ex africa2018-01-11Ek is met jou een honderd persent eens. Trouens, ek kan die gebrek aan respek vir Afrikaans van Afrikaanssprekendes ("ek is gebless" skryf een of ander persoonlikheid nou onlangs) nie meer uitstaan nie. Ek is in die proses om my inskrywings op alle Engels
ex africa2018-01-11Andri, ek is met jou. Ek is tans op die Nederlandse platteland en kommunikeer met die mense hier in 'n aangepaste vorm van Afrikaans. Trouwens, ek reis nou al drie weke in Europa en het nog geen woord op Engels gepraat nie. Ek praat Frans, ek vra die Duit
ex africa2018-01-11Groot skade word gedoen deur die fiksasie op die eentaligheid. Want dit is wat Engels beteken - eentaligheid, gebrek aan respek vir andere se kulture en 'n inkoop in als wat saamgaan met wat dit is om Engels, Amerikaans te wees. Kom reis in Europa met 'n
Mary Sadler2018-01-11Soms wanhoop ek en ander dae weer nie. Ek wil huil as ek sien die AWS gee "oukei" aan in plaas van "reg so" en dan droog my trane wanneer ek 'n e-pos kry van 'n leser wat my komplimenteer met die mooi Afrikaans in my boeke en hoe die kinders dit geniet. N
Barend van der Merwe2018-01-11Ek is maar 'n buitestaander wat deur die ruit kyk, maar ek dink nie die gesag van die Bybel is waaroor daar verskil word nie. Om te sê die Bybel is "God se Woord" beteken iets anders as om te sê dat die Bybel 'n letterlike wetboek is waaruit sinsnedes u
Deon Maritz2018-01-11Interessante stuk wat eintlik baie omtrent niks sê want die aanslag met die kyk om nie te sien is gebaseer op miskonsepsie.
Sonder om te verduidelik wil ek die volgende plaas: die liggaam van Christus het baie dele daarom ook baie denominasies, maar nie
Angus2018-01-11Beste FC Boot,
Nêrens het ek gesê jy moet 'n Christen wees om oor Christus te skryf nie. Ek het gesê die interpolasies in Josephus se werk is uit die oogpunt van 'n Christen geskryf. Kom ek verduidelik dit so vir jou. Ek is 'n ateïs en as ek oor Chri
Harry2018-01-11En so sit ons hier op LitNet en derms uitryg oor ’n identiteit. Ver verwyder van die mense in die plakkerskampe en gehuggies vir wie dit ’n stryd is om net elke dag te oorleef. ’n Geveg of bespreking oor identiteit is die laaste ding wat hulle bekom
Michael Sittmann2018-01-11Wow.”Medical faculties can be moved to....Windhoek” ?
You are out of your depth here. Please apologise humbly and move along.
F C Boot2018-01-11Beste Angus
Amazing sou nog aanvaar gewees het as daar nie 'n Afrikaanse woord was om die gevoel te beskryf nie. Wat van “verstommend”? Kompeterend is ontleen van Latyn en tennis van Franse afkoms. Nou sê jy drie Engelse woorde het die taal binneged
Chris Southey2018-01-11Die probleem, volgens Paulus in 1 KORINTIËRS 5 is nie dat Christene nie mag oordeel nie, dit is dat Christene MOET mekaar oordeel vir die suiwerheid van die kerk en die heiligheid van God. Ons het geen plek om die wat hulle nie as Christene identifiseer
Pieter Goussard2018-01-11'n Uiters insiggewende artikel wat onder andere baie swakhede in die huidige Regering en Onderwysstelsel verklaar. 'n MOET vir alle persone in leiersposisies om te lees en prakties hulle eie optrede te evalueer en aanpassings te maak. Baie dankie dat ons
brt van der merwe2018-01-10Ag toemaar ou Jonathan. Die Afrikanerboere het die ding lankal sien kom en begin toe Akademia. En dit is maar net die begin. Die behoefte vir nog is daar te oordeel aan die Afrikaanse skole se skitterende matriekuitslae.
kla-kous2018-01-10"Maar dit is asof sekere groeperinge binne die kerk agterweë gebly het, veral ten opsigte van selektiewe sake. Selektief, want die patriargale gemeenskappe waarin die Bybelse tekste geskryf was, het nie dieselfde as moderne mense oor gender en oor vroue
Barend van der Merwe2018-01-10Omdat ek nie saamstem met jou oor Plaatje nie. Niks aan hom is omstrede nie. Inteendeel ek bewonder vir Sol Plaatje.
