Hooghollands en nou Afrikaans

  • 7

Politieke korrektheid-ideologieë het nog altyd "dié taal" aangeval. Twee Boere-oorloë en 1914-rebellie. 

Jan Rap, is jy bereid om bloed te gee vir taal? 

  • 7

Kommentaar

    • Jy't gelyk Hans, meelopers, joiners en agterryers was nog altyd 'n groot deel van die probleem.

  • "Although a Calvinist himself, Smuts had outgrown his PREVIOUS zealotry!"
    TWAK! Smuts was in die Calvinistiese geloof gebore, maar was daadwerklik nooit 'n Calvinis of selfs 'n Christen nie, inteendeel word bespiegel, eerder ateïs. Hy het ook nooit 'n uitermate-ywer (zealotry) vir Calvinisme ooit in sy lewe, vroeg asook in latere jare getoon nie. Die skrywer sonder historiese feite, skryf bevooroordeeld waardeur hy Pres Kruger se geloof en vertroue in Smuts, toe nog nie eers 30 jaar oud nie, om hom as prokureur-generaal van die Republiek bo ouer en meer ervare manne aan te stel, te misken. Smuts was geen verraaier, hensopper of joiner nie, maar 'n bitter-einder-generaal wat die geveg in die Kaapse-Kolonie uitgebrei het. Hy het saam met die ander bitter-einder-generaals te Vereeniging, die vredesopdrag onderhandel en onderteken.

      • Interessant dat jy dit vra. Ek persoonlik het my bedenkinge oor hom. As jong man het hy aan Cambridge gestudeer gedurende 'n tyd wat later bekende tydgenoot-gays opgelewer het. Hy was deel van gay-Rhodes se binnekring. Rhodes was lief om jong mans as geselskap om hom te hê, en het baie van hulle gesponser, oa Smuts. (Ek bespiegel dat Rhodes se "Kimberley Club" daadwerklik die eerste gay-klub was). Smuts het 'n voorliefde vir gay-Walt Whitman se werke gehad, en 'n tesis oor die man geskryf wat eers na sy dood gepubliseer is. Jan Hofmeyr, nefie van die bekende "Onze Jan", het nooit getrou nie, (by sy ma gebly - "mommy's boy"), was een van sy beste vriende, en sou Smuts se opvolger gewees het, was dit nie vir sy voortydige dood nie. Ten tye van die Jameson-inval, het 'n verbitterde Smuts en Rhodes se paadjies geskei, en is Smuts Transvaal toe. Terloops, Lord Kitchener, die Engelse held, was ook gay. 'n Onlangse (2010) poll toon dat I3.5% Cambridge studente non-heteroseksueel is.

        • Terloops. Baines het oorweldigend natuurtonele geskilder, en Rhodes was een van sy weinige figure (mens) wat hy geskilder het.

  • Hans Richardt

    Nou wonder ek darem oor die "patriargale" samelewing waarvan Afrikanermans nog deur politieke korrektes gereeld beskuldig word ...
    Van hol-rug-geryde beskuldigings hou ek darem niks nie ...

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top