F C Boot2018-01-18Beste Angus
Ag nee wat man daar is geen salf aan jou te smeer nie. Die voorbeelde wat jy aanhaal het hul ontstaan en einde in 'n verganklike heelal. Hulle is voorbeelde van jou ateïstiese siening van 'n “pie in sky”.
Die Bybel vertel 'n heel ander
Johann Basson2018-01-18Ek wonder hoeveel mense wat die “swakheid van sommige”-verwysing aanhaal, enigsins die notules van die NG Kerk se sinode-besluit van 1857 persoonlik gelees en bestudeer het, asook die omringende omstandighede wat tot daardie besluit gelei het?
Ek het
Angus2018-01-17Beste FC Boot,
Nou goed, as Jan Spies se Antie met die pienk rok dan 'n verspotte voorbeeld is, wat dan van Zeus? Of wat van Appollo? Lg het presies soos Jesus, ook 'n maagdelike geboorte gehad. As jy meen Jesus is 'n historiese figuur, dan moet jy ook a
Jan Breet2018-01-17Sussane Pike
Jou gebruik van hoor is so gepas. In Tswana verteenwoordig hoor al die sintuiglike waarnemings behalwe sien.
Jy hoor diep.
Angus2018-01-17Ek lag lekker! As die woord "spanner" van Duits af kom, kan ons dit in Afrikaans gebruik, maar kom dit van Engels af, is dit Ikabod met hom. Nou wil ek weet: met watter taal kom die Afrikaanssprekende die meeste in aanraking? Engels of Duits?
Mona Marais2018-01-17Elodi! Die kleinste mensie met gewigtige woorde verskuil ... jou siel is mooi,en jou woorde maak my hart lig.Ek hoor musiek ... so trots op jou.
Angus2018-01-17Beste Jan,
Jammer dat ek nou eers reageer op jou skrywe. Ek het dit misgekyk.
In Engels word die [r]-klank op twee maniere uitgepreek. Die eerste is die sogenaamde silent-r soos aan die einde van 'n woord (better). Die tweede is 'n frikatief (soos in
Angus2018-01-16Beste Jan,
Hoeveel keer moet ek nog sê ek glo jou? En ek snap dit, ek snap dit ek snap dit nog beter as jy!
Wat ook snap is as ek sou sê Afrikaans verdwyn, dan sal jy sê issie. Sou ek sê Afrikaans verdwyn nie, sal jy ook sê issie.
Groete,
Angus
René2018-01-16Pragtige woorde! My Ouma en Oupa was baie "staunch" lidmate van die Kerk en hulle was albei pragtige mense. Hulle het die kosbaarste saad, ware Christenskap geplant in elkeen van hulle kinders se lewens, ek dank hulle daarvoor. Daardie kosbare saad om Jes
Klein Jannie2018-01-16Oom, dis obvious dat Angus reg is, jy wil net nie verstaan nie, want jy hou daarvan om slagoffer te speel. Vergeet daarvan man, geniet 'n drankie en praat die taal soos jy wil, saam met vriende wat ook so voel.
Tiens Pretorius2018-01-16Ek het in 'n goeie Engelse woordeboek gelees die woord "spanner" kom van Duits "spannen" of so iets, waar dit beteken om iets styf te span. Daarom glo ek kan ons in Afrikaans ook praat van "spanner" en dit op Afrkaans uitspreek. In ons groep noem ons Hans
Reusedwerg2018-01-16Hans dit is nie polities korrek om die moersleutel 'n "bobbejaanspanner" te noem nie. Die "spanners" gaan jou kom moer, of die moere gaan jou kom "spanner".
Jeanette2018-01-16Dankie Handre vir jou waardevolle opmerkings. Ken Wilber het in sy boek Integral Psychology 'n interessante vergelyking gemaak van die teorie van Kohlberg, Loevinger, Piaget, Maslow, Graves ea. Wilber p(41) maak die volgende interssante opmerking: "Th
Jan Rap2018-01-16Ek weet nie wat Angus gaan sê nie maar 'pypmoersleutel' klink goed; dis een hele lettergreep korter as 'bobbejaanspanner'. Bloot 'bobbejaan', soos hy meestal genoem word, is ook goed.
Maria Duimpies2018-01-16Ek soek interessante prikkelende take vir gr.3 eerste kwartaal in alle leerareas. Alle take verkieslik in Afrikaans behalwe natuurlik die Engelse take self. Indien u nie van alle leerareas het nie, kan u gerus net stuur wat u het. Indien u enige bronne va
F C Boot2018-01-16Beste Angus
Nou raak jy verspot. Jan Spies se stories is stories. Die verhale wat die antieke volke vertel is nie nie net stories nie, maar mondelinge oorvertellings van geslag tot geslag, dus as het ware mondelinge geskiedenis.
Dit gaan mos nou nie daa
Dirk Rigter2018-01-16Hans, noem die ding sommer net 'n pyptang, finish en klaar.
Terloops, jy bedoel seker jy wil nie in 'n polemiek betrokke raak nie. Debakel is wanneer jy skande gemaak het!
Angus2018-01-15Beste FC Boot,
Wat jou "konsekwente" vraag betref: wat het die San-mense se stories met die prys van eiers te make?
Ek het nog nooit met San-mense direk gesels of na hulle stories geluister nie, maar as ek sou, dan sou ek dit as stories aanvaar het. 'n
Angus2018-01-15Beste FC Boot,
Dankie vir die skakel http://www.josephus.org/testimonium.htm. Daarin staan presies wat ek so lank al aan jou probeer verduidelik.
Daar bestaan nie enige Romeinse of Joodse verslae wat die Evangelies ondersteun, en so ʼn bewys is van Je
Handre Brand2018-01-15Uitstekende artikel Jeanette. Veral van belang is die deeglike teoretiese begronding waarop jou argumente gebou word. Lawrence Kohlberg se teorie oor morele ontwikkeling skakel natuurlik ook by die navorsing van Graves aan. Behalwe duidelike waardeverskil