Fransjohan Pretorius2017-08-29Dankie vir jou vraag, Lindy. Fransjohan hier. 'n Leër poog om sy opponente-leër uit te wis. Dit het natuurlik niks met moordkampe vir burgerlikes te make nie. Die oorsprong van die konsentrasiekampe vir burgerlikes? Tweeledig. Lord Roberts het in Maart
Hettie Hattingh2017-08-29Ek het pas weer die gedurige WhatsApp ontvang om 'n petisie te teken. Met die nodige google kom dit maar uit op wat in Engels genoem word: Urban Legends. Is daar nie 'n Afrikaanse weergawe van iets soos Truthorfiction of Snopes.com nie?
Ek kon egter nie
Johannes Comestor2017-08-29Hierdie byeenkoms, verslag en foto's wek die indruk dat die betrokkenheid van blankes by Afrikaans minimaal was en is. Ek dink die beeld wat geskep word, is misleidend.
Hans Richardt2017-08-29Ek het ook altyd met net emosies na die ABO gekyk, maar het nou met lees en tyd, buite die Saampraters-konteks van SA, besef watter omvang en impak die ABO op globale verhoudings gehad het. Solank mens binne die tonnelvisie van SA politiek kyk na die ABO,
Hans Richardt2017-08-29Fransjohan Pretorius bly in gebreke om dit te beskryf dat professionele soldate uit buiteland militêre strategie en taktiek vir landelike boere gebring het.
Cronje was antagonisties teenoor hierdie buitelandse huursoldate /vrywilligers, wie kovert deur
Hans Richardt2017-08-29Ek sal graag Fransjohan Pretorius se analise wil sien van ABO op die volgende vier vlakke binne globale konteks -
Sosiaal - dis die eerste oorlog waarin die joernaliste daagliks, weekliks en net periodiek vanaf die slagveld verslag gedoen het met foto’
Phillip Louw2017-08-29Ek het baie begrip vir daardie kommer - soos ek sê, ek hoor dit ook gereeld by Afrikataalsprekers. Maar ek dink ons moet dit wegwentel van 'n gesprek oor Kaaps, want die kwessie van Engelse invloed is baie breër. Ek is byvoorbeeld glad nie 'n spreker va
Angus2017-08-28Beste Hans,
Die woord ‘wat’ is, soos alle woorde, multifunksioneel. Dit kan bv in Afrikaans optree as betreklike voornaamwoord by gode, mense, diere, plante, vlooie, tafels, stoele, die hele boksemdais.
Gaan lees jou Bybel. Daar staan: “ Ons Vader
Lindy Worth2017-08-28"En die konsentrasiekampe ten onregte as moordkampe bestempel (dit was ten minste nie die Britte se bedoeling nie)." Ek sou bitter graag 'n verduideliking vir hierdie siening wil hê? Want as ek soveel moeite doen om op 'n skip te klim om oorlog teen 'n a
Johannes Comestor2017-08-28Phillip, dankie dat jy telkens saaklik op my kommentaar reageer. Ek is 'n taalpuris in die sin dat onnodige Engelse woorde uit Afrikaans geweer behoort te word. Die rede waarom daar by uitstek teen Engelse invloed gewaak moet word, is omdat Engels die eni
Hans Richardt2017-08-28Die een vraag wat nie gevra was nie is, was die ABO die eerste globale geo-politiese oorlog?
My kennis is beperk, maar volgens wat ek gelees het, was dit geo-politieke oorlog. Destyds was die Europese koninklikes nog in beheer, maar daar was tog ook geo-
Hans Richardt2017-08-28Angus, kom ons kom verby die voornaamwoorde en by die inhoud van my briewe. Dit blyk dat jy nie veel opinies het nie, anders as oor taalreëls nie.
Barend Schoombie2017-08-28Sopas begin lees aan Rooi haring, Geniet dit. Het Boomkastele verslind. Probeer self skryf maar Schalk maak my klein voel. Kan nie wag om verder te lees nie. Sukses met die publikasie. Groete
F C Boot2017-08-28Beste Angus en Hans
Die volgende uit die geskiedenis van Afrikaans: ( http://afrikander.com/705/)
"Teen 1800 word die volgende omgangsvariëteite aan die Kaap gepraat:
Afrikaans-Hollandse omgangsvariëteite ontstaan weens die kreolisering van die taal
Hans Richardt2017-08-28Reusedwerg, ons het deur milleniumveranderings gegaan, van die wat kwansuis direkte afstammelinge van Krotoa is tot terug by rassisme.
Wie Wat voel en kwytraak, skeel my al hoe minder. Die bullshit in media maak my net soms ongeduldig, amper soos Angus
Amamda2017-08-28More, ek wil graag weet, ek skei nou. Kry ek net die helfte van die tydperk wat ons getroud was of die helfte van die tydperk wat hy in diens is? Help asb. Was 11 jaar saam maar net ses jaar getroud.
Marthie Labuschagne2017-08-28Gelukkig het ek nog geen resensie gelees toe ek Maestro gelees het! Moet dit nou ook voorberei vir Leeskring-bespreking en tweede keer lees. Natuurlik gaan ek nou anders daarna kyk - maar gelukkig het ek reeds my eie mening ... Ek moet sê dat ek die begi
George2017-08-28Ja, erge herinneringe van die goeie en slegte dae uit 1988 – 1992.
Het Saterdagaand die film gekyk. Dit is uiters goed gedoen; het my met heimwee gelos, en was die hoofoorsaak van gister se ure lange Bernoldus Niemand, Buckfever Underground, Koos Ko
Sunita Keyser2017-08-27tussen ons
lank lank gelede toe ek kleine kind
stippel vir stippel sin moes maak
van dit om my heen
was daar vreemde klanke op my oor
ek het Nederlands gehoor
mamma hoekom praat die mense dan so snaaks
is dit dan of is dit nie
ons taal Afrikaa
Angus2017-08-26Beste Hans,
Lees weer: In 1875 is besluit om die Kaaps-Hollandse taal wat aan die Kaap gepraat word, Afrikaans te noem. Totius se pa, Jan du Toit, het toe spelreëls vir Afrikaans geskryf.
Wat het Khoi-tale met die prys van eiers te make? Wie beweer dat
Mari Hartzenberg2017-08-26Weereens doen jy dit, Stanley: trek my nader en maak my deel van die verhaal. Ek is een van dié hande wat klap, maar nie vir Morné nie ... Applous vir jou en jou woorde!
Mari Hartzenberg2017-08-26Met hierdie kortverhaal knoop jy 'n derde hart vas aan die storie ... myne! Welgedaan, Stanley. Dit was 'n heerlike leeservaring.
Herman van Wyk2017-08-26Verruklik mooi geskryf. Lees so heerlik vloeiend en maklik; mens sal kan lekker lees aan Chinees se wêreld. Dankie! Die eerste slukkie het heerlik geproe.
Hennie la Grange2017-08-25Dis malligheid om in hierdie blokkie so ‘n werk te resenseer. Daarom sal ek my hou by die impak wat dit op my het: herkenning. So "unconvinced" as wat dit vir Vicky Trowler (hierbo) laat, so duidelik sien ek my/ons raak. Maar dis seker te verwag. Dog, b