JC2017-08-17Maw die doelwit is neo-segregasie. Taal en die moontlikheid om onderrig daarin te ontvang, en daarin te leer, is deel van 'n persoon se menswaardigheid, en is nouliks verweef met die persoon se kulturele identiteit, en sy/haar plek in die wêreld ook mbt
Hans Richardt2017-08-17Verduidelik die gebruik van 'wie' en 'wat' asb. Dit is interessante erflating van Duits, waar bv stoel 'n geslagtelikheid het en in Afrikaans word wie en wat gebruik om na persoon te verwys ...
Maren2017-08-16Genade Maria - dan moet jy seker Duits , Engels en Spaans asook Frans hiermee insluit - dit was immers die tale van die grootste koloniale onderdrukkers!
Gaan lees bietjie die wêreldgeskiedenis alvorens jy so maklik in die 'zeitgeist' van die ANC-kaders
JC2017-08-16Ek sukkel om my in te hou; maar nou ja, hier gaan dit:
Het Andre P Brink nie in Afrikaans geskryf en baklei; teen die regering se apartheidsbeleid nie?
Het Breyten Breytenbach nie dieselfde gedoen IN AFRIKAANS nie?
Of wat van Adam Small?
Het die Sesti
Chris2017-08-16Hoekom is die meeste Afrikaners in die land se bydrae oor die taaldiskoers beperk tot die gemor om `n braaivleisvuur? Bier in die hand weerklink die trompetgeskal van negatiewe kommentaar oor die verengelsingsbeleid by universiteite, maar ai, dit maak gee
amanda Lane2017-08-16Hi Stefan
I am a writer and director who is working on a project that directly talks to this. I am interviewing numerous people on the subject and would love to talk to you more. My email address is amandajeannelane@gmail. com.
Scotty2017-08-16Ek is nie hier om jou te kritiseer nie. Ek is al vir baie jare ’n Christen maar was nog nooit wedergebore nie. Ek was net soos jy en alle Christene maar nou dat ek wedergebore is het alles radikaal verander. Eerstens wil ek vir jou sê dat God jou lief
Nadel2017-08-16Ek wil nie kommentaar lewer teenoor jou opmerking nie, maar tog enkele regstellings wat in hierdie debat verkeerdelik gebruik word. Afrikaans was nie die taal van die onderdrukker nie, maar wel Engels wat die sg amptelike taal in die Unie van SA was terwy
JC2017-08-16So in jou opinie is 'n nuwe "ek is 'n donkie", of "gaan staan in die hoek want jy praat die minderwaardige kombuistaal Afrikaans" en 'n nuwe 1976 in goeie orde?
Afrikaanse studente verwag nie dat jy of enigiemand anders in Afrikaans onderrig moet ontvang
Charl Adams2017-08-16As leek is dit verblydend om te verneem dat die Kommissie wel 'n oorkoepelende funksie vervul met die beregting van Standaardafrikaans. Is my afleiding korrek dat die AWS, WAT en HAT onder die wakende oog van die Kommissie val? In my, Johan Tromp en Tom M
Chris2017-08-16Rassisme is ’n uiters komplekse verskynsel wat nie net beperk is tot die wit-swart-dichotomie nie. Die verengelsing van universiteite en die blatante miskenning van inheemse tale is ’n vorm van neo-imperialisme, oftewel Engelstalige meerwaardigheid en
Angus2017-08-16Beste Johannes Comestor,
Ek volg nie jou redenasie nie. Aan die een kant veroordeel jy die sensuur wat die WAT toepas weens politieke druk (ek stem saam), maar aan die ander kant wil jy hê die AWS moet voorkeur gee aan 'ingewikkeld" bo "kompleks", "begr
Angus2017-08-16Beste Johannes Comestor,
Het die kultureel/geestelike hongersnood jou verloopte mede-Afrikaners toe die gees laat gee? Ek weet van sulke verloopte Afrikaners wat nou 'n baie ryker kulturele lewe voer.
Groete,
Angus
De Villiers Hauptfleisch2017-08-16Van watter soort is jy Maria? Hoekom skryf jy nog hoegenaamd in Afrikaans? Jou kommentaar moet mos in Engels gewees het, dan nie?
Regine Fourie2017-08-16Thank you for clearing this up. I got the impression from the review that you focus exclusively on English. Maar nou wil ek u boek éérs lees!
Suenel Bruwer-Holloway2017-08-16Lees gerus: https://www.litnet.co.za/apartheid-britains-bastard-child-deur-helene-opperman-lewis-n-resensie-deur-martie-meiring/ Mense beleef dinge subjektief, die 'wat' sowel as die 'hoe', en daarom word deesdae meer geloofwaardigheid gegee aan ondersoek
Leon de Kock2017-08-16If I may answer from the "authorial" position: the book takes into account the leading contributions of Marlene van Niekerk quite explicitly, and it also brings into view the works of Etienne van Heerden, Ingrid Winterbach, Eben Venter, Deon Meyer, Willem
Johannes Comestor2017-08-15Rasse-segregasie was nie gegrond op die vrees vir oorlewing nie, maar op die vrees vir verswelging of ondergang. Retief skerm vir die Britte en is skepties oor Opperman se standpunt maar kom eintlik met geen argumente om lesers van die teendeel te oortuig
Brenda2017-08-15Nee wat ek kon soos die ander twee dit nie neersit nie! Fanie skryf lekker oop; verontrustend moet ons maar almal wees; wie het in elke geval die GUTS om in daai plek te kon aanbly? lekker gelees! Kleinboer met die groot gees!
Justin2017-08-15"Efforts to maintain the "purity" of a language only succeed in establishing
an elite class of people who know the shibboleths. Ordinary folks know
better, even if they don't know what "shibboleth" means." - Larry Wall
francois verster2017-08-15Piet, ek was een van die eerste mense wat die boek (direk van die skrywer) gekry het om te lees, sodat ek dit kon bespreek in 'n rubriek, en ek het dit aanvanklik ook plek-plek moeilik gevind om te verteer, en my eie gevoelens jeens Britse meerderwaardigh
Suenel Bruwer-Holloway2017-08-15Exactly! The juvenile illustration and insulting reference to pop-psychology, followed by pseudo-intellectualising made me cringe for the re-viewer. The courage of the author and integrity of the text is beyond contestation. Obviously the content makes so
Gustaf Claassens2017-08-15Dit gaan waarskynlik meer as een dosis gebottelde redelikheids-argumente verg om die kulturele akker en taallandskap te skoffel wat oortrek is met 'politieke onkruid.'
Hierdie is 'n reis wat bloot begin het en dis 'n pad wat waarskynlik (baie) stamperig
LitNet2017-08-15Hallo Anene, hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Maria2017-08-15Liewe genade! Dit is jammer dat die "superieure" Afrikaanse opvoeding wat ons onder Apartheid ten koste van ander mense ontvang het, so misbruik word deur kastig geleerde mense.
Afrikaans is nie 'n gewone taal nie - dit is 'n taal wat gebruik is om on
Reinhardt2017-08-15Dit maak my net hartseer om te sien dat Nederland en België die waarde in ons taal raaksien, maar hier word dit tans in die hof bestry sodat Stellenbosch dit kan afskaf. Ons eie mense is ons grootste vyand.
Elna Kupke2017-08-15Waarom moet ons ons taal voortdurend inboet om almal te akkommodeer? Die wat ons taal NIE magtig is nie, kan mos maar anders gaan studeer - is dit dan so ingewikkeld - of is dit ’n kwessie van moedswilligheid om in te dring en oor te vat!