Vina Hayden2017-06-20I am thoroughly enjoying your book which takes me back to my childhood days in Kareedouw where my ouma and oupa lived. Wonderful amusing tales and I find myself guffawing at your witty comments. Definitely a book to pass on to my friends who like autobi
hans Richardt2017-06-20Daar in Hantam is dit so droog. Hul ry water 💦 aan in wyntankers vanaf Upington na Calvinia. Hoe volhoubaar is so oplossing?
Gaan Calvinia nog 'n spookdorp in Karoo word?
Is pyplyn vanaf Tankwa-karoo na Calvinia haalbaar?
Sonder plase gaan dorp
Raed-na-Gael2017-06-20Dit wil voorkom of dit oral maar in dieselfde 'lyn' geskied. Ek sal 'n tafelgebed doen waar dit by my huis plaasvind, maar ook net wanneer dit 'n familie-geleentheid is. Waar Hans se "jappies" by is, vat ek nie die Here in die gesig nie (dis soos ek voel,
Jaco Fourie2017-06-20Hans
Omtrent al jou tussenwerpsels bevat die sin "Ek wonder". Pleks om in "wonderwêreld" te leef, plaas jou voete plat op die aarde.
Jaco Fourie2017-06-20Lagwekkend! Die rubriekskryfster wil nou profeet speel met haar absolute stelling die EFF is in 2019 die volgende regering: "Die verkiesing is effektief op ’n silwer skinkbord aan die EFF gegee."
Dan die "fake" voorlegging opgedis as werklikheid verblo
Ruud Kapteijn (an 'outlander')2017-06-20Beste Anton,
As jij die boek gelees het, sal jij sien hoe ontereg die commentaar is. Verklaring is nie apologetisch nie.
Johannes Comestor2017-06-20Michiel, jy verwys seker na 'n ander HAT-uitgawe as ek. Myne is die vierde uitgawe, vyfde druk, van 2005, soos ek genoem het. Die aanhaling hier bo word as eerste betekenis genoem en "barbaarsheid" tweede. Dit bly my voorkeur om die twee terme duidelik te
Hélène Lewis2017-06-20Hi Anton, om so 'n stelling te maak wys ongelukkig op onkunde rakende groepsielkunde. Jou tweede punt getuig van dieselfde onkunde. Feit is om iets sielkundig te verduidelik was nog NOOIT 'n verskoning vir 'n onreg nie.
Miskien moet jy jouself bietjie o
Carina Stander2017-06-20Hélène, Herman - geluk met 'n uitstekende onderhoud. Ek het dit met groot aandag en waardering gelees. Dit het my herinner aan die woorde van Richard Rohr: If we do not transform our pain, we will most assuredly transmit it. Dit is dalk ook een van die
Hélène Lewis2017-06-20Heleen, gaan na www.bbctransgenerational en druk dan op 'purchase'. Kies die opsie xaviernagelagencies, hulle is die verspreiders en sal die boek direk aan jou besorg. Dit is wyd versprei ook op Amazon. Andersins, skryf vir my direk hlobook@gmail.com Groe
F C Boot2017-06-20Beste Panda en Angus
Uit julle kommentaar is dit duidelik dat jul nie die begrip 'Tyd' verstaan nie en dat 'tyd' niks te doen het met die terminologie wat jy gebruik nie.
'Tyd' is niks meer as die waarneming van verandering nie, van een gebeurtenisse w
Jaco Barnard-Naudé2017-06-19Beste Michiel
Die belewing van die roman as kompromisloos wat die literêre estetika aanbetref is subjektief, soos ek duidelik aan die begin van die sin waaruit jy aanhaal sê ('moet ek beken'). Hierdie is, terloops, een van slegs twee punte van kritiek
Anton2017-06-19Dit gee my die gevoel dat navorsing en teorie wat van toepassing is op die individu, net so oorgedra is na 'n hele groep of 'n hele bevolking. Die groot veralgemening. Vaagweg roer die gedagte dat die boek die gerieflike verskoning vir apartheid probeer
Anel Heydenrych2017-06-19So het ons die regerende party leer ken ... Ek sal beslis teken! Hoop maar dit maak 'n verskil, want hulle stoomroller mens mos die afgrond in! Miskien moet hulle MALHUIS vir die skoolkindertjies gee om te lees. Dalk los dit n paar ander probleme op :-)
Angus2017-06-19Die vier jaar wat ek op skool was, het dit net een keer gereën toe ek in st nege was. Amper is ek van die koshuis en ook die skool geskors omdat ek kaalbas buite rondgehardloop het op maat van "Dans van die reën". O, die dans van ons Suster! Veral daar
hans Richardt2017-06-19Daar is niks waaroor ek opgewonde raak oor aftrede nie. Verder, het ek nie tyd in werkdag vir tik of LitNet nie. Net na-ure en naweke.
'n Paar dekades sou ek opgewonde geraak het, maar wat koop jy vir bv R1 miljoen? 'n BMW met diensplan en versekering? W
hans Richardt2017-06-19Raed-na-gael, wat vir media "aktueel" is, is nie vir luisteraars of lesers nie.
Al wat ek nie verstaan nie, is pork bangers op braai, was dit brekfis of aandete?
Die skaaptjops, vlindersnit (butterfly) is tog die lekkerste ...
Baie gesprekke sou gaan o
F C Boot2017-06-19Beste Angus en Panda
Gaan gerus na http://www.physics-astronomy.com/2016/05/according-to-einstein-time-is-illusion.html#.WUfiuISGPIU.
Panda verwys na die volgende: Unit of time (second) Abbreviations: CGPM, CIPM, BIPM
The unit of time, the second, was
LitNet2017-06-19Hallo Angelique, hier is 'n skakel na 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons sal die inhoud soveel moontlik uitbrei soos wat dit moontlik is om kundiges in die hande te
Nico M Ferreira2017-06-19Wat 'n aangrypende huldiging! Maak tyd om na die volledige klankopname te luister, of luister na die laaste 10 minute - dis absoluut aangrypend.
Nico M Ferreira
Suenel Bruwer-Holloway2017-06-19Sheila, while I respect your Christian belief, I want to point out that this book upholds the opposite of racism. It tells the universal story human consciousness. This is a case study of one group ( admittedly one with which many of us can identify, henc
Reusedwerg2017-06-19Ja so is die lewe maar Hans. Ek het in 'n "kleinerige dorp" groot geword, skool gegaan en probeer mens word. In ons dorp was daar ook maar "klasverskille" maar ek kan nie dink dat dit so erg soos deesdae was nie. Ek was 'n enkelouer-kind en is maar gewoon
Jaco Fourie2017-06-19Chris
Dankie vir u gebalanseerde respons wat verdere insig van u persoonlike ondervinding en beskouing vir ons inlig. Tereg, die argument vir of teen die doodstraf is ewewigtig oor die algemeen, en wat jy hierbo sê: "SA sit met 'n regering wat selfs van