En die gebruik van “o” word gekoppel aan manlik in Russiese taalgebruik. Interessant dat Afrikaans nooit manlike en vroulike vorm anders as in geslagverwysings gebruik bv mannetjie of wyfie, koei of bul. Daar is GEEN gebruik van die tipe identifisering met mense se vanne nie.
Hans Richardt


Kommentaar
Ek het dit ook al voorheen gehoor. Sowat tien jaar gelede is daar op die draadloos met iemand 'n onderhoud gevoer wat lank in Rusland gewoon het. Die persoon het dieselfde stelling gemaak dat al die Anna's daar se name op a eindig.
LoL 😁. Dis hoekom meeste van ons met Anna en vetkoek opgeskeep is ...