Hans se Boererate

  • 1

In my dokter se spreekkamer lees ek hierdie plaatjie: “Do not confuse your Google search with my medical degree.”

So tipies, die Hans.

Gesondheid vir julle!

Raed-na-Gael

  • 1

Kommentaar

  • Hans Richardt

    Raed-na-gael, het jy dalk die Boererate elke Dinsdag op RSG vergeet?
    Jy probeer vergeefs met my, ek is in die unie gebore en is wit, maw ek het geskiedenis beleef.
    Ek is ook nie politieke bevoordeelde soos wat die politieke korrektes deesdae beweer nie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top