Boeremusiek - My pa was 'n dopper

  • 8
Daai lekker sokkies by Pote, net oorkant die pad vanaf Pukke in sewentigs ...
 

  • 8

Kommentaar

  • So dis net suiplappe wat Boeremusiek ag?
    Hans eer nie sy vader nie, Noag se seuns het ook nie.

    (vir die wat dalk vashaak, Hans spel dopper met 'n klein 'd', die konnotasie is duidelik)

    Die Doppers is teen dans.

    Dis sonde ...

  • hans Richardt

    Raed-na-gael, so net julle mag duur wyn uitsmyt? In elk geval pla dinge my min ...
    Solank ek net nie "pork bangers" hoef te braai op ’n rooster nie ...
    Ja, ek het 'n koper-stookpot loop koop. Ek gaan nou vir myself die mampoerkuns aanleer ...

  • Hans,
    Lyk nie vir my of dinge jou min pla nie.
    Wie is "net julle"?
    "Pork bangers"? "try" dit net, lekker "crispy" en bruin gerooster. Wees nuuskierig.
    Of mag jy nie "pork" nuttig nie?

  • Die Puk het sy eie dansklub ook gehad, nl die X-klub. Die Doppers het glo die Gatjieponders en die Stoepskyters wat by die X-klub gaan dans het, se fietswiele stukkend gesteek.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top