Kommentaar

Regstelaksie en kwotas in VSA

Hans Richardt 2017-08-18 Wat my erg bekommerd maak, is dat dieselfde tipe van beleid en aksies in SA vanuit VSA gekoördineer word, oa deur BLM. Is SA nou tweedehandse kolonie van politieke korrekte Yanks, wie nie hul geld sit waar hul monde is, met direkte beleggings in SA nie?

Wat Engels vir Afrikaanse mense beteken

JC 2017-08-18 Marius, ek vir een dink dat hierdie hele rompslomp en narratief rondom Afrikaanse Hoër Onderwys, slegs gaan dien om ons en ons pragtige taal die nodige "skop onder die watsenaam" te gee sodat groei weer plaasvind, nuwe deure oopgaan, en hernieude ontwikk

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Op pad deur Dana Snyman

Herman van Wyk 2017-08-18 Die onbeteulde aanwas. Mense behoort die keuse tot aborsie en geassisteerde selfbemagtiging tot selfdood te hê. Dit is mensonterend om so te lewe en ek sal nie so wil lewe nie. Dit breek jou af tot heeltemal niks en jy kan nie daarvan herstel nie. Sommig

Wat Engels vir Afrikaanse mense beteken

JC 2017-08-18 Beslis nie Johannes; die verskynsel is te INGEWIKKELD EN verg baie meer BEGRIP en ondersoek; as so 'n oorvereenvoudigde probleemstelling en sosio-ekonomiese verklaring daarvoor:)

Afrikaans, Afrika en Japan: Afrikaans-Japannese woordeboek

JC 2017-08-18 Dankie Johannes, ek waardeer jou skerp persepsie vermoë en intelligensie :)

Teater van die rand: enkele gedagtes oor Fringe-teater in Suid-Afrika

Anette 2017-08-18 As 'n "Fringe"-verslaafde vir vele jare, stem ek vanselfsprekend saam met die sentimente wat uitgespreek is. Die teaterpubliek het nodig om uit sy gemaksone geskud te word, en sg Randteater is seker 'n uitstekende manier om dit te doen? Risiko's sal daar

Bybel in Kaaps: Die Ôse Vader

Hessel 2017-08-18 http://www.scriptureearth.org/00i-Scripture_Index.php?sortby=lang&name=nhr&ROD_Code=00000&Variant_Code= or try YouVersion, Naro / NNT = Naro New Testament)

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 2

Patricia Kruger 2017-08-18 Ek soek dringend studiehulp en gidse vir gr 10 Tegniese Wiskunde asb

Regstelaksie en kwotas in VSA

Johannes Comestor 2017-08-18 Hoewel ek diep bewus is van die polities byderwetse vooroordeel in die hoofstroom-inligtingsmedia was selfs ek geskok oor die mate waarin diegene wat beswaar het teen die verwydering van Robert Lee se standbeeld sonder meer afgemaak word as blanke heerssu

14 Augustus 2017: Gelyke kanse vs die Universiteit Stellenbosch

JC 2017-08-18 Ons is nie geregtig op "meer" nie, maar ons is wel geregtig op onderrig in ons moedertaal soos in enige demokrasie; wat veronderstel is om normaal te funksioneer, en sonder hierdie allerverskriklikste onverdraagsaamheid. Afrikaans is 'n goed ontwikkelde

Wat Engels vir Afrikaanse mense beteken

Johannes Comestor 2017-08-18 Philip, jy bied 'n uitstekende formulering van die kern van hierdie saak.

Wat Engels vir Afrikaanse mense beteken

Philip Spies 2017-08-18 Daar is geen ander organisasie by Gelyke Kanse (GK) se saak teen die Universiteit van Stellenbosch betrokke nie. AfriForum het reeds in middel 2016 onttrek van GK se geding ten einde al sy aandag en fondse op die noordelike universiteite se taalhofsake te

Afrikaans, Afrika en Japan: Afrikaans-Japannese woordeboek

Ernst 2017-08-18 Dankie vir die vriendelike woorde, JC.

