Kommentaar

Vir Jan Rap

Raed-na-Gael 2018-01-09 Jaco, lanklaas van jou gelees. Nee, ek doen toe maar die ding waarvan baie hier my beskuldig en 'Raed-'n-Google' Genkem toe - en sien dat hulle al sedert 1939 hier by 'ons' sake doen. So wat sê jy, weet hulle van Afrikaans? Angus, anders as jy wat E

Is ons musiek outentiek? (Deel 2)

Luna Paige 2018-01-09 Hello Charl Ek stem so baie met jou saam. Dit is juis om die rede dat ek dink integrasie tussen musikante (met integriteit natuurlik) broodnodig is sodat ons mekaar en dan ook ons aanhangers aan ons onderskeie musiekstyle kan blootstel. Integrasie op die

Noord-Kaapse spookdorpe: Foto's

Johan de beer 2018-01-09 Wat is die prys asb? Dankie, Johan de Beer.

Persverklaring: Sara se geheim, ’n nuwe kykNET-dramareeks

Odette 2018-01-09 Dit verstaan ek ook nie. Mens begin tog by die gebeure voor die blackout 😬🙈

Noord-Kaapse spookdorpe: Foto's

Johan de beer 2018-01-09 Dankie vir die inligting Nico. Ons sal beslis gaan kyk. O ja, en dink jy die woonwa sal die grondpaaie kan vat? Baie dankie. Mooiloop-groete uit Nylstroom, Johan de Beer.

Hooghollands en nou Afrikaans

Hans Richardt 2018-01-09 Huh? Was hy dan gay?

Bioniese arm met gevoel

Hans Richardt 2018-01-09 Ek dink ek wil groter bioniese penis met gevoel laat installeer ... sommer net.

As tale verdwyn

Hans Richardt 2018-01-09 Angus, ten minste nie in ons leeftyd nie. Daarom maak ons dit so moeilik vir politieke korrektes deur eie Afrikaanse organisasies in Orania te skep. Duits moes al 100 jaar gelede in Namibië verdwyn het, maar tog bly die ou dialek bestaan. Lekker ...

Bioniese arm met gevoel

Reusedwerg 2018-01-09 Dit laat my dink aan die ou wat sy maat vra, waarvan maak hulle glasoë? Is jy onnosel sê sy vriend. Natuurlik glas, hoe de hel dink jy sal iemand deur iets anders as glas kan sien.

Die dood en die sin van lewe: ’n onderhoud met Anton van Niekerk

Angus 2018-01-09 Beste Boot, Jinne, maar jy kan gorrel! Natuurlik sal ek heftig daarteen reageer as jy die gebruik van 'n Engelse woord binne 'n Afrikaanse sin as geradbraakte Afrikaans beskou. Wanneer ek en my tuinier, met sy standerd twee Afrikaans, gesels, is dit besl

Tog eienaardig ...

Angus 2018-01-09 Ek kan nog my my oupa hoor sê: "I wis borren in Scotland."

Bioniese arm met gevoel

Angus 2018-01-09 Die mens het geleer hoe natuurlike seleksie plaasvind, en dit toegepas dmv kunsmatige seleksie.

Repliek op Angus se kommentaar onderaan my brief van 2 deser

F C Boot 2018-01-09 Beste Angus Jy skryf: "Ek beskryf net wat ek waarneem en ek neem waar dat Afrikaans al meer en meer sy woordeskat uitbrei met Engelse woorde. Baie keer word Afrikaanse woorde vervang met Engelse woorde, terwyl die Afrikaanse woord in die vergetelheid ver

As tale verdwyn

Jaco Fourie 2018-01-09 Die laaste sensus het getoon dat Afrikaans GROEI, in teenstelling met swart inheemse tale, ten spyte van 'n groeiende swart bevolking, kwyning ondervind as gevolg van al hoe meer swartes wat eerder Engelstalig wil wees. Die probleem wat skrywers soos Jan,

Tog eienaardig ...

Jan Rap 2018-01-09 Dirk jou rakker jy jok vir my; ek is seker die tientalle waarvan jy praat gebruik wel daardie Engelse 'r' wat meer soos 'n 'w' klink (nie noodwendig 'silent' nie). En ek is NIE onnodiglik sensitief oor nietighede nie; ek is nodiglik sensitief vir belangr

Geskiedkundige konferensie oor Afrikaans in die Noord-Kaap

Johannes Comestor 2018-01-09 Barend, in uitsonderlike gevalle is universiteitsbenamings wat na persone verwys vir my aanvaarbaar, bv mense soos Desiderius Erasmus en Gottfried Leibniz. Daardie twee is al "universele geleerdes" en "lopende ensiklopedieë" genoem. Rhodes, Plaatje, Mand

Afrikaans het verdwyn . . .

Andri Nieuwoudt 2018-01-09 Amsterdam is nie Nederland nie. Kom hier platteland toe en reis deur Duitsland en kyk of jou Engels jou veel kan help. Om burgerskap te kry moet jy taaleksamens skryf.

Afrikaans het verdwyn . . .

Andri Nieuwoudt 2018-01-09 Hoekom sê jy “its a good thing” tussen hakkies: ek dink dus ‘n onbewustelike neiging om te wys die Engels is kragtiger, of dink jy ons weet nie wat ‘n goeie ding beteken nie. Volgens my bevestig u juis die punt wat in die begin-opmerking van hier

Afrikaans het verdwyn . . .

