Kommentaar

Goue bergbeloftes

Anze Bezuidenhout 2018-01-04 Baie dankie dierbare Henna vir jou goue voetspore hier, ek waardeer dit opreg. Ek is bly as my woorde tot jou kon spreek.

Persverklaring: Sara se geheim, ’n nuwe kykNET-dramareeks

Yolanda 2018-01-04 Het die episodes gesluit? Hoe nou?

Afrikaans het verdwyn . . .

Angus 2018-01-04 Beste Jan, Jy kan my beskuldig van baie dinge, maar nie daarvan dat ek iets mislees nie. Dis nou maar my geaardheid dat ek alles onder die loep neem. Kyk nou maar hierbo: die opskrif van jou brief sê: “Afrikaans het verdwyn”, en nou beweer jy ek het

Geskiedkundige konferensie oor Afrikaans in die Noord-Kaap

Barend van der Merwe 2018-01-04 Ek hou baie van die Afrikaanse word 'kletsrym', hoewel 'rap' (Rhythm And Poetry) seker meer bekend is. Sol Plaatje is glad nie 'n omstrede figuur soos wat een van die kommentatore opmerk nie. Wat is "omstrede" aan Sol Plaatje?

South Africa: a race to the bottom?

CCS 2018-01-04 Ja-nee (ook 'n pragtige Afrikaanse woord), Afrikaners wat skaam is vir hulle taal ...

AD Keet (1888–1972)

Erika Terblanche 2018-01-04 Kontak vir Lacia Viljoen by lcvnaln@sacr.fs.gov.za. Sy sal kan help.

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

Catharine 2018-01-04 Stuur vir my ASB die nuutste vraestelle vir gr 9 van Afrikaans , SW, NW en EBW vir 2018 byvoorbaat dankie

Is ons musiek outentiek? (Deel 2)

Mary Sadler 2018-01-04 Baie interessant en insiggewend. Ook angswekkend, en ek wonder of dit nie ook van toepassing is op die Afrikaanse uitgewersbedryf nie: " ... dat ons musiek (boeke) as't ware voorgeskryf word deur plate(uitgewers)maatskappye se voorafbepaalde idees van w

Weerlose weerstand – Die gaydebat in die NG Kerk deur André Bartlett: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe 2018-01-04 Dit bly my altyd verbaas hoe belangrik die kerk vir sommige mense bly. Spesifiek van die mense teen wie die kerk diskrimineer, soos die homoseksuele teologiestudente waarvan daar in die boek geskryf is. Hoewel ek in breë trekke met jou saamstem, en oo

South Africa: a race to the bottom?

gert 2018-01-03 Is hierdie ‘n storie wat ander stories uitnooi vir gesprek? Indien wel, gaan dit jare neem om die kollektiewe en ware storie van taalmoord te ontbloot. Of is dit ‘n storie wat geliaseer moet word by ander stories van professore wat wegkom met magsm

Afrikaans het verdwyn . . .

Hans Richardt 2018-01-03 Jan Smuts het na 1905 die kerkskole in Hooghollands, wat taal en Calvinisme bevorder het, Zealotry genoem en die kerkskole verban. Hy was minister van onderwys in na 1905 Transvaalse kolonie, waarvan Botha eerste minister was, voor uniewording. Politiek

Weerlose weerstand – Die gaydebat in die NG Kerk deur André Bartlett: ’n lesersindruk

Sandra Pretorius 2018-01-03 DIe NG Kerk is al so totaal irrelevant dat net fossiele nog belangstel in wat hy van die wêreld dink. Daarbenewens het die NGK ook baie bloed aan sy hande weens al die lyding wat hy onder gay mense veroorsaak het en die Bybel as 'n stok gebruik het om hu

Die dood en die sin van lewe: ’n onderhoud met Anton van Niekerk

F C Boot 2018-01-03 Beste Angus Jou argumente hou nie water nie en jy span jou seile na gelang die wind waai. Eers ontpop jy in taalkundige en daarna as 'n kenner van die antieke volke se geskiedenis. Jy sê ek amuseer jou en moet jou nie vermoei met vrae oor tyd nie. Jy s

bloot ’n vers

Ilze 2018-01-03 Treffende gedig!

Etienne

Jan Breet 2018-01-03 So goed die twee wêrelde gekontrasteer. Die skrywer het 'n deernisvolle aanvoeling en hope skryfvaardigheid. U mag skryf.

Afrikaans het verdwyn . . .

Raed-na-Gael 2018-01-03 En weet ek verder te verdedig my Afrikaans "grew from the soil of Africa", no corruption there"!

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir graad 12 (2015)

LitNet 2018-01-03 Hallo Emile, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is. Dit is ingedeel volgens graad: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ek stel voor jy gesels met kundiges oor of jy by vraestelle van 2003 moet begin,

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir graad 12 (2015)

Emile Newman 2018-01-03 Hoe kry ek vraestelle van 2003. Ek wil graag my wiskunde oor doen. Help!

Afrikaans het verdwyn . . .

Jan Rap 2018-01-03 Nee George, RSG maak hulle NIE redelik min skuldig aan Engelse besprekings nie; hulle maak hulself baie skuldig aan Engelse besprekings. Daarbenewens gaan baie van hulle omroepers ook maar mank aan goeie Afrikaans. Hulle, lyk dit my, is egter nie die enig

Afrikaans het verdwyn . . .

Jan Rap 2018-01-03 Beste Angus Daar het jy toe weer die hele storie misgelees. Ek sê Afrikaans is besig om te verdwyn; daar is net geen Afrikaans meer op byvoorbeeld etikette van blikkies en bottels oor nie, selfs nie eers jou Nuwe! Verbeterde! Geradbraakte! Afrikaans

Afrikaans het verdwyn . . .