Apartheid: Britain's bastard child deur Hélène Opperman Lewis: ’n resensie deur Martie Meiring

Ben le Roux. 2017-08-18 Netso! Teenoor die Britte, wat seker die gruwelikste vergrype in die geskiedenis oor die laaste paar eeue, in hul koloniseringsdaad, gepleeg het, tree sommiges van ons verbasend sagkens op.

AVBOB-poësiekompetisie: Ek wou nog sê ...

Don Beukes 2017-08-18 Nou dit klink na 'n fantastiese uitdaging! Ek het kennisgewing van AVBOB ontvang dat oorsese SA burgers kan inskryf maar hoe vul ek die adres gedeelte in? Of kan ek my Kaapse adres gee?

Wanneer ek my oë sluit

Daisy 2017-08-17 I will go with the wonderful millions of spirits in the sky and live again on a far-off planet with my loved ones. My soul will become one with the universe and will live on. To bow down before evil autocratic gods that condemn gays and demand that you su

Wat Engels vir Afrikaanse mense beteken

Pieter Haasbroek 2017-08-17 Nou toe nou! Ek het nooit kon dink dat ons Engels kan gebruik om 'n dominante posisie in ons samelewing te behou nie. Hulle wie broken Iengliesh praat, sal mos nooit daaraan dink om die elite se Engelse magsbasisse storm te loop nie. Arme goed, hulle is g

Afrikaans, Afrika en Japan: Afrikaans-Japannese woordeboek

Johannes Comestor 2017-08-17 Angus, my opmerking oor die unieke seggingskrag van sekere woorde verwys nie na "ingewikkeld" en "begrip" nie maar na sommige woorde wat "rassistiese" status verwerf het en wat ek seker nie mag noem nie. Ek gee voorkeur aan "ingewikkeld" en "begrip" omdat

Swart-op-swart rassisme: steeds ’n taboe onderwerp

JC 2017-08-17 Dankie Chris, vlymskerp kommentaar hoor!

Afrikaans, Afrika en Japan: Afrikaans-Japannese woordeboek

JC 2017-08-17 Wonderlik! Dankie Ernst, jy het ons taal en kultuur verryk met hierdie projek.

Bybel in Kaaps: Die Ôse Vader

JC 2017-08-17 Wonderlik, tog te oulik! Ekke kan ok Daai Taal praat! Afrikaans leef!

US Woordfees: Afrikaans raak my nie, traak my nie?

JC 2017-08-17 Ag, wonderlik! Die gesanik oor "die taal van die onderdrukker" raak darem nou baie afgesaag.

A vision for Afrikaans

JC 2017-08-17 Vra mens nou Johannes, vra mens ...

A vision for Afrikaans

JC 2017-08-17 Nou ja, die oorweldigende indruk wat ek uit hierdie stuk kry, is dat die onderdrukking van ons pragtige tongval by staatsuniversiteite net tydelik van aard is. Ek herinner almal aan die feit dat daar reeds drie Afrikaanse privaat tersiêre instellings be

ATKV en Afrikaans

Johannes Comestor 2017-08-17 Jaco, dit gaan vir my nie om persone nie maar om sake, bv Afrikaans en die Afrikaner. Wanneer ek sulke sake bespreek, help dit min om te beweer dat bv die Universiteit Stellenbosch op die verkeerde pad is. Dit moet liefs konkretiseer word, soos Leopold Sc

Wat Engels vir Afrikaanse mense beteken

Marius 2017-08-17 Dank Vader vir 'n man wat sonder oogklappe na die werklike toedrag van sake kyk en die "establishment " sy fyn voetwerk ontbloot vir die universiteitskaping wat dit is. Ek is bevrees ons taal op Stellenbosch is reeds Fataal verwond. Die enigste vraag is,

ATKV en Afrikaans

Johannes Comestor 2017-08-17 Angus, kan op grond van jou beweerde voorbeelde veralgemeen word? Dit is vir my ongelukkig 'n onbegonne taak om op LitNet debat te voer omdat ek nooit seker kan wees dat wat ek skryf publikasiewaardig geag word nie. Oor die Gelyke Kanse-hofsaak het ek die

Wat Engels vir Afrikaanse mense beteken

Johannes Comestor 2017-08-17 "Wit mense het Afrikaans nie meer nodig nie." Afrikaans het "oorbodig geword, 'n blote las." Hierdie stellings is geformuleer en vir publikasie aangebied deur 'n Afrikaanssprekende blanke. Dui sulke stellings op 'n oorwoë standpunt?

