Kommentaar
Die eenheid van die reënboog: ’n Vredesentrum ten bate van transformasie
GatvolBoereseun 2018-02-02 So in kort: Iemand moet al weer (nog steeds) jammer sê vir iets uit die verlede. Solank as wat almal daarop hamer kan julle daai idilliese reënboog op julle pense skryf.
Sinnelose argumente oor Afrikaans
Jan Rap 2018-02-02 Beste Angus Dit nou daar gelaat oor Hans se haat vir sekere soorte besprekings, betoë, argumente en redenasies; ek kan in elk geval nie eintlik agterkom wat hy bedoel nie. Jy raak 'n interessante punt aan oor 'Orania' vs 'Oranië'. 'Oranië' sou juis
Die eenheid van die reënboog: ’n Vredesentrum ten bate van transformasie
Johann Basson 2018-02-02 Geagte mnr Grundling, Definieer asseblief eenvoudig en eenduidig wat is "die Suid-Afrikaanse transformasieproses" waaroor alle Suid-Afrikaners konsensus moet hê en dieselfde begrip daaroor het. Wat is die vertrekpunt van "die Suid-Afrikaanse transforma
Obituary: Stanley GM Ridge
Annie Gagiano 2018-02-02 Beautifully done, Miki; and thanks so much - you do speak for probably all of Stan's ex-colleagues - Annie G.
Toegang vs taalregte: ’n ander ingesteldheid
F C Boot 2018-02-02 Die probleem lê mi nie soseer by die toelating nie, maar wel by die onderrigtaal. As jy Engelssprekend is en jou kind by 'n oorwegend Afrikaansmediumskool inskryf, moet ALLE vakke wat die leerders van voorneme is om te neem ook in Engels aangebied word
Obituary: Stanley GM Ridge
Reinette van der Merwe 2018-02-02 'n Besonder uitstaande dosent en mens. I will always remember how he made Chaucer live and Shakespeare accessible.
Die Christelike godsdiens en die “ander”
Angus 2018-02-02 Beste FC Boot, Daar is nêrens enige bewyse daarvan dat Jesus bestaan het nie. Hy is slegs 'n mitlogiese figuur. Daar is ook geen bewyse dat Apollo bestaan het nie. Hy is ook net 'n mitologiese figuur wat ook maagdelik gebore is met die god Zeus as sy pa
Repliek op Jan Rap se brief van 26 Deser (Afrikaans en die Ekonomie)
Dirk Rigter 2018-02-02 Angus, sê nou maar die houers met Jan se aartappel- en tamatieplantjies het by ontvangs slegs Engelse etikette aangeheg? Jan besluit om die plantjies onder protes tog te plant. Sal die aartappels en tamaties na oestyd slegs geskik wees vir "stew"?
“Rassistiese identiteite”, meertaligheid en die toekoms van Afrikaanse skole
Conrad Steenkamp 2018-02-02 Charl Ek stem saam dat moedertaalonderrig voordelig is. Hoekom alle skole as gevolg daarvan na Engels toe moet oorskakel, bly egter vir my duister. Soos jy self noem, word wit Engelssprekende kinders ook deur moedertaalonderwys bevoordeel, sekerlik dieThe EOAN Group and bringing the story to life
Cav. Andre Martinaglia 2018-02-02 What you do not know is that Giuseppe (Joseph) Manca was the son of a Sicilian immigrant from Trapani. He was not a fulltime professional musician, but was employed by the Cape Town Municipality. His first composition was ''Romanza d'Amore'', for piano on
Reaksie op Angus se lesing van 29 deser
Jan Rap 2018-02-01 Angus, Afrikaans se krag, soos enige taal s'n, lê in sy sprekers. As jy sê “Afrikaans is nou sterk genoeg ...” dan beteken dit eintlik die sprekers is nou sterk genoeg. Dit blyk egter dat dit nie die geval is nie - Afrikaanssprekers se rol in die la
Reaksie op Angus se lesing van 29 deser
Jan Rap 2018-02-01 Dirk, die vraag oor die taalkundiges was na aanleiding van Angus se stelling dat taalkundiges destyds Afrikaans van alle anglisismes gesuiwer het maar omtrent in dieselfde asem sê hy dat niemand iets deesdae kan doen aan die indringing van Engelse woorde
Die tafeltjie langs Judges-rylaan
Marna 2018-02-01 Toe pik ek byna 'n traantjie ... ek geniet jou skryfstyl, jy het talent.
Reaksie op Dirk se repliek van 30 deser
Angus 2018-02-01 Beste Jan, Ek lees graag wat jy en Dirk skrywe, en soos jy seker al agtergekom het, of dalk nog nie agtergekom het nie, ek plaas alles onder die loep. Graag wil ek weet wat jy met bogenoemde sin bedoel: "Dit sluit in dat die aanvaarding van die status qu
“Rassistiese identiteite”, meertaligheid en die toekoms van Afrikaanse skole
Philippus Janse van Rensburg. 2018-02-01 Charl, ek is nie "hartstogtelik lief" vir Afrikaans nie, ek ís Afrikaans! Ons is gelukkig om in Afrikaans te lééf, Engels kan ons wel praat en soms méér as dit, ook daarin vir ons uitleef. Dink net, hoe lekker moet dit nie wees om in jou eie taal, d
Repliek op Jan Rap se brief van 26 Deser (Afrikaans en die Ekonomie)
Angus 2018-02-01 Dirk, dit klink nogal lekker. In Orania gaan bly en bedags in die tuin skoffel. Ek en jy kan ons koolkoppe en groenboontjies verruil vir Jan se aartappels en tamaties.
Op twee wiele oor die Himalaja
Klasie 2018-02-01 Goeie artikel Gerrit. Ek kan sien jy was self daar! Daai berge is groter as wat mens dink.
