Kommentaar

Persverklaring: Sara se geheim, ’n nuwe kykNET-dramareeks

Giselle 2017-07-21 Wanneer word Seisoen Twee vrygestel? Ek kan nie wag nie!

Akademiepryse 2017: Hertzogprys vir poësie aan Antjie Krog – commendatio

Chris 2017-07-20 Krog se digbundel is 'n moreel-didaktiese kragtoer.

LitNet: Jou 67 woorde

Hans Richardt 2017-07-20 In my kop bly dit maal, verbale diarree is Kaapse erfenis, wat gaan lei tot geforseerde etniese amalgamasie, wat ook vorm van volksmoord is.

Mag, die staat en die kerk in Suid-Afrika

Abe 2017-07-20 Ek volg die debatering oor die NB-saak.

Afrikaanse mense se links en regs

Leo 2017-07-20 Hans, jy vergeet van ‘n sekulêre nasionale front. Nie almal wat aan die regterkant is, is CNA nie. Net terloops.

A Time Traveller's Guide to South Africa in 2030 deur Frans Cronje: ’n onderhoud

Chris du Plessis 2017-07-20 Frans Cronje: "n reformistiese regering mag bevind wat baie hard probeer om die huidige ekonomiese en politieke skade te herstel en die land te herbou. Indien dit nie gebeur nie, is dit onvermydelik dat Suid-Afrika selfs dieper in ons verbrokkelingscenari

Informele apartheid

JR 2017-07-20 My gevolgtrekking sal wees dat jy hartseer is/was, en dit maak my hartseer. Jou kruks klink eerder soos die antwoord. Ten spyte van - kan almal wel saamleef sonder dat rassevermenging in jou keel af forseer word.

Informele apartheid

Jaco Fourie 2017-07-20 Raed Dankie vir die geleentheid om weer met jou te gesels. Maar om jou vrae in jou tweede paragraaf te beantwoord, wil ek net sê dat jy my vorige stellings hier misken. Wat ek wel in die verlede gesê het, is dat daar AANDUIDINGS is dat VAN die gays (

A Time Traveller's Guide to South Africa in 2030 deur Frans Cronje: ’n onderhoud

Hélène Lewis 2017-07-20 My intuïsie is dat die scenarios en opsies hierbo genoem hoogs waarskynlik is. In kort, dat die onmiddellike toekoms maar moeilik gaan wees, maar dat dit tog moontlik is dat dit in die 2020's dalk relatief beter kan gaan, al is ek daar dan juis danksy 'n

A Time Traveller's Guide to South Africa in 2030 deur Frans Cronje: ’n onderhoud

Hanno Visagie 2017-07-19 Die Afrikaanse ekwivalent is 'n Tydreisigersgids na Suid-Afrika in 2030 - Hoekom word dit hierbo in die titel, illustrasie en onderhoud totaal ignoreer? Dis swak.

Waar is Sus en Daan en Boet en Saartjie?

Hannatjie 2017-07-19 Nukleus-onderwys verkoop die hele reeks. Die silwerboom-reeks op hulle webblad.

Informele apartheid

Raed-na-Gael 2017-07-19 Jaco, Jy skryf hierbo "Wat my opgeval het was die onsigbaarheid van enige ooglopende gay pretganger onder die skare, wat seker daaraan toe te skryf was dat gays wat wel daar was, saam met hulle “straight” vriende verkeer het". Hoe verstaan ek jou

Selfvernietiging

Raed-na-Gael 2017-07-19 Die mens kan vooruit dink. Beplan. (Die spesies wat hulself uitgewis het, het nie diè vermoë gehad nie.) Watter ander wese/lewe is daartoe in staat?

Pierre de Vos braak gal teen Annelie Botes

A.E. (Elsa) van Rooyen 2017-07-19 Ek reageer jammerlik omdat my vriendin, Annelie Botes, vir die verkeerde redes in die nuus is. Ek weet nie wàt sy gesê of beweer het wat die "stortvloed van kritiek" veroorsaak het nie. Lesers behoort teen hierdie tyd te weet dat 'n mens nie teen Anne

Skryfkompetisie: 67 woorde vir Mandela-dag 2017

Johannes Comestor 2017-07-19 Die 11de uitgawe van die Afrikaanse Woordelys en Spelreels (xxxiv, 757p, R450) is pas deur Pharos gepubliseer.

Akademiepryse 2017: Huberte Rupertprys vir klassieke musiek aan Hanna van Niekerk – commendatio

Lourens Faul 2017-07-19 Veels geluk, Hanna! Haar RSG opname van Lourens Faul se toonsetting van verse van Boerneef - Soetigheid virrie Narigheid - met 'n ensemble olv Richard Cock, was besonder mooi. (Te)regstellende aksie het ook die einde beteken van kunslieduitsendings by R

Informele apartheid

Jaco Fourie 2017-07-19 Die kruks van my waarneming was eerder: "In die pretpark, ten spyte van diversiteit, vergun elkeen onvoorwaardelik die ander sy reg binne dieselfde grondgebied"

Informele apartheid

Jaco Fourie 2017-07-19 Maak jou eie gevolgtrekking

Donkiestroper

Angus 2017-07-18 Ek wens ek was so slim soos daai man.

Persverklaring: Sara se geheim, ’n nuwe kykNET-dramareeks

Merna 2017-07-18 Geniet program vreeslik. Is daar nog 'n reeks wat kom?

