Duitse neuter beteken onsydig in Afrikaans. In Duits het 'n tafel en stoel verskillende geslagte. Nederlandse neuter beteken om testikels van dier te knip. In politieke korrektheid ideologie van SA sal neuter basies geslagtelikheid beteken?
Met die verengelsing in SA, verloor Afrikaans baie van oorsprong. Daar is meer geslagtelikheid in taal, as wat politieke korrektes kan dink...



Kommentaar
Neuter in Engels - kastreer, geslagloos, a-seksueel
Neuter in Nederlands - kastreer, onpartydig, afsydig, onsydig
Neuter in Afrikaans - geslagloos, onsydig
Ek wonder darem oor politieke korrekte woord in ons Grondwet se Handves van regte, geslagtelikheid. Wat sal die oorspronklike stamwoord wees?