Angus2017-12-13Nie my stelling nie. Richard Dawkins s'n, bedoel as 'n grap, maar 'n ernstige grap om "The Selfish Gene" te verduidelik.
Ek vlug vakansietye van die strand af weg, binneland, Drakensberge toe.
Lekker vakansie vir almal!
Angus2017-12-13Beste FC Boot,
Ek kan glad nie insien waarom jy jouself so verheug nie; eintlik is jy die een wat moet treur.
Ek het nog altyd vir jou gesê die Bybel, die hele Bybel, is fiksie: vanaf die skeppingsverhaal tot en met die Christusverhaal. Dit maak nie s
Louise Viljoen2017-12-13Sjoe, Jan, baie dankie vir jou positiewe opmerking! Ek waardeer dit verskriklik baie. Dit spoor my aan om nog 'n kortverhaal te probeer skryf. Dankie!
Jan Breet2017-12-12Skitterend geskryf. Ek sit hier met trane in my oë.
Ja dit gaan oor elkeen se pad waarop jy nie kan terugloop nie.
Hierdie skrywer het 'n besondere talent.
F C Boot2017-12-12Uiteindelik ,amper so erg as tande trek om 'n erkenning uit jou te kry.
En siedaar, nou het jy nou self bewys dat alles wat in die Bybel geskryf is nie letterlik gelees kan word nie want :"Prosa kan nie-fiksie en fiksie wees, digkuns (fiksie), liedere (f
Angus2017-12-12Beste FC Boot,
Ek was toe nog 'n Christen, en gedink dit hoort so, want by al die ander gemeentes waarvan ek geweet het, het dit so rojaal gegaan.
Groete,
Angus
Johannes Comestor2017-12-12Sarie, daar is baie US-studente wat soos jy voel maar hulle het nie die moed van hulle oortuiging om daarmee vorendag te kom en hulle vir hertransformasie te beywer nie. Wat met Afrikaans aan die US gebeur, is van die grootste skandes in ons geskiedenis.
F C Boot2017-12-12Onthou jy 'n droom met 'n wrede ontwaking in
Green,green grass of home
The old home town looks the same
As I step down from the train
And there to meet me is my Mama and Papa
Down the road I look and there runs Mary
Hair of gold and lips like c
Arend2017-12-12My klein bydra: Miskien is die era van die boek eenvoudig net verby. Multi-media is die voorland. Kennis (en ook fiksie) gaan dalk deur middel van multi-media-formate oorgedra word.
Arné2017-12-12Die boek, Iewers vlieg daar fairydust was vir my die wonderlikste boek wat ek nog ooit gelees het. Hierdie liefdesverhaal leer jou ook dat as jy regtig hard werk is enigiets moontlik. Ek kon vir ure lank lees en ek hou nie eers regtig van lees nie!😊 Di
Angus2017-12-11Beste FC Boot,
Aitsa! So uit Hamlet se bek, kompleet met methinks, nogal! Verder is jou hele skrywe ʼn klinkklare bewys dat jy maar weinig van die letterkunde weet, want hoe anders kan jy dink dat ek vertalers verwar met die oorspronklike skrywers van di
Sarie2017-12-11My ondervinding is dat wanneer studente vrae in Afrikaans in die klas vra word hulle snaaks aan gekyk. Nou vra hulle liewer nie of doen dit in gebroke Engels. Baie dosente is nie Afrikaans magtig nie en skram weg van Afrikaans. Party is net bloot ongeskik
F C Boot2017-12-11Beste Angus
Jy is dus mede-verantwoordelik dat jou predikant finansiële moord met die gemeente se finansies gepleeg het. Is jou stem daarteen darem behoorlik genotuleer of het jy met 'n mond vol tande gesit?
Lekker dag
Carel Oberholzer2017-12-11Ek moet met Chris saamstem. Ek is ‘n leser van Uit die Beek vir 38 jaar plus. AH van Zyl was vir lank die skrywer. Die Bybel is sistematies, boek vir boek deurgewerk. Van Zyl was n Ou Testamentiese Kenner en het waarlik die OT se boeke ontsluit. Later h