So lyk die moderne weergawe van die dinosaurus-hoenderaceae.

Gedag jy sou belangstel. Die foto is Woensdag geneem.
Vere-groetnis
Raed-na-Gael
2So lyk die moderne weergawe van die dinosaurus-hoenderaceae.

Gedag jy sou belangstel. Die foto is Woensdag geneem.
Vere-groetnis
Raed-na-Gael
2
Kommentaar
Dit is die spesie van hoender waarvan die eier eerste was.
Dankie vir die foto. Hy lyk vir my baie na tant Koek se hoenderhaan.