Kommentaar

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

Sarel Jansen van Rensburg 2018-02-06 Ons stel belang in alle graad 3 en 4 toetse, vraestelle en memorandums asb. Afrikaans, Engels, Wiskunde

Waterkrisis ‒ ’n Mening in krisistyd: Die verantwoordelikhede (en verantwoordbaarheid) van die staat voortvloeiend uit die publieke-trusteeskap-beginsel

Anna S Ahllers 2018-02-06 Ek wonder nou maar net: Hoekom is die Gariepdam en die aaneensluitende Oranje-Vistonnel gebou as die water nie beskikbaar is vir die Oos-Kaap en/of die Langkloof nie?

Angus, help my met goeie Afrikaanse term

Koos Holtzhausen 2018-02-06 Regstelling: Prof. Roux de Villiers was JWR (Jacobus Wrensch Roux de Villiers).

Reaksie op Angus se lesing van 29 deser

Angus 2018-02-06 Beste FC Boot, Hier was ek nie naby 'n kat nie, en ek sal beslis ook nie 'n kat aan die stert gryp nie. Ek stem saam met Jan: Engels oorheers die sakewêreld ten koste van Afrikaans. Ek stem ook saam dat baie Afrikaanssprekendes oorslaan na Engels. Wat e

Letter to a brother in rehab

Helize van Vuuren 2018-02-06 Baie treffende gedig ...

Die bloed vloei op die Vlakte

Nev 2018-02-05 Pragtige gedig. Ware refleksie van alledaagse gebeurtenisse oppie Kyp Flêts ... So onnodig en hartseer. Victims en Perpetrators word al jonger ... An ons leef soos Stad in die mis waar elke jas loop met sy gesêg ...

Repliek op Jan Rap se brief van 26 Deser (Afrikaans en die Ekonomie)

Angus 2018-02-05 Beste Dirk, Jan sal om de dood nie daardie plantjies met Engelse etikette plant nie. Sy leuse vir plantjies sal wees soos vir taal: liewer vrek as groei, maar stew sal hy nottendem nie eet nie. Groete, Angus

Sinnelose argumente oor Afrikaans

Angus 2018-02-05 Beste Jan, Orania is reg gespel; ek terg Hans sommer so bietjie. Dit het jou egter deurmekaar gemaak, sodat jy appels met pere vergelyk. Jy dink nou dat plekname nou almal met -ia aan die einde gespel moet word na aanleiding van Pretoria. Feit van die sa

Angus, help my met goeie Afrikaanse term

Koos Holtzhausen 2018-02-05 Naskrif: Ek merk op dat "bobbejaansleutel" reeds in die AWS opgeneem is. "Sleutel" word deur puriste vir "spanner" gebruik, maar het nie