Kommentaar

ATKV se nasionale instrumentale klassiekemusiekkompetisie vir die eerste keer in Kaapstad

Hanno Visagie 2017-07-26 Wat het klassieke musiek met Afrikaanse Taal en Kultuur te doen? Niks. Julle oorskry jul mandaat. Word die kompetisie hoegenaamd in Afrikaans gevoer? Waarskynlik ook nie.

Mik-en-tik teenoor selfgerigte leer en toetsbordvaardigheid

Wayne Kitching 2017-07-26 Interessante artikel. Ek stem volkome saam met die idee van selfonderrig. Dit is een van die belangrikste vaardighede wat nodig is om suksesvol te wees in die snel-veranderende beroepslewe. Ek wil graag twee punte maak: 1. Die QWERTY-toetsbord se uitleg

Die gewildste Afrikaanse gedigte – in luistervorm

Louise Steytler 2017-07-25 Waar kan ek die CDs kry van Die gewildste Afrikaanse gedigte?

Elsabé Brits oor Emily Hobhouse, geliefde verraaier

Marita 2017-07-25 Elsabe, Ons beplan om volgende jaar jou Geliefde Verraaier by ons boekklub in Hermanus te bespreek. Is dit dalk moontlik dat jy dit sal kan bywoon? Ons sal jou baie graag wil ontmoet.

Kom kook en geniet op kykNET

Gale Stipp 2017-07-25 Waar kan ek die pampoentertresep van hierdie week se program kry?

Die aarde ...

hans Richardt 2017-07-25 Kwaai

Boekresensie: Swartval deur Martin Steyn

Brenda 2017-07-25 Die beste! James ek dink skrywers moet dalk tred hou met die feit dat ons nou in 2017 lewe; dis hoe mense nou praat! Martin se navorsing is PUIK! Hierdie is fliekmateriaal ook!

Die naamlose deur Mariël le Roux: ’n resensie

Cato Jacobs 2017-07-25 Insiggewende en objektiewe kommentaar. Goed geskryf.

Sondag op 'n voëlplaas deur Johann Nell

Ansie Burger-Maritz 2017-07-25 Asseblief en dankie!

Op soek na Heinz Konsalik

Deleene 2017-07-25 Goeiedag. Ek het Konsalikboeke. Na watter is jy opsoek. En vanwaar is jy? My kontaknr 079 473 8667 Deleene

Makhosi Khoza vir president?

Jaco Fourie 2017-07-25 Hier word twee derdes apologeties gewei oor die onetiese optredes van sekere parlementslede en kabinetsministers, en dan siestog en apologeties, hulle kan mos hulself nie help nie, want die vorige regering het veroorsaak dat hulle so geword het?! Ons moet

Biebouw-resensie: Blou trane deur Daniella Day

Launa 2017-07-24 Hallo, ek het die boek bestel van PNA en het die boek klaar gelees ... my seun is vandag nege maande "skoon". Ek wil die boek vir hom gee om te lees maar is nie seker of dit 'n goeie uitwerking op hom sal hê nie?

Die aarde ...

Reusedwerg 2017-07-24 Nieteenstaande dat die aarde rond is, spyker almal om elke hoek en draai.

Op soek na Heinz Konsalik

P Grobler 2017-07-24 Kontak Rutlands Book Exchange in Soutpansbergweg, Pretoria. Hulle het 'n huis vol boeke, ek het seker 200 daar gesien.

Informele apartheid

Jan Rap 2017-07-24 Interessant Jaco; goeie waarnemings. Dit is inderdaad so; voëls van eenderse vere ... Jan Rap

Uit Ouma se uitsetkis: Nico Moolman gesels met Naomi Meyer oor sy selfpublikasies

Mariet Hobbs 2017-07-24 My moeder is onlangs oorlede en ek het tussen haar boeke op hierdie geskenk afgekom wat iemand vir haar gegee het. Uit ouma se uitsetkis het my vanoggend in trane. Dit is so kosbaar!

Krotoa: ’n mening

Reney Warrington 2017-07-24 Hi Daniel. Dankie vir jou kommentaar. Dit is die woord wat die regisseur gebruik. Ek stel ondersoek in.

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)

LitNet 2017-07-24 Hallo Suzette, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2017-07-24 Hi Sam, take a look at this item: https://www.litnet.co.za/graad-6-2016-vraestelle-en-memoranda/. Hope this will help! Best wishes, Naomi Meyer, content manager

Poësietoets 2015: Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

LitNet 2017-07-24 Hallo Saffiya, hier is iets wat dalk kan help: https://www.litnet.co.za/graad-12-afrikaans-eerste-addisionele-taal-toets-lien-se-lankstaanskoene/. Klik telkens op die skakels om die vrae en die antwoordstel oop te maak. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuur

Die verste plek

Gerhard de Clercq 2017-07-24 Ek het lekker gelees.

