Kommentaar
Huldeblyk aan Suna Venter
R i ana 2017-07-03 Uitstekend. Baie dankie ook vir die insig en kykie agter die skerms.
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Louise Prinsloo 2017-07-03 Baie dankie vir hierdie hartroerende huldebly.
Huldeblyk aan Suna Venter
Susan 2017-07-03 Hartseer, baie hartseer, maar uitstekend geskryf, Cobus!!
Huldeblyk aan Suna Venter
Daniel Hugo 2017-07-03 Goed geskryf, Cobus. 'n Ewewigtige en deernisvolle huldeblyk.
Eggo van ego
Dirk Rigter 2017-07-03 As ek my onkunde erken, hoe kan ek in stryd wees met 'n grondelose verwaandheid. Watter absolute snert.
Huldeblyk aan Suna Venter
Santie. Mouton 2017-07-03 Ek het jou nie persoonlik geken nie, maar altyd geluister wanneer jy gepraat het. Nou is jou stem stil ...
Graad 3, 2016: Vraestelle en memoranda (beskikbaar vir die vakke Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho en Wiskunde)
Elsabe Theron 2017-07-03 Goeie middag, my dogter in Gr 3 sukkel so bietjie met haar 2de kwarteel se wiskunde. Kan jul dalk help met oefen werk of hersiening. Groete
Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis
Barbara Georges 2017-07-03 The book sounds excellent and I shall certainly purchase it as soon as I can. Meanwhile, has anyone read Harry Booyens' book Amabulu? I found it historically very helpful as it is the history of my Afrikaans ancestors too and lends insight into the very
Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis
Barbara Georges 2017-07-03 A lovely comment. Thank you.
Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis
Barbara Georges 2017-07-03 Suenel, my mother was Afrikaans, born Steenkamp; her mother, Du Plessis, tracing back to 1688 when Jean Prieure Du Plessis arrived at the cape with his wife Madeleine. My father was born in South Africa of a French Australian father and German born mother
Huldeblyk aan Suna Venter
Rolene Oosthuizen 2017-07-03 Ja dis die hartseer van die dood van iemand meer besonders as ons gewone siele ... iemand so formidabel soos Suna Venter. Ek wil sê,met appologie aan Koos Dup:" ons groet sonder woorde, want hartseer is stom ..."
Afrikaanse mense se links en regs
Hans Pienaar 2017-07-03 Die onderskeid tussen "risomaties" en "hiërargies" kom darem uit 'n baie basiese behandeling van laat twintigste eeuse filosofie. Ek skat ek wil drie punte te maak: 1. "Linkse" wit Afrikaanssprekendes is of bereid om Afrikaans op te offer ter wille va
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Clinton V. du Plessis 2017-07-03 Ek het nog nooit soveel reaksie op 'n gedig gekry nie - baie dankie aan elkeen wat gelees, kommentaar gelewer en gedeel het. En dankie vir die uitsonderlike mens vir wie ek dit kon skryf - 'n klein woordmonument vir 'n grootse vrou.
Waarheen met Afrikaans?
Jaco Fourie 2017-07-03 Josef Jy maak aannames hierbo sonder feitevoorleggings (Praagstyl). FEITE: Afrikaanssprekendes; 1980=4.9mil; 1991=5.7mil; 1996=5.8mil; 1998=5.9mil; 2001=6.0mil; 2011=6.8mil. Oor dieselfde tydperk, het blanke Afrikaner getalle GEKRIMP as gevolg van emigr
Persverklaring: Sara se geheim, ’n nuwe kykNET-dramareeks
Judy007 2017-07-03 Lizzie gaan die beste aktrise wees wat hierdie land nog gesien het. Toe sy se "Virgil, weet jy eintlik is ek baie disappointed in jou," het dit geklink soos mense wat by die huis praat. Dit lyk nie asof sy toneel speel nie. Sy praat so normaal. Ons is tot
Aftrede
Angus 2017-07-03 Beste Hans, My perd vir 'n koper stookketel! Hoe jaloers maak jy my nou! Onthou net, sperskes, en dan ook turksvye, stook die lekkerste mampoer. Groete, Angus
Waarheen met Afrikaans?