Die saak van moedertaalonderrig is 'n onderwerp wat geen maklike oplossing het nie. Ek dink nie dat Afrikaans as universiteitstaal gaan
Angus2018-01-10Beste FC Boot,
Ek skat 'n taal van so 'n duisend jaar is nie meer 'n nuwe taal nie. Afrikaans het nog sowat 700 jaar om te gaan.
Nederlands (of Hollands, as jy wil) het "toegelaat" dat Maleis-Porugees, Engels en ook inheemse tale dit "binnedring" en bi
Angus2018-01-10Beste Hans,
In ons leeftyd, ja! In 2001 was daar ten minste 7000 tale wat wêreldwyd gepraat is. Baie linguiste voorspel nou dat teen die jaar 2101 meer as die helfte uitgestorwe tale sal wees. Sulke voorspellings berus op bewese demografiese feite. Oor
Mary Sadler2018-01-10I do not think we, as a country, are in the financial position to offer free tertiary education and while it has been rashly promised by our outgoing president Zuma, we can expect protesting and burning of buildings and general destruction of property. Ye
Jo2018-01-10Ek is altyd verbaas as ek hoor bruinmense praat van hulself as coloured, en as jy hulle 'n kleurling noem dan voel hulle beledig. Maar as jy hulle bruinmense noem voel hulle nie te erg beledig nie.
Vir my is coloured doodeenvoudig net die Engels van kleu
F C Boot2018-01-10Beste Angus
Goeie genugtig man, van wanneer af moet jy 'n Christen wees om iets oor Christene te skryf?
Nou waar sê ek dat die San-geskiedenis bewys dat Christus bestaan het? Al wat ek sê is dat as 'n volk verdwyn, dan verdwyn sy geskiedenis naderhand
Angus2018-01-10Beste Jan,
Wat uitspraak betref, verskil Amerikaanse, Australiese, Suid-Afrikaanse, Britse en Indiese Engels van mekaar. Waar die Engels inpas wat Zulus, Xhosas, Sjinese, Japannese en Taiwannese praat, sou ek nie kan sê nie.
Groete,
Angus
Felix2018-01-10Jirre, ons het so ou in SA nodig! Die regse-politiek hier is te Christelik-Nasionalisties en een-ogig.
Terloops, Voorspoedige Nuwejaar vir jou, Jaco. Ek geniet altyd jou briewe en kommentaar - hoop jy gaan so voort doen hierdie jaar!
Jaco Fourie2018-01-10Interessant dat jy dit vra. Ek persoonlik het my bedenkinge oor hom. As jong man het hy aan Cambridge gestudeer gedurende 'n tyd wat later bekende tydgenoot-gays opgelewer het. Hy was deel van gay-Rhodes se binnekring. Rhodes was lief om jong mans as gese
Jaco Fourie2018-01-10Raed
Ja, verseker. Enige besigheid wat dan sedert 1939, veral oor die tyd van Afrikanernasionalisme, bestaan hoort hul produkte ook in Afrikaans weer te gee, veral aangesien hulle dit doen met ander aankopers van hul produkte.
Alexandri Nothnagel2018-01-09uit lote groei twygies en word takkies. heelwat later, na jare, altemit bome ... PENSEEL het 'n ou-ou geskiedenis, met in die vroeë sewentigs se studente soos Marlene van Niekerk en Fanie Olivier wat daar gedebuteer het ... seg ek maar, stilletjies, agte
Raed-na-Gael2018-01-09Jaco,
Voorspoed vir 2018
Wonder of die Roomse priester(s) nie dalk 'n hand in die ou se lewensuitkyk gehad het nie. Meen te sê, met die dat die priesters orals oor so in die sop is.
Alles verder lyk vir my in die haak, jy weet - spraakvryheid.
Dan
Gerhard Bonzet2018-01-09Geagte lesers
Tim Noakes het beslis iets beet. Wat hy egter nie aanspreek is die krag van vas (fasting).
Die sg LCHF-dieet is natuurlik wonderlik vir enige persoon. ( Dit was 'n standaard dieet voor 1945 in Duitsland en Noordelike Europa, jammerlik in d