontvang.
LitNet2017-06-19Hallo Madie, dit duur soms 'n rukkie vir 'n vraestel om die eerste keer af te laai en oop te maak, maar al die skakels werk en is getoets. Jy kan gerus weer probeer. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-06-19Hallo Nella, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar sal weer in die nuwe kwartaal nog nuwe vraestelle bygevoeg word. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Antonette du Toit2017-06-18Beste Johann. Ek is ’n ou skool- en universiteitsvriendin van Johann en hierdie huldeblyk is ’n perfekte opsomming van Johann se veelsydigheid, skerpsinnigheid en beskeidenheid. Vir my stukkende hart was gewone woorde nie genoeg nie maar jou skrywe en
Me Kobie Kitshoff2017-06-18Vir onderwys hou dit groot probleme in. Dink aan die besluit dat daar in die toekoms slegs een handboek per vak goedgekeur sal word deur die Departement van Basiese Onderwys (DBO). Dit sal die DBO in staat stel om eenvoudig die inhoudelike van 'n handboek
hans Richardt2017-06-18Nee Angus, ek dink dis die politieke korrektheid ideologie van Natal en jou pos by universiteit wat jou so laat dink. Na alles, jy moet jou posisie beskerm. Sonder mense bestaan daar nie taal nie. Latyn as skryf en streektaal is standaard en bly so vir ve
hans Richardt2017-06-18Wel, Jan Rap, Amish gebruik wel moderne voertuie, solank hul dit nie besit nie.
Orania is 'n maatskappy, "body corporate"-regering.
Margaret Kruger (Yates)2017-06-18Wouter ek het by jou moeder klavierlesse in Windhoek geneem toe ek in die laerskool Emma Hoogenout was. Sy was 'n wonderlike mens. Ek en jy is ewe oud, ons het in Zeitzst gewoon, die straat onder julle. Dit was sulke wonderlike sorgvrye dae. Wonderlik om
Johannes Comestor2017-06-18Vir my gaan dit om die funksionaliteit van Afrikaans en nie om die opsionaliteit daarvan nie. Opperman as outeur is meer betrokke by hierdie saak as Lategan as onderhoudvoerder. Tog het Opperman met baie meer grasie as Lategan op my goedbedoelde, pro-Afri