Josef Preller 2017-07-03 Jaco Nee,die taal groei nie. Die aanwas van die bevolking bring jou sogenaamde groei. Die taal het geen nut en plek op die TV, in die howe en regstelsel, in politiek en die besigheid. Die taal het geen nut in die akedemiese wêreld hetsy voor- of nagra
Leerders se behoeftes versus die druk op onderwysers om self te presteer
Igna le Roux 2017-07-03 Uiteindelik ’n onderwyskundige wat ’n slag iets baie sinvol te sê het! Ek is al 34 jaar ’n onderwyser en moes dus al verskeie kurrikulum-aanpassings beleef, deurleef en probeer oorleef. My grootste frustrasie op die oomblik is "Die DEPARTEMENT" w
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Andre Diederichs 2017-07-02 Suna se dood laat meer vrae as antwoorde. Om die seer van die lewe so diep te ervaar dat dit jou stuk vir stuk opvreet is slegs moontlik as jy intens omgee. Om vervolg te word in jou soeke na geregtigheid echo 'n samelewing wat skree vir ernstige intr
Breyten Breytenbach: oorhandiging van die 2017 Zbigniew Herbert-letterkundeprys
Carin Lawrie 2017-07-02 'n Bedwelmende, asembenemende beskrywing, skrywe, geskrif.
Totius: die ironie van vergewe en vergeet
Fanie Jansen van Rensburg 2017-07-02 Ek het besondere waardering vir hierdie stuk en gaan dit onder baie mense se aandag bring. Dit is hoe ons met ons verlede (veral die onlangse) moet saamleef, denkend en krities, anders kan ons vandag nie eers begin opruim nie. Die artikel is met 'n besond
Totius (1877–1953)
Willem de Geus 2017-07-02 Good afternoon, For his 90th birthday my old father, dr AC de Geus, wants to present his guests the text of Totius' poem "Waar is 'n lot ...". (Waar is 'n lot dat soos Sy lot so hard is ...). Can anyone tell me in what year it has been written and wha
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Botha Ellis 2017-07-02 Suna se storie het my die eerste keer ooit laat wonder ... Of hierdie wêreld nog my wêreld is. Of ek nog hier wil bly.
Persverklaring: Sara se geheim, ’n nuwe kykNET-dramareeks
Riana 2017-07-02 Maak die reeks klaar die 4de Julie. Daar staan dan dit het 26 episodes? Of kom daar 'n tweede reeks uit? Asb lig ons in, ek soek oral op die internet maar kry niks.
Kunste Onbeperk: paneelgesprekke oor die stand van Afrikaanse musiek by kunstefeeste
Jaconell Mouton 2017-07-02 Ek wil net graag die konteks bevoeg waarin die laaste stelling wat van my "aangehaal" is gesê is. Ek wou weet hoe sommige kunstenaars astronomiese fooie regverdig en dan met slegs 'n "back-track" opdaag. Bring dan eerder een musikant saam en gee ten mi
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Eisbe FoI urie 2017-07-02 Dit moet pragtige gedig wees.
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Eisbe Fourie 2017-07-02 Pragtig wat my hart geraak het. Ek huil oor haar wegruk van ons en sal vir altyd aan haar voorbeeld vashou ...
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Wilna Guse 2017-07-02 Hartseer, maar trots op haar dapper poging om dié land 'n beter plek te maak ...
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Irma 2017-07-01 Daar is nie verniet in Bloemfontein gebid nie! Rus in vrede, Suna, daar waar jy nou is, is dit Vrede en Rus in Jesus se arms.
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Susan du Plessis 2017-07-01 Ysingwekkend realisties. Ons salueer 'n dapper en vreeslose vrou. Mag sy ons , oues en jonges, se rolmodel wees.
Die Grysland-verblyf bied 'n meer hoopvolle toekomsvisie vir mense wat aan skisofrenie ly
Elize Taylor 2017-07-01 Ek is Elize Taylor en my seun Abe Fourie (37) is Desember 2016 deur Valkenburg-hospitaal gediagnoseer as skisofrenies. Hy’s terug by my in Boksburg en ek het al sy goed uitgesort. Het sy ID, bestuurderslisensie weer gekry en kry ook nou maandeliks Sassa
Van Dakar tot Stellenbosch 30 jaar later
Thomas 2017-07-01 Dis duidelik jyself kan nie eens Afrikaans praat nie. In Afrikaans gebruik ons die dubbele ontkenning. Nie ... nie.
