Frik Lotz2017-08-11Ons is nie gekant teen Engels of enige ander taal nie. Ons is lief vir Afrikaans en wil hê die taal moet ook sy plek in die samelewing kan hê en nie vertrap en orals uitgewerk word nie. Ons het tog die reg om in Afrikaans onderrig te kry op skool en nas
JC2017-08-11Jou argumente maak glad nie sin nie ou maat.
Buitelanders kan goed klaarkom in Engels, toegegee, natuurlik ja. Beteken dit ons moet ook nou as Afrikaners, en as Anglo-Afrikane (let wel die wat lief is vir Afrikaans), ons gedra soos die buitelanders, wat
Jan Rap2017-08-11'n Onsinnige vergelyking Angus; dis soos om te sê jy kom beter met 'n hamer klaar as met 'n saag wanneer jy palette uitmekaar haal (of andersom). Om beter met een taal as 'n ander taal 'reg te kom' beteken nie jy moet jou eie versaak nie. Radyse groei
Jan Deloof2017-08-10Ik ga volledig akkoord. Zelf ben ik nog een stukje ouder en leerde enkele Afrikaanse gedichten kennen in het handboek 'Zuid en Noord' van Evarist Bauwens S.J. in de jaren 1944-1949. 'Seepkissie' en 'Dis al' zijn mij mijn hele leven bijgebleven!
Chris Marnewick SC2017-08-10Eerstens: Rassisme is wanneer 'n mens negatiewe trekke aan 'n ANDER groep toeskryf EN dit verwoord of daarvolgens optree. Dit is nie rassisme om so te dink nie, maar die oomblik wanneer 'n mens met woord of daad daarvolgens optree word die rassisme gemani
F C Boot2017-08-10My siening van sake is op my vrou se webblad geplaas. Dus dit is hoe ek dit sien.
Dit is nie die uitslag wat my verras het nie, maar wel die gebrek aan insig wat ANC-lede geopenbaar het.
Een na die ander ANC-lid, asook sommige politieke kommentators op
F C Boot2017-08-10Beste Angus
Die verhaal agter die KJV sal jy vind onder http://www.christianity.com/church/church-history/timeline/1601-1700/story-behind-king-james-bible-11630052.html
Lekker dag.
Angus2017-08-10'n Mens kan klaarkom sonder Afrikaans, maar nie sonder Engels nie. My Engelse vriende wat Suid-Afrika besoek bewys dit telkens. Hulle kom hier goed oor die weg, alhoewel hulle nie Afrikaans of een van die swart tale ken nie. Hulle was al op plekke in Suid
Angus2017-08-10Beste FC Boot,
Ek staan maar skepties teenoor alles wat staat maak op geloof. Selfs al sou die Christen glo dat daar nie so iets is as 'n onsterflike siel nie, sou ek nog nie 'n Christen wees nie. Geloof is wensdenkery, en niks anders nie.
Soos ek al b
JC2017-08-10Afrikaans word gepraat en gebruik deur minderhede (meestal deur bruin en wit) en is dus geregtig op beskerming vanaf Engelstalige oorheersing; juis omdat die Engelse taal op 'n al hoe groter wordende en groeiende basis gebesig word deur swart mense ten ko
F C Boot2017-08-10Beste Angus
Vir ateïste en ander ongelowiges bestaan daar net een wêreld en dit is die wêreld
wat 'n verganklike orgaan nl die mens se brein daaraan kan openbaar. Nou is dit so dat selfs in Boeddhisme as die vraag beantwoord word van: “Is there an
Jeremy Vearey2017-08-10Waar is ons ware Krotoa?