Kuns maak ons vry: Oor die Sol Plaatje-lesing deur Antjie Krog

Naòmi Morgan 2017-07-24 Baie dankie vir 'n opsomming van groot waarde vir diegene wat agv botsende produksies nie daar kon wees nie. Twee dinge staan vir my uit, dat Plaatje dikwels in die lesing self aangehaal is (boekbesprekings gaan ook oor die 'laat klink' van 'n skrywer se

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Heiliger deur Dibi Breytenbach

Helena Welthagen 2017-07-23 Kan nie wag om die boek te lees nie!

’n “Oorspronklike” Aramese Nuwe Testament? ’n Kritiese evaluasie van die Pesjitta-voorrangsteorie, Die Pad van Waarheid tot die Lewe-vertaling (Afrikaanse Lamsa-Bybel), en die kulturele aanloklikheid van oriëntalisme

Wena Botha 2017-07-23 Amen Prof Chris vir jou artikels en kennis en insig. So tragies dat mense meer behep is met "weg van waarheid" as met die Een wat sê "Ek is die Weg en Ek is die Waarheid".

Krotoa: ’n mening

Daniel Hugo 2017-07-23 Daar bestaan nie 'n taal soos Khoisan nie.

Johann de Lange (1959–2025)

EMK 2017-07-23 En skielik het AVBOB (vermaaklik vir sommiges, ek meen AVBOB en poësie? tot hul hoor waaroor dit gaan!) 'n poësie-kompetisie. En Coenie de Villiers bied 'n puik program "... ek wou nog sê" daaroor op Via-kanaal aan. En Amanda Strydom doen "Aan 'n onbe

Bientang

Nikodemis 2017-07-23 Wragtig pragtig, enig klinklaar soos 'n helder duik in die newel. Dankie. Dis magies mooi.

My leeu van ’n vriend, Johann Botha

Conradie 2017-07-22 Is daar enige manier om Spookstasie-opnames in die hande te kry?

Klierkop: "Ek sal nooit aard op die verhoog nie"

Arnaud M 2017-07-22 Hoe meer jy daarna luister, hoe meer groei dit op jou! Sien altyd uit na 'n byvoeging en geniet die vroetel met Afrikaans!

Boekbespreking: Het Vogelalfabet, SJ Naudé

Annalize 2017-07-22 So jammer ek het die boek gekoop. My geld gemors.

Mediese navraag: Wie kan help?

Hannes Strydom 2017-07-22 Kan ek meer inligting kry ivm Rhinofeem?

Stichting Eer en Herstel: Abolishment of slavery commemoration

Diana Ferrus 2017-07-22 Great article! Thank you Bernice Nieuwendam and Menan van Heerden.

Makhosi Khoza vir president?

Jeanette Snyman 2017-07-22 Bettina, is sy nie a "woman of substance" nie! Het nog baie van haar soort nodig. Vrouens is buitendien nie so magsbedonnerd nie - meer oor sosiale kwessies gepla. SA nog ver om te gaan voor dit sal gebeur- nog gans te patriargaal - eish😢

Op die spoor van Vincent van Gogh se verlore oor, 23 Desember 1888

Fanie 2017-07-21 Cas soos altyd is die resensie 'n toonbeeld van insig en deeglikheid en jou persoonlike bydrae [gedigte] dui op begrip en deernis met die skilder. Dankie vir hierdie keurige kommentaar.

Die energie en die chaos van die lewe treffend vervat in PG du Plessis se Fees van die ongenooides

albert cruywagen 2017-07-21 Wie is die ongenooides in die Fees van die Ongenooides?

Makhosi Khoza vir president?

Estelle Kruger 2017-07-21 Wow, Bettina. Ek haal my hoed af vir jou gebalanseerde siening - dit laat 'n mens dink.

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

m harris 2017-07-21 Goeie dag Ek en my man is 16 jaar getroud en hy is nou op pensioen.Hy het van sy pensioen gevat en huis afbetaal. Mag ek nou dat ons op pensioen is van sy pensioen eis as ek wil skei?

Informele apartheid

Jaco Fourie 2017-07-21 Jou gevolgtrekking is 'n mistasting van die werklikheid. Jy het ooglopend geen van my vorige politieke kommentare gelees nie. Lees hulle en maak weer 'n gevolgtrekking. Terloops. Waar is rassevermenging in die pretpark in enige keelgat afgedruk? Almal wa

Kom kook en geniet op kykNET

Marietjie 2017-07-21 Wat is hoendergereg se naam wat op 19 Julie gemaak is op Kook en geniet?
Top