Mary Sadler2018-01-27Ek was my hele skoolloopbaan in destydse dubbelmediumskole en daar was nooit 'n probleem dat een Engelse (of Afrikaanse) kind die hele klas beïnvloed het nie. Die lesse is bloot tweetalig aangebied en as jy nie verstaan het nie (selde) is daar in jou hui
Johann Basson2018-01-27Eerstens: Rassisme figureer ook waar Christelike godsdiens nie teenwoordig is nie. Waarom? Omrede die natuurbeginsel van soort-soek-soort ter verhoging van die kans op oorlewing.
Tweedens: As 'n kreool Suid-Afrikaner vra ek die vraag: Was die Khoikhoi
Andri Nieuwoudt2018-01-27Wat hier buite die deur gelaat word is die Afrikaanssprekers wat buite Suid-Afrika en Suidelike Afrika woon en die taal gebruik: die bindingsfaktor is sosiale media en die gebruik van Afrikaans in gespreksforums. Die "bedreiging" van Afrikaans as kommunik
Chris Marnewick SC2018-01-26Miskien, maar dalk is dit soos die fabel uit Esop: van die man wat die doring ut die leeu se poot gehaal het. Wedersydse respek.
Chris Marnewick SC2018-01-26"Onderwys behoort nie ideologies gedryf te word nie, maar op suiwer en bewese opvoedkundige beginsels."
Hierdie stelling, wat die hele argument onderskryf en waarsonder dit nie water hou nie, is aanvegbaar. Regter Louis Harms het regsgeleerdes daarop a
Chris Marnewick SC2018-01-26Ek het in 1994 my seuns uit 'n goeie Afrikaanse skool geneem - en na Engelse skole oorgeplaas - juis as gevolg van die halsstarrige houding van sommige ouers en die skoolhoof wat nie swart leerlinge wat in Afrikaans wou leer wou toelaat nie. Wat nog meer
brt van der merwe2018-01-26Jou bydraes is gewoonlik vir my sinvol Heinrich, veral jou program op Sondagaande waarop ek graag inskakel. Ek herinner my dat Max du Preez verlede Sondag ook die maklike oplossing van 'n paar ekstra klasse stig en 'n klompie ekstra onderwysers aanstel om
Raed-na-Gael2018-01-26Jan, jy skryf:
"So, Dirk, dit is ons; dis nie die noodlot of die sterre of die Engelse of die ekonomie nie, dis onsself wat die oorsaak van die agteruitgang van Afrikaans is en dus ook net ons, die Afrikaanssprekendes, wat die agteruitgang kan stuit."
M
Helena Theart2018-01-26As daar 55 Engelssprekende leerlinge in skool wat klaar nie meer plek het nie, toegelaat moet word, moet alle saalbyeenkomste, sportbyeenkomste , ens Engels word? Die een skolier het gesê sy moet vroeg opstaan om na skool 20 km verder te gaan ... sy wil
Hannes Deetlefs2018-01-26Ek leef en beweeg volkome gemaklik in Duits, Switserse Duits (baie anders as "regte Duits, voorwaar!) Frans en Engels, en sien net een ding altyd weer raak: Die mode in alle tale om te vervlak, om oppervlakkig te word. Higgins het dit al in Pygmalion ("My
Carel Jooste2018-01-26Groot meerderwaardigheid inderdaad. En dit is net teenoor ander ménse. Die “heerskappy oor die aarde en alles daarin” het terselfdertyd onmeetbare skade aan ons planeetjie berokken.
Ben de Wet2018-01-26Iets wat baie pla, is die Engelse advertensies op Afrikaanse eNuus. Het die adverteerders geen respek vir die taal van hulle Afrikaanse kliënte nie? Verder word 90% van die onderhoude met bv ons krieketkaptein (oud Affie), in Engels gevoer op dieselfde k
Schalk2018-01-26Hoe anders sou dit nie kon gewees het as die Gautengse Onderwysdepartement bloot op 'n ander wyse gereageer het deur met die skoolgemeenskap in gesprek te tree in plaas daarvan om die skool agv politieke munt te probeer forseer om Engelssprekende leerling
Gerhard Botha2018-01-26Ek verskil met jou. Daar is 'n nuwe geslag sendelinge wat uitreik met Jesus se gesindheid van liefde en nederigheid, en 'n verskil maak sonder om hulle dogma en geloof te probeer afdwing.