Selfvernietiging

Panda 2017-07-18 Angus, Ek het die aanhaling van Lynn Margulis geplaas na aanleiding van die insiggewende artikel in Orion Magazine deur Charles C. Mann: “State of the Species — October 2012” https://orionmagazine.org/article/state-of-the-species/ Ek is 100% eens

Skryfkompetisie: 67 woorde vir Mandela-dag 2017

Martin Labuschagne 2017-07-18 Reeds my inskrywing ingestuur.

Uitnodiging: Algemene simposium en bekroningsplegtigheid van die SA Akademie

Gert van der Westhuizen 2017-07-18 Dankie Johannes - my intensie is om die saak van verwaarlosing BAIE sterk te stel, tot die mate dat ons gesprek aan die gang kan sit oor "disadvantaging", benadeling van alle tale, selfs Engels, hoewel in 'n mindere mate.

Sosialisme en die ANC

Jaco Fourie 2017-07-18 Ja-nee! Wat motiveer hierdie benadering? Na 'n lang gegorrel oor (wit) kapitalisme. word simplisties gevra dat kapitaal benodig word om sosialisme te bevorder. Ek wonder net of hierdie skrywer die vaagste benul het waaroor sosialisme gaan, asook di

Informele apartheid

JR 2017-07-18 "Dit was asof die rasse wel van mekaar bewus was, maar mekaar nie raakgesien het nie." Verbaas dit jou of is jy hartseer daaroor?

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

Danie 2017-07-18 Ek en my vrou het besluit om vriendelik te skei. Kan ek my hele pensioen aan haar oordra in ruil vir haar gedeelte van die eieindom? Ons is binne gemeenskap van goedere getroud.

Die Liefde: Ek dink ek haat my man

Edward 2017-07-17 RegsGeleerde... Met baie kennis. Geagte Marie, Ek is so jammer om van jou dillema te hoor. Dit is tragies. Dit is hartseer! Dit is onaanvaarbaar... Dit is nie GOED NIE! Mag die Here jou seën en nog baie meer!

Selfvernietiging

Angus 2017-07-17 Beste Panda, Sonder om nou met Lynn Margulis se teorieë te lol: vir die evolusionis beteken "suksesvolle spesie" nie die dra van selfone in die sak en laptop onder die arm nie. Dit beteken "getalle"; dus is die mens redelik suksesvol, maar ook nie die

Wanneer wolke sing by die Vrystaat Kunstefees: ’n onderhoud

François Maree 2017-07-17 Hallo China, vrynge is die Vrystaat-kunstefees se weergawe van die tradisionele fringe-feeste. Groete, François

Selfvernietiging

Hans Richardt 2017-07-17 Bravo, Gate toe!

Skryfkompetisie: 67 woorde vir Mandela-dag 2017

Renee Geustyn 2017-07-17 Ek skryf graag in.

Skryfkompetisie: 67 woorde vir Mandela-dag 2017

LitNet 2017-07-17 Hallo Rolene. Ons gebruik die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls as riglyn. Onthou egter dat die woordtelling voor proeflesing (soos ons dit van jou af ontvang) as maatstaf gebruik word, so jy hoef nie bekommerd te wees as die woordtelling ná proeflesing

Sosialisme en die ANC

Jan Mostert 2017-07-17 Wat motiveer hierdie benadering?

Die liturgie van die 1995-Wêreldrugbybeker-eindwedstryd: ’n ruimtelik-liturgiese refleksie deur die lens van ’n sosiale-kohesie-model

Jeanette Snyman 2017-07-17 Die belangrikste rol wat die kerk kan speel, is om die nodige hartsverandering, wat nog by baie lidmate kortkom, te bewerkstellig. My volk gaan ten gronde weens ’n gebrek aan kennis ie liefde vir sy naaste. Solank iemand hom verbeel hy's meer mens as an

Die komplekse verhaal van die vroeë Christenvervolgings

Laetitia 2017-07-16 JA, maar toe was dit ’n NUWE godsdiens, en in die tyd van die Romeinse Ryk mag net die keiser aanbid word - afgesien van die swetterjoel "ou" gode. Toe het Rome geval , die Romeine het ooswaarts geskuif en die Oos-Romeinse Ryk het ontstaan met Konstanti

Huis, woning, tuiste: ’n Tuiste in die hemel

Helen Venter 2017-07-15 Dankie vir die lekker leesstof. Ek sal daarvan hou as u my ook op hoogte kan hou van skryfkompetiesies, waarin ek ook kan deelneem. Ek is nou student by Skryfgeheim as Vryskutjoernalis, nog besig met my kurses. Dankie.

Kom kook en geniet op kykNET

Estelle Coetzee 2017-07-15 Dankie vir die ou herinneringe. Ek het ook `n Kook en geniet, lyk my dit is die 1992 hersiene druk. Dit is `n groot bruin boek, nie `n kort vette nie. Voorop staan “50 goue jare” en ek het gaan loer of een van die resepte wat julle bespreek het daarin

Boekresensie: Immer wes deur Irma Joubert

Retha Roux 2017-07-15 Wat volg na Immerwes? Wat is die name van boek twee en drie in die trilogie?

Skryfkompetisie: 67 woorde vir Mandela-dag 2017

Rolene Oosthuizen 2017-07-15 Watter bron van vas/ losskryf word aanvaar? Wil myself nie diskwalifiseer nie, asb. Dankie.

Wanneer wolke sing by die Vrystaat Kunstefees: ’n onderhoud

China de Plooy 2017-07-15 "Fringe"! Nie "vrynge" nie - of staan dit vir Vrystaat-Engels? Soos ooit gehoor op UV-kampus: "He travelled all around the bulb"?
Top