Die WAT se inskrywings vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017

  • 1

Die redaksie van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal deel hul mees aktuele woorde van 2017.

Hiermee die WAT se voorstelle vir woord van die jaar 2017 volgens LitNet se maatstawwe:

  • akwifeer
  • boereverneukers
  • waterskaarste
  • damvlakke
  • ontsouting
  • staatskaping
  • korrupsie
  • hartoorplanting
  • droogte
  • staatsgreep
  • presidentskandidaat
  • wantroue(debat)
  • Swartmaandag
  • plaasmoord
  • radikale ekonomiese  transformasie
  • witmonopoliekapitaal
  • virtuele geld
  • bismunt
  • listeriose
  • longpes
  • kolonisasie
  • dekolonisasie

Willem Botha
Hoofredakteur en Uitvoerende Direkteur
Woordeboek van die Afrikaanse Taal

 

 

 

 

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top