Angus2017-08-23Beste Johannes Comestor,
Gee jy altyd voorkeur aan begrip bo konsep en ingewikkeld bo kompleks? As dit so is, dan is ek maar te bly dat jy weinig, indien enige, seggenskap het oor Afrikaans se verloop.
Daar bestaan amper nie so iets soos algehele sinoni
Angus2017-08-23Daar het jy dit weer! Dit moet wees: Gewone mense WAT nie ...
Dit het niks met biologiese of grammatikale geslag te make soos jy al voorheen gedink het nie.
In Afrikaans maak ons onderskeid tussen menslik en nie-menslik. Die man wat daar loop, is my oom
Angus2017-08-23Beste Hans,
Afrikaans het in 1875 tot stand gekom. Kyk na die datum van hierdie koerant. Wat verwag jy? Dat Afrikaans sommer so met 2017 se spelreëls moes begin het? En dat 'n taal nie verander nie, maar sommer so van meet af aan groot en volledig gebor
Wilhelm Fourie2017-08-23Dit is tragies dat die Universiteit van Stellenbosch skynbaar nie meer in mense soos Jan du Plessis belangstel nie. 'n Afrikaanse universiteit sou vir die vele Jan du Plessis's wat vandag in Macassar en Dysselsdorp grootword tot groot hoogtes kon help. Hu
Wilhelm Fourie2017-08-23Dis net 'n lys ongegronde en belaglike argumente. Ek is ook nie 'n AfriForum-ondersteuner nie, maar glo nie dat hulle 'n verskuilde agenda het nie.
Ek is 'n Bolander, 'n Afrikaner met drie grade en jonger as 40.
Indien Afrikaans 'n nagebootste kultu
Phillip Louw2017-08-23Ek verstaan jou uitgangspunt, maar stem nie daarmee saam nie. Taalverandering is natuurlik en vind in alle tale plaas (ook Engels). En dit word dikwels veroorsaak deur die invloed van taalkontak in 'n meertalige omgewing. As leksikograaf sien ek die prose
Reusedwerg2017-08-23Hans, ek is soos baie seker sal sê "nie 'n rassis nie". Beslis nie. Ek haat rassiste. Ek is soos die Ingelse sal sê 'n trotse "tribalist". Moenie my verwar met rassiste nie. Nie een van die etniese tale het die woord rassis in nie. Dit is ons kolonialis
Hans Richardt2017-08-23Ek gaan NIKS doen aan Victoria College se regressie terug na Engelse wortels nie. Die eerste uitgawe van die Die Patriot het dit al in 1880's duidelik gepubliseer dat Engels meer gewild was toe by jong Bolandse Afrikaanders.
Ek is van opinie dat Engels
Hans Richardt2017-08-23JC, daar is reeds 'n Akademia-kampus en kampusprojek. Verder, word SETA-kursusse vir tegniese opleiding reeds aangebied.
Ek is trots lid by Orania en glo dat politieke korrektheid ideologie wanpersepsies in media, meeste wittes weghou. Verder voel vele
Johannes Comestor2017-08-23Hans, ek het ('n mate van) simpatie met jou oor die opdringing van godsdiens in skole. Ek is gekant teen gedwonge ideologiese verslawing. Ek het 'n weersin in propaganda. Baie min mense is afdoende toegerus om propaganda bv krities en sinvol te hanteer. K
Jurie [de Kock}2017-08-23Afrikaanssprekendes se denkproses is anders as bv die Engelssprekend-opgevoede brein; Dit is die taal waarin ons dink en bid! Dit is deel van ons kultuur, ons menswees, deel van ons gene!
My ouers was op laerskool verplig om slegs Engels op die skoolter
Hans Richardt2017-08-23Dit was Kaaps in 1880's in Patriot. Die Taalraad van 1909 is in ou Noordelike Afrikaans geskryf.
Jan Rap, wat is dan nou Standaardafrikaans?
Reinhardt2017-08-23Presies. Hierdie skielike afskaffing van alles Afrikaans in alle sektore het baie mense, ek inkluis, erg laat skrik.
Ek het self my skripsie op Stellenbosch in Engels gedoen in 2011, nie omdat ek nie van Afrikaans hou nie, ek't immers al my klasse in
Hans Richardt2017-08-23Wat glamour TV nuuskanale nie wys in SA nie, net soos SABC en ander TV, is dat daar miljoene wittes op "food coupons" is en in plakkerskampe bly. BLM verteenwoordig kwansuis swart armes uit midde-stede. Vir hierdie arm wittes wie reeds 50 jaar gebuk gaan
Hans Richardt2017-08-23Luister ek na Monitor vanoggend. Ekspert verduidelik hoe arm 50% van bevolking is, wittes ingesluit. Hy beklemtoon hoe min werkgeleenthede daar vir matrikulante is.
