Joune Raed-na-Gael?

  • 1

Wonder darem oor hierdie bekende straatnaam in Hermanus ...

 

  • 1

Kommentaar

  • Jou aannames oor my sosiale aansien, rykdom, agtergrond en geskiedenis verskaf vermaak.
    Ek weet van die Blaauw's, meer as een gesin en familie. My spore lê in die driehoek Koës-Aroab en Aroab-Keetmanshoop-Koës T-aansluiting. Meestal op die kalkrand.
    Lekker groot springbokke en koedoes.
    Mooi loop.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top