Ek kan my indink dat my oorle ma my hierdie vraag met siniese ondertoon sou gevra het as ons saam na die rolprent-verbeelding van Krotoa gaan kyk het. Miskien sou sy, nes soos daardie dag toe sy my met die RP-fotoverhaalboekie
Angus2017-08-09Al wat ek teen die plakkaat het, is die swak Afrikaans daarvan as gevolg van die invloed van Engels. Die eerste anglisisme lê in die gebruik van "hierdie". Dis nie goeie Afrikaans om te sê: " Hierdie is vir my mooi" nie. 'n Mens sê: " Hierdie horlosie
Angus2017-08-09Natuurlik moet geen taal geminag word nie, allermins Afrikaans. Waarom word Engels dan so beveg? Daarsonder is ons, en trouens die hele wêreld, stomgeslaan.
Afrikaans is 'n mooi taal met wêreldgehalte letterkunde, en dis deel van die Afrikanerkultuur
Angus2017-08-09Inteendeel, indien dit bewys kan word dat Shakespeare die vertaling van die KJV gedoen het, sou dit die waarde daarvan vertienvoudig het.
Adri Vivier2017-08-09Die film het my meegesleur. Die akteurs het my oorrompel met OSCAR performances. Elk en iedereen. Van openings- tot slottoneel. Natuurlik sit die musiek mens op 'n trippie. En dan is jou terugvoering ook net so in die kol en hoogs leesbaar, Albert. Hoop e
Andre2017-08-09Goeie artikel, dankie. Sien somtyds baie sulke situasies. Was ook al daar by Gold Reef en ander plekke. Dis wat my opval: Ek het nie kinders nie. Die mense saam met wie ek was het. Die hele dag se beplanning was vir die kinders. Nie kleur, geur en politie
Jean Lombard2017-08-09Veels geluk aan die finaliste. Voorspoed vir die laaste rondte om 'n wenner aan te wys. Baie dankie LitNet vir nog 'n heerlike geleentheid. Volgende keer probeer ons weer ... en weer ...en weer... totdat ... Voorspoed!
bertie geensteen2017-08-09'n Waardige huldeblyk vir 'n man wat baie Afrikanergewetes aan die werk gekry het (nie genoeg nie, maar dit was nooit sy skuld nie). En dit is moontlik goed om aan ons bose laers van weleer herinner te word, as mens wil verstaan hoekom die regerende party
n Wrak in werksplek2017-08-09Om te dink ek het begin wonder wat fout is met my ... hardwerkend ... trots op werk ... wil net beter en meer doen, maar niks is goed genoeg of reg nie. My direkte hoof 'n nare boelie ... my hoop is slegs op die dae wanneer bietjie menslikheid deurskemer.
Rika de Bruyn2017-08-09Julle se niks van die penis en testikel episode nie! Dit was nou interessant! Sou seker vir menige mense skokkend of selfs onaanvaarbaar wees. Vir my was dit verrassend, maar ek kan nie sê heeltemal funksioneel nie, of hoe?
Alida Adendorff2017-08-08My ouma se naam was Annie-Maloney Brand. Sy het ons vertel van haar oumagrootjie en van "Vat jou goed en trek Ferreira". As ek reg onthou was Annie Maloney van Ierse herkoms.
Willem van der Merwe2017-08-08Hallo
Ek wil graag 'n koffiewinkel oopmaak. Weet iemand by julle wat sê die wet ivm die gebruik van poësie bv 'n gedig van Wilna Stockenström teen die muur vas te lê. Iis daar soos in musiek 'n "royalty" wat betaal moet word, of moet ek die direkte t
Melanie van Eeden2017-08-08Praat so reg in my kraal. Tans besig met my tesis. Drama as stress management. Dink toekomstige navorsing oor die stigma van stress in die werkplek sal help met bewusmaking daarvan.
Dawid de Wet2017-08-08My organisasie word ondersteun deur duisende lede en ons handhaaf sterk geestelike en etiese riglyne. Ons respekteer en is onderhewig aan al die landswette maar wil graag weet wanneer mag ek wettig diskrimineer teen iemand (lid, werknemer of kliënt) wat
Johanna Fourie2017-08-08Baie geluk aan almal, maar veral aan jou, Marthé McLoud. In vier sinne het jy die gebalde vuiswolkie laat groei tot by naasteliefde - vanuit vier windrigtings het jy die reënboog vasgebind ...