Die gebruik van onderskrifte in die onderrig en leer van Afrikaanse woordeskat en begrip
Louis 2018-02-01 Try doing that with French and English. You will end up more confused than ever. Subtitles are not only a distraction but it makes you lazy. Watch the movie in French and improve your listening skills as well as your knowledge of the French idiom. It is o
Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda
LitNet 2018-02-01 Hallo Whayodene, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Al die graad 12-inhoud wat op LitNet beskikbaar is, word dus ook hier aangetoon.
Sinnelose argumente oor Afrikaans
Angus 2018-02-01 Beste Hans, As jy sê jy haat 'n argument, dan is jou beoordeling subjektief. As jy dink, gaan dit al 'n bietjie beter. Dink so 'n bietjie harder: is Engels nie al baie ver verby die koloniale era nie? As jy sê in Orania is Afrikaans baas, moet jy oppas
Die Christelike godsdiens en die “ander”
F C Boot 2018-02-01 Beste Angus Jou stelling, "Geen bewyse vir Jesus se bestaan, is nie 'n bewys dat hy bestaan het nie." is dus geldig vir ons naamlose voorouers, oor wie talle, in my geval verhale, sonder bewyse bestaan? Lekker dag.
Sinnelose argumente oor Afrikaans
F C Boot 2018-02-01 Op Pick 'n Pay se houer vir Full Cream Milk sal jy vind: "Good Day! Dumela!Goeie Môre! Sawubona!" Lekker dag
“Rassistiese identiteite”, meertaligheid en die toekoms van Afrikaanse skole
Charl Adams 2018-02-01 Conrad hoe op dees aarde kan jy beweer dat Afrikaanse skole nie disproporsioneel voorrang geniet nie? Watter ander taalgroep (behalwe Engels natuurlik) het eksklusief moedertaal-onderrig? Om moedertaal-onderrig vir al 11 taalgroepe te bied sal natuurlik
Toegang vs taalregte: ’n ander ingesteldheid
A.J. Venter 2018-02-01 Die Anglo-Boereoorlog is al in 1903 very, nie een lewende mens bly meer oor wat daar was nie. Niemand ken iemand wat in die konsentrasiekampe gesterf het nie. Geen van die gevolgtrekkende armoede bly oor nie. En nog steeds wil Afrikaners daaroor bejammer
“Rassistiese identiteite”, meertaligheid en die toekoms van Afrikaanse skole
Conrad Steenkamp 2018-02-01 Johan, Dit is heeltemal moontlik om privaatskole ook in arm gemeenskappe te vestig met kruissubsidies deur ryker privaatskole. Baie sukses is reeds in die VSA hiermee behaal. Nietemin is jy reg dat Afrikaanssprekendes ook 'n reg het op toegang tot
Die Christelike godsdiens en die “ander”
Johann Basson 2018-02-01 Deur die mens se geskiedenis was daar altyd die driehoekspanning tussen regering, godsdiens en mag. En dit het niks met die Christelike godsdiens as sodanig te make nie. "It is all about 'power' ". Daarom die voortdurende strydvraag oor waar begin en eind
Die Christelike godsdiens en die “ander”
Johann Basson 2018-02-01 Hoeveel mense sal hul lewens opoffer om "sendelinge ter bestryding van Homo sapiens sapiens-oorbevolking" te wees?
“Rassistiese identiteite”, meertaligheid en die toekoms van Afrikaanse skole
johan pienaar 2018-02-01 Privatisering van Afrikaanse skole sal dit buite bereik plaas van die meerderheid Afrikaanse kinders. Dit sal lei tot ’n vorm van ekonomiese apartheid. Die feit van die saak is Afrikaanse mense betaal OOK belasting en is OOK geregtig op Afrikaanse skole
“Rassistiese identiteite”, meertaligheid en die toekoms van Afrikaanse skole
Ria 2018-01-31 Ons moet die een doen en die ander nie nalaat nie, na my mening is albei ewe belangrik.
“Rassistiese identiteite”, meertaligheid en die toekoms van Afrikaanse skole
Conrad Steenkamp 2018-01-31 Beste Ben Alle Afrikaanssprekendes moet aangemoedig word om hulle kinders na Afrikaanse skole te stuur. Die 'liewer' is die dood in die pot. Groete Conrad
Die wêreld van Charlie Oeng: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
michele 2018-01-31 Uitstekende boek van 'n meesterskrywer en storieverteller. Dalk een van sy beste nog, wat my betref! Dit is 'n moet op my rak. Baie, baie dankie weer eens aan die skrywer, dit is 'n merkwaardige boek wat ek nie kon neersit nie; maar ook nie wou klaarma
Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda
whayodene 2018-01-31 afrikaans wiskunde geleterdheid lewenswetenskappe besigheidstudies engels geskiedenis dankie
The shape of water: film review
Deborah Steinmair 2018-01-31 Kort, kragtige resensie, ek is dit klinkend eens.
“Rassistiese identiteite”, meertaligheid en die toekoms van Afrikaanse skole
Waarheid 2018-01-31 Geld práát hard! Afrikaans moet geld lonend wees. Bv gebruik BORGE om Afrikaanssprekende ouers wat keuse moet maak, sit met besluit, selfde skool MAAR skryf ek my kind in AFRIKAANS Hoofstroom in, kwalifiseer ek vir bv 50% afslag van skoolfonds. So kan
Die Christelike godsdiens en die “ander”
Angus 2018-01-31 Beste FC Boot, Hoe ver ek my voorouers se geskiedenis kan naspoor, het niks met mitologie of die mite te make nie. Alle oorgelewerde mites maak saam die mitologie van 'n volk uit, en die verhale in die Bybel is baie duidelik mites. 'n Mite is 'n letterk
