Kommentaar
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Erika Pieters 2017-07-01 Dis hartverskeurend en waar!
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
hanneke jordaan 2017-07-01 So waar en sensitief en bitterlik hartseer. Wonder net of boelies ooit saai wat hulle maai?
PG du Plessis – die hoekwoord in Afrikaans se mooiste sin
Stefan Van Rensburg 2017-07-01 Dankie aan almal. Julle is pragtig en waardevol. PG gaan sekerlik in dieselfde as die gevierde Sagmoedige Neelsie, Tolla Van Der Merwe en Jan Spies en Ollie Viljoen onthou word. 'n Skrywer ontwaak een keer en begin skryf, tikketik die malheid in. Kos
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Surie Dobie 2017-07-01 Ons ween saam oor nog een wat te jonk gesterf het!
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Rodney 2017-07-01 So jammer dat alles wat opgebou was vir almal word nou geplunder vir eie gulsigheid.
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Sandra a pohl 2017-07-01 Die lykdig vat so baie emosies saam op 'hierdie reis van verlies in ons land, soos vernietiging deur vuur.
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Renè de Jager 2017-07-01 Ek sit in Perth, kuier by my dogter en lees hierdie gedig vol polsende emosie en my hart huil vir my land en sy mense soos Suma ook. Mag hierdie huiltydperk ook verby gaan en 'n reënboognasie weer opstaan. Ek wil hoop in my hart koester en nie hierdie ha
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Louise Roodt 2017-07-01 Wat 'n roerende lykdig. Merkwaardige vrou wat in haar jong lewe meer vermag het as baie!
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Orton King 2017-07-01 Dis voorwaar 'n raakvat gedig, maar die opsomming van 'n verhaal van stukkend wees met 'n mismoedigheid wat roep vir herstel!
Tiens se duplikaat
Tiens Pretorius 2017-07-01 Jy kan nou goed sien hoe het die koerant my meesterstuk van 'n brief vermink. Dis hoekom ek dit op Sênet ook laat plaas het ...
76 ruikers: ’n soort storie vir Jeugmaand 2017
Simon Williams 2017-07-01 Dankie vir hierdie stukkie nostalgiese geskiedenis wat onlosmaaklik kleef aan ons mense van die Helderberg.
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Mart 2017-07-01 Ai, Suna Venter. Jy was 'n vrou uit een stuk. Jy is ons almal se heldin.
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Davina Venter 2017-06-30 Hartroerend en ongelukkig so waar.
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Erika Theron 2017-06-30 Dankie dat Clinton du Plessis dit namens ons sprakeloses gesê het.
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Lorrein 2017-06-30 Vir Suna Sommer Net So Word die swaeltjie se vlerkies geknip Haar hartjie verflenter in ‘n wrede wip Hoe lyk die dood, wie kan my sê Wat skok en trane voor ons deur kom lê Wie het haar asempie opgevang Aan die verste ster in die heelal
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Lena 2017-06-30 Kon nie beter gestel wees nie. Ons gaan haar stem mis, wat altyd so met gevoel haar insetsels oorgedra het. Sterkte aan haar ouers,broer en suster. Rus sag Suna.
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Idilette Kirchner van Deventer 2017-06-30 Nkosi sikelel' iAfrika Suna-vir-jou-Suid-Afrika. Nkosi sikelel' iSuna
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Elma 2017-06-30 So erg die jong(er) mense wat so onverwags en ontydig gaan. Hoe waar is die gedig. RIP Suna. Ons kan saam met AG Visser sug: "Te kort jou skoonheidsduur ..."
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Alminda Breytenbach 2017-06-30 Ongelooflik mooi, nou vloei my trane en mý hart bloei ... rus in vrede, verlos van hierdie aardse gemors deur mense gemaak .Net God kan ons hierdeur dra.
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
zyrilde potgieter 2017-06-30 hoeveel nog moet té jonk en té vroeg sterwe in hierdie land wat die lewe haat en die leuen oneindig lief het? vra ek ook binne en buite aanhalingstekens
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Eugenie Luther 2017-06-30 Mens is verslae, geskok, kwaad en magteloos dat 'n mens se lewe so geminag is. Waarom was sy nie beskerm nie?
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Elna 2017-06-30 Clinton V du Plessis, Hoe innig skryf jy nie! Dankie daarvoor. Iewers in ons land sit haar ouers en wens alles was nie waar nie, en dat sy nog die dogtertjie was wat hulle kon soen en druk, eerder as die held wat gesterf het vir die waarheid. Wat 'n ko
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Rolene Oosthuizen 2017-06-30 Aangrypend verby ... Suna sou verstaan. Dankie Clinton.
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Henda Oosthuysen 2017-06-30 Clinton du Plessis, jy het hierdie tragedie briljant verwoord. Ek voel ook so ... Dankie vir hierdie lieflike nagedagtenis.
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Ansia 2017-06-30 Clinton jou doring! Pragtig. Soveel hartseer so poëties vasgevang😢Homoseksualiteit en sewe klassieke Bybelse tekste: Antigay of misverstaan?
Hannes De Beer 2017-06-30 Uitstekend. Dankie aan die skrywers.
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Laetitia Lourens 2017-06-30 Diep geraak. So hartseer. Te veel omgegee.
Van Dakar tot Stellenbosch 30 jaar later
Wilhelm Fourie 2017-06-30 Chris, jy vereenvoudig darem bietjie sy argument. Die pers het opskrifte met woorde soos "verdwyn" gekies om die koerante te laat verkoop. Volgens die prognoses wat hy aanhaal gaan daar nog steeds meer blankes in SA wees as heelwat ander minderheidsgroepe
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Hannelie de Jager 2017-06-30 So baie seer en hartseer.
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Linda de Bruin 2017-06-30 So tragies gebeur, so raak gedig.
Aftrede
hans Richardt 2017-06-30 Angus, ek het vyf liter koper stookpotjie aangeskaf. Vrek duur ... Penshen? Wie nie droom nie, is klaar dood ...
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Lettie Seegers.l 2017-06-30 Bitter mooi en bitter hartseer.