Met regstelaksie en kwotas by tersiêre instellings, waar moet wit voornemende brandarm s
Johannes Comestor2017-08-23My bostaande kommentaar oor Jan van Riebeeck was as 'n parodie bedoel. Christo van der Rheede se uitlatings (Netwerk24, 23 Augustus) toon dat my vertolking glad nie so vergesog is nie. Wat in die rolprent Krotoa uitgebeeld word, is volgens hom 'n stuk ges
Leon de Kock2017-08-22Yes, what would the "Big Five" look like if all works of SA literature were taken into account, as they must? Impossible task, but how could one possibly leave out Marlene van Niekerk, Etienne van Heerden and Ingrid Winterbach? That's not even to mention
Hans Richardt2017-08-22Dikwels word ook nasionalisme en patriotisme verwar as xenofobia in SA.
Ons beleef tans oplewing in Etnosentrisme en so af-en-toe word dit verkeerdelik/moedswillig in media voorgehou as rassisme.
Etnosentrisme en patriotisme is globale verskynsels en
Johannes Comestor2017-08-22Daar is deesdae by Afrikaanse taalkundiges die neiging om te beweer dat Afrikaans danksy die Khoi-Khoin ontstaan het en selfs dat Afrikaans al lank voor 1652 bestaan het. Daar is die moontlikheid dat hierdie mite mettertyd die volgende vorm kan aanneem: D
Johannes Comestor2017-08-22Phillip, daarteenoor kan ek verwys na PJ Taljaard en WK Smit se Voorsetselwoordeboek (Pretoria: De Jager-HAUM, 1987, p 142). In hierdie konteks is die gebruik van "in" meer sinvol as "op", maar dan kom diegene wat nie skerm teen Engelsbeïnvloeding nie me
Hans Pietersen2017-08-22Die godsdiens-in-skole debat het dit duidelik na vore gebring dat organisasies soos FEDSAS, SAOU en AfriForum steeds ’n verskuilde agenda van baasskap het, versteek onder die dekmantel van kultuur en godsdiens. Die meeste Afrikaanssprekendes in die Wes-
Hans Richardt2017-08-22Ons gewone ouens met skurwe hande en voete sal Afrikaans laat lewe vir nog eeue as Maria se geslag vergete regstel-aksiekinders is. Ons vra Maria's niks, maar sal ook niks gee vir al die Timmokrate nie ...
Chris Marnewick SC2017-08-22Hierdie woorde kan nie sonder behoorlike (ooreengekome?) konteks gedefinieer word nie. Xenofobie is haat of vrees van of jaloesie teenoor vreemdelinge. Rassisme is optrede (woord of daad) wat aan persone van 'n ander ras negatiewe eienskappe toeskryf.
'n
Hans Richardt2017-08-22Daar is Afrikaanse studente by Lomonov universiteit in Moskou en hul ouers leer hul variante van Russies as moedertaal.
Jou ou galbraak is uit pas deesdae. Jy is retro in denke, politieke korrektheid is van vorige eeu ...
JC2017-08-22Akademia is reeds LANDSWYD (Hans, ek glo nie dat daar 'n Akademia-sentrum/tak in Orania is nie, maar mettertyd sal daar seker 'n sentrum aldaar gestig word soos wat Orania onvermydelik - want daar is baie steun vir die groep Afrikaners se prysenswaardige
michele2017-08-21Wat 'n puik artikel en eerbetoon aan een besonderse mens wat ek vir 'n vlietende oomblik op 'n funksie ontmoet het. Baie dankie vir die insiggewende huldeblyk.
Daniel Kritzinger2017-08-21Besonderse huldeblyk aan 'n groot wetenskaplike en nederige akademikus en mens. Prof Jan du Plessis het diep spore getrap en 'n enorme verskil gemaak. Ek eer sy nagedagtenis.
Koos Holtzhausen2017-08-21Ek ken Jan vandat hy 'n eerstejaar op Stellenbosch was. Alhoewel ons in dieselfde koshuis was, ken ek en (my toe toekomstige) vrou, Mientie, hom en sy vrou, Hildegarde, eintlik deur die Berg- en Toerkub (BTK). Ons was saam op daguitstappies, dikwels in di