Derick van der Walt2018-01-26Seersekerlik een van die beste Afrikaanse jeugboeke ooit (indien nie die beste nie) en moenie jou neus optrek en jou oë rol omdat jy dink dis'n kinderboek nie. Dis glad nie. Ek verskil effens van die resensent: Dis 'n boek, myns insiens, juis ook vir vol
Willie van Aswegen2018-01-26Alhoewel ek nog nie die bundel onder oë gehad het nie, is Madri se resensie objektief maar tog op die man af.
Dankie ek sal in die toekoms uitkyk vir resensies van jou af.
GatvolBoereseun2018-01-26"... swart Suid-Afrikaners se ervarings van ‘onmenslike rassisme’ en wit Suid-Afrikaners se ‘skaamte oor die verlede en angstigheid oor die toekoms’.
Wanneer gaan die sin eendag einde kry? Apartheid het al in die vroeë 1990's geëindig. Dus 28 j
Waterboer2018-01-26Ek hoor jou Heindrich, daai opsie is al probeer. Die feit is egter dat een Engelse kind beteken dat die hele klas in Engels aangebied moet word. Dis waarom Afrikaanse mense nie meer akkommoderend kan wees nie.
Johannes Comestor2018-01-26Ek ontken dat ek deur die geskiedenis besmet is en dus van 'n nuwe Afrikaanse taalbeweging uitgesluit behoort te word. Ook behoort taalhandhawingsveldtogte nie te wag op 'n taalbeweging nie. Die tyd is meer as ryp vir taalhandhawing, bv om Afrikaans oral
Marietjie Luyt2018-01-26Daar is en was wel swart kinders in die Hoërskool Overvaal, wat bereid was om in Afrikaans onderrig te word. Die huidige strydpunt gaan daaroor dat die "55" kinders waarvan mnr Lesufi praat - eintlik is hulle net agt, so blyk dit nou - in Engels onderrig
Attie Linstrom2018-01-26Christenskap is soos om 'n motor te bestuur. Dit maak nie saak watter motor (volk, kultuur of taal) jy bestuur nie. Die petroljoggie is jou prediker/pastoor. Jou petrol die woord van God. As jy diesel in jou tenk gooi gaan jy moeilikheid kry. As jy nie we
Johann Marais2018-01-25Priesters verdeel stamme en skep onenigheid binne in die stam. Hulle het ’n rein hard, maar o wee, dit is ’n persepsie dat elke liewe swart stam en elke Moslem hom nou dadelik moet bekeer tot christenskap.
Johann Marais2018-01-25Ons was nog nooit bekommerd oor Afrikaans nie. Ons is bekommerd oor ons plase en eiendom. HOU op om met 3000 woorde oor Afrikaans as ons taal te kerm oor jy belese is. Die ouers sal daai stories uitpluis. Kan jy ooit iets doen aan die ware probleme? Hoe g
Angus2018-01-25Beste FC Boot,
Die verbruiker skryf vir die vervaardiger voor watter taal hy moet gebruik. Almal in Suid-Afrika wat kan lees, verstaan Engels. Nie almal verstaan Afrikaans of Zulu of Xhosa nie.
Het jy navorsing gedoen waarom Afrikaans "van die goed wa
Angus2018-01-25Beste FC Boot,
Al potte in my huis, is blompotte en ek probeer nie eens om op die goed te sit nie. Verder is daar net kastrolle in die kombuis, en dit word gebruik om kos mee te kook. Ek sit ook nie op die goed nie. Nog minder het ek aansien verloor. Dis
Chris Marais2018-01-25Hi Tim - Just picked this up now. In case you haven't come right with the book (s), please visit www.karoospace.co.za and go to either the Print Books or the Ebooks section and place your order. Regards, Chris