Wat is die werklike betekenis van Pandora's boks?

  • 1

Wel, dis dieselfde as Eva se Granny Smith-appel. Die antieke Grieke het geglo dat daardie boks 'n onperfekte man verteenwoordig, wat as dit oopgemaak word, die hele wêreld se probleme bring.

Wel, as bejaarde kan ek nou in retrospek nogals saamstem ... 

 
  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top