F C Boot 2018-01-03 Beste Jan Rap Die geskiedenis herhaal sigself. Die Engelse het dit as 'n kombuistaal beskou, goed genoeg vir die boer om met sy werkers te kommunikeer, want dit is beskou as 'n “bastard jargon” ,verder is dit “regarded as inappropriate for educated

Uittreksel uit mooiloop: "Die agtuurtrein" deur Chris Barnard

Johan Beyers 2018-01-03 Ja, Chris Barnard. Hy skryf my manier van stories; stories waarmee jy jouself op 'n manier kan vereenselwig.

Lore of nutrition – Challenging conventional dietary beliefs deur Tim Noakes en Marika Sboros: ’n resensie

George Bekker 2018-01-03 Reeds lank voor Noakes was daar wetenskaplikes met besondere insigte. Die vraag is net of die farmaseutiese industrie sal toelaat dat sodanige beskouings verkondig en algemeen aanvaar word. Die volgende stelling kom uit G Edward Griffin se boek World with

Die blokhuis

Helena Welthagen 2018-01-02 Heerlik ingeleef in die storie.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Spertyd deur Elsa Joubert

Rachel 2018-01-02 Ja-nee. Klink lekker om te lees. Fantasties dat sy steeds bly skryf het. Net een boek van haar gelees: Misionaris as ek reg onthou. Was vasgevang.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Terreur in Kaboel deur Hannelie Groenewald

Rachel 2018-01-02 Aangrypend - mens wonder tog wat hulle in Afganistan gaan soek het. Mag sy heling vind in haar lewensreis verder. Dit is afgryslik waardeur sy is. Dit is wonderlik dat sy daaroor kon skryf en dat sy vorentoe kyk in die hoop om weer eendag haar geliefdes t

Afrikaans het verdwyn . . .

George Bekker 2018-01-02 Jan jy is darem net te pessimisties, alhoewel dit nodig is om sekere dinge onder die aandag te bring. Jy verwys na RSG. Hulle bied 'n Afrikaanse radiodiens aan, en maak hulself redelik min aan Engelse besprekings skuldig. Miskien voel jy beter as ek jo

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Bewustelik joune deur Elsa Winckler

Rachel 2018-01-02 Sjoe, dit is darem baie bitter erg as so iets gebeur. Baie spannend. Klink belowend om te lees - haar reis na genesing. Boeiend geskryf - hou die aandag.

So 'n laaste gedagte vir 2017

Angus 2018-01-02 Ek soek ook self daarna.

Die dood en die sin van lewe: ’n onderhoud met Anton van Niekerk

Angus 2018-01-02 Beste FC Boot, Ek kom agter dat jy nie behoorlik verstaan wat jy lees nie. As ek sê dat iets universeel is, beteken dit dat dit geld vir alle mense en alle tye. Jy verstaan daaronder dat dit beteken dat ou antieke skrywers se verhale onwaar is. Miskien

Die dood en die sin van lewe: ’n onderhoud met Anton van Niekerk

Angus 2018-01-02 Beste FC Boot, As ek nie iets ontken nie, is dit nie 'n bewys dat iets wel bestaan nie. Selfs al erken ek dat iets bestaan, is dit ook nog nie 'n bewys dat iets bestaan nie. As jy beweer dat daar Marsmannetjies is, kan ek dit nie sommer net ontken sonder

So 'n laaste gedagte vir 2017

Hans Richardt 2018-01-02 FC BOOTS, "these boots are made for walking"... Angus, dan was die slang geëet en ons sonder "sondeval"!

Afrikaans het verdwyn . . .

Hans Richardt 2018-01-02 Jan Rap, politieke korrektheid-meelopers is "control freaks"! Die lekker van Afrikaans is dat mens nou kan skinder.

Afrikaans het verdwyn . . .

Angus 2018-01-02 Beste Jan, Jy slaan die spyker op die kop: die Afrikaans waarvan jy praat, is dood. Morsdood, soos Latyn dood is. Suiwer Afrikaans is dood, dit kry g'n woordeskat by nie, dit verloor nie bestaande woordeskat nie, dit verskyn net in geskrewe vorm, niemand

Afrikaans het verdwyn . . .

Hans Richardt 2018-01-02 Hartseer, maar waar.

Brak

Sidneu Gilroy 2018-01-02 Hester, die grootste kompliment wat jy 'n skrywer kan gee is as iets so eenvoudig soos hul woorde emosie so sterk soos trane by jou kan ontlok. Dankie.

Kinders en lees: ’n onderhoud

Hendry Kortje 2018-01-02 Ek is ’n aspirant-digter en ek raak skaam omdat my eie dogter van 15 'n swak leerder is. Ek beplan om vier kinderboekies te skryf sodat ek in my sewejarige seuntjie 'n liefde vir lees kan kweek. Al die karakters in die boekies is daagliks in ons agter

Die blokhuis

Emile Coetzee 2018-01-02 Dankie Rita, 'n Lewe sonder 'n verbeelding is maar bra vervelig. Ek sit met dieselfde gawe as jy wanneer ek in 'n ou bouval instap. Soos daardie "scene" uit die Titanic-film waar daar vir 'n oomblik die glorie van die eetsaal gewys word soos wat die on

Die blokhuis

Emile Coetzee 2018-01-02 Dankie Henk. Dit was die moeite werd om by daardie blokhuis te stop. Ek het probeer om met die leertjie in te klim, of sou ek sê klouter, maar so waar as wragtag een van die trappies was gebuig. Ek kon toe net inloer en siedaar, storie gebore. Ek
Top