Kom kook en geniet op kykNET

Cecile Grobler 2017-08-17 Sal graag die resep van Heine se gesondheidskoekie wil ontvang uitgesaai 2017/08/16

Wat Engels vir Afrikaanse mense beteken

Rainer Kussler 2017-08-17 Dis een van die mees insiggewende bydraes oor die problematiek wat ek nog gelees het (en ek het baie gelees). Ek hoop dit kry die aandag wat dit verdien.

14 Augustus 2017: Gelyke kanse vs die Universiteit Stellenbosch

Maria 2017-08-17 Ek was op skool toe die geskiedenishandboeke deur dominees en Verwoerds geskryf is. Ek moes baie lees om 12 jaar se waninligting uit te was.

14 Augustus 2017: Gelyke kanse vs die Universiteit Stellenbosch

Maria 2017-08-17 Dit is eenvoudig. Daar sal Afrikaanse studente op alle kampusse (tot in Australië) wees solank Afrikaans deur gesinne aan hulle kinders geleer word en in huise gepraat word. Ons taal is ons verantwoordelikheid. Die taal is nie onder bedreiging nie

14 Augustus 2017: Gelyke kanse vs die Universiteit Stellenbosch

Maria 2017-08-17 Ek is 'n direkte afstammeling van 'n stoere boere-generaal. Ek voel nie bedreig deur die feit dat my kinders in Engels opvoeding ontvang nie. Dit is nie prakties haalbaar om in 11 (12 as jy gebaretaal insluit) te onderrig nie en Engels is die lingua fra

Afrikaans, Afrika en Japan: Afrikaans-Japannese woordeboek

Karien Behrens 2017-08-17 Baie dankie Ernst , ek will regtig graag een van die woordeboeke bestel. Een van my kleinseuns gaan volgende jaar Japan toe vir sy M-graad en hy sal dit waardeer om die woordeboek te kry. Beste groete Karien Behrens.

ATKV en Afrikaans

JC 2017-08-17 Goed vir hulle, indien dit hulle keuse is. Dit pla my nie in die minste nie. Ek, nimmer as te nooit nie. Ek het te veel selfrespek, en is met 'n behoorlike ruggraat gebore en liefde vir MY mense, arm of ryk. Hoe lewe sulke soortes met hulself, wonder ek?

14 Augustus 2017: Gelyke kanse vs die Universiteit Stellenbosch

JC 2017-08-17 Dankie Gustaf:) Afrikaans is inderdaad topfiks, en gedy wêreldwyd, behalwe op plekke waar haatgevulde sosialisties marxisme geïnspireerde ideologieë regeer, d i nou, op die meeste staatskampusse. Wil graag binnekort die nuwe AWS kry! Akademia groei b

ATKV en Afrikaans

Jan Rap 2017-08-17 Beste Angus Soos by die vleispotte van Egipte? Groetnis Jan Rap

14 Augustus 2017: Gelyke kanse vs die Universiteit Stellenbosch

JC 2017-08-17 Sy is seker 'n "millennial" of 'n "snowflake" of beide tegelykertyd.

Afrikaans, Afrika en Japan: Afrikaans-Japannese woordeboek

LitNet 2017-08-17 Hallo Karien Gee my net kans tot ná die 29ste - ek vertrek môre na Skandinawië vir 'n kongres, en sal dan weer terug wees. As jy begin September nog niks van my verneem het nie, stuur asb net 'n herinneringsnota. Groete Ernst
Top