Kry ek vandag 'n man wat skuldig bevind is aan donkievelsmokkel. Smalend vertel hy na hy sy boete betaal het, dat hy miljoene rande maak uit onwettige slag van donkies en smokkel van donkievelle. Hy vertel ook dat hy karkasse aan dieretuine en privaat roofdier-eienaars verkoop.
Wie gaan ons donkies beskerm?


Kommentaar
Wat se beskerming soek hulle nog. Die grootstes sorg vir hulself en die lot wie vir hulle stem.
Ek wens ek was so slim soos daai man.