Raed-na-Gael 2017-07-10 at 13:04 Die meeste mense leer nooit dat daar bewyse is dat dit wat hulle nie glo, waar is nie. Reply
Jan Rap 2017-07-11 at 19:23 Raed-na-Gael, ek wonder of CM ooit agterkom wat jy vir hom probeer sê (naamlik dat mens nie sommer lukraak stellings kan maak nie)? Reply
Angus 2017-07-11 at 23:37 Maklik! Glo in jou een hand en spoeg in die ander een. Dan kyk jy in watter hand is die meeste. (Ek sê nou maar "spoeg", want ek is skrikkerig vir Webvoet.) Reply
Celia Swanepoel 2017-08-20 at 09:03 Dit is met groot hartseer dat ek moet sê dat CM, 'n briljante liefdevolle mens, oorlede is op 12 Augustus 2017. Hy het eendag in die hospitaal vir my (sy dogter) gesê dat sy laaste blog op Litnet waarskynlik iets soos die volgende sou wees: Hier en Nou Hier is ek waar ek is. *** RIV CM Webvoet Reply
Kommentaar
Die meeste mense leer nooit dat daar bewyse is dat dit wat hulle nie glo, waar is nie.
Raed-na-Gael, ek wonder of CM ooit agterkom wat jy vir hom probeer sê (naamlik dat mens nie sommer lukraak stellings kan maak nie)?
Noem 'n voorbeeld.
Maklik! Glo in jou een hand en spoeg in die ander een. Dan kyk jy in watter hand is die meeste.
(Ek sê nou maar "spoeg", want ek is skrikkerig vir Webvoet.)
Dit is met groot hartseer dat ek moet sê dat CM, 'n briljante liefdevolle mens, oorlede is op 12 Augustus 2017.
Hy het eendag in die hospitaal vir my (sy dogter) gesê dat sy laaste blog op Litnet waarskynlik iets soos die volgende sou wees:
Hier en Nou
Hier is ek waar ek is.
***
RIV CM
Webvoet
Baie jammer om te hoor Celia. Sterkte.
Baie jammer Celia. Het CM altyd geniet. Baie sterkte.