Klug

  • 1
Die ophef wat van woorde en lees gemaak word, is eintlik maar 'n liegstorie. Die boeke op die rakke is hoofsaaklik fiksie en versinsels. Onsin is vir die meeste mense belangrik en mooi.
 
CM
  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top