Andri Nieuwoudt 2018-01-09 Waarom ‘n goeie ding volg met die Engelse vertaling? Ek stem nie saam dis ‘n is/issie ding: die verswakking en afskaling van die - let wel - binnelandse gebruik van Afrikaans is duidelik. Daar is geen -om dan jou taal te gebruik - “a good thing” d

Annelie Botes (1957–2024)

YVONNE SEAMAN 2018-01-09 More Annalie, ek het die afgelope vakansie by 'n vriendin in PE (Baai) gekuier en gevra vir leesstof vir die voor ek gaan slaap en sy het my jou boek Broodsonde gegee. Wat 'n wonderlike ervaring; ek wil jou baie geluk sê en jy het 'n "fan" uit Bloemfont

US Woordfees 2018: volledige program

Maretha Heymans 2018-01-09 My eerste keer by die Woordfees. Gaan op my eie wees, maar gaan alles ten volle geniet!

Tog eienaardig ...

Angus 2018-01-09 Beste Jan, Het jy dan nie geweet dat Engelse potatoes op hulle se tonge het nie?

Vir Jan Rap

Angus 2018-01-08 Ek is seker, as jy die instruksies gevolg het, is die kwas mos nou skoon.

Lore of nutrition – Challenging conventional dietary beliefs deur Tim Noakes en Marika Sboros: ’n resensie

Adriaan Reinecke 2018-01-08 My vraag is baie eenvoudig: Hoeveel van die mense wat Noakes op "wetenskaplike" gronde so vyandig teengestaan het, is bereid om, soos dit goeie wetenskaplikes betaam, persoonlike strydbyle weg te pak en (selfs op hierdie forum) apologie aan te teken en vo

Afrikaans het verdwyn . . .

Jan Rap 2018-01-08 Jy's reg FC Boot, die geskiedenis herhaal homself en ons leer maar net nie daaruit nie (in sigself 'n herhaling).

Afrikaans het verdwyn . . .

Jan Rap 2018-01-08 Ag George, nou dat jy verstaan dat Angus ontevrede met my is, beteken dit jy is ook. Nou waar't ek fout gemaak? Lieg ek as ek sê Afrikaans het op so baie plekke verdwyn? Kan tog nie die rede vir jou ontevredenheid wees nie want dit IS so - niks meer Afr

Afrikaans het verdwyn . . .

Jan Rap 2018-01-08 Jitte Gabriel, hoe verwys jy dan na Afrikaans as vroulik? Net goed met melkkliere en wat kinders voortbring is vroulik. Taal is onsydig en onsydige goed se besitlike en persoonlike voornaamwoorde is SOOS die manlike. Wat die skryf en praat betref, daar s

Repliek op Angus se kommentaar onderaan my brief van 2 deser

Angus 2018-01-08 Beste Jan, Gaan lees weer. As “Afrikaans het verdwyn vanaf blikkies, etikette, ens” vir jou sinoniem is met “Afrikaans is besig om te verdwyn,” dan het jy ʼn ernstige leesprobleem. Verder nog, Afrikaans, die Afrikaans wat jy in gedagte het, nl St

Noord-Kaapse spookdorpe: Foto's

Nico M Ferreira 2018-01-08 Waar is Sydney-on-Vaal? Ry vanaf Kimberley op die R31 na Barkly-Wes, ry verder wes om eers Longlands te kry en dan 'n paar kilometer verder moet jy stadig om nie Sydney-on-Vaal te mis nie. Verder aan kry jy Delportshoop en Ulco en Koopmansfontein - die

Tog eienaardig ...

Angus 2018-01-08 Vir my kinders is dit groot pret as een van hulle maatjies sê gooi gibbok gamme.

Repliek op Angus se kommentaar onderaan my brief van 2 deser

Hans Richardt 2018-01-08 Jan Rap, net soos in Namibië, waar Namlish saam met UNTAG en later SWAPO regering oorgevat het. Afrikaans het Duits uitgevat in Suidwes-Afrika. Afrikaans het Hooghollands uitgevat ... Die Afrikaans in Argentinië is eeue verwyderd.

Bioniese arm met gevoel

Hans Richardt 2018-01-08 Reusedwerg, hul installeer bioniese kamera-oog. Selfs 'n ingeboude gehoorapparaat met skotteltjie op kop. Nano-robotte om bepaalde siektes te genees. Menslike ewolusie vs natuurlike ewolusie?

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

LitNet 2018-01-08 Hallo Catharine, ons vraestelle word opgestel deur kenners van buite; hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Na

Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)

LitNet 2018-01-08 Hallo Isabella, hier is 'n skakel na die indeks van al die gratis vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gou en gereeld moontlik weer nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer,

Hooghollands en nou Afrikaans

Jaco Fourie 2018-01-08 "Although a Calvinist himself, Smuts had outgrown his PREVIOUS zealotry!" TWAK! Smuts was in die Calvinistiese geloof gebore, maar was daadwerklik nooit 'n Calvinis of selfs 'n Christen nie, inteendeel word bespiegel, eerder ateïs. Hy het ook nooit 'n u

Onverdiende genade

Louise Viljoen 2018-01-08 Baie dankie, Jan. Jou mooi woorde inspireer my.

Onverdiende genade

Louise Viljoen 2018-01-08 Dankie dat jy my verhaal gelees het, Louis. Ek waardeer dit baie.

Onverdiende genade

Louise Viljoen 2018-01-08 Jeanette, baie dankie dat jy my storie gelees en geniet het. Ek waardeer jou kommentaar.

Geskiedkundige konferensie oor Afrikaans in die Noord-Kaap

Barend van der Merwe 2018-01-08 Dat daar kritiek is teen so naam vind ek vreemd.

Vir Jan Rap

Jaco Fourie 2018-01-08 Raed, indien die blikkie ingevoer is, is die antwoord vanselfsprekend, indien in SA vervaardig, betreurenswaardig.
Top