Nou watse Springbok is hulle?

  • 3

Die senior Nasionale rugbyspan heet die (Spring)bokke, ama boko-boko.
Die kleintjies (o-20) die junior (Spring)bokke.
Nou wat van SA “A”?

 Of is hulle rugby se Proteas?
“A” was mos vir jare die junior Springbokke.
Wat van "Die Springboklammers" as naam vir die “Baba-bokkies” hê?

 Groetnis,

Raed-na-Gael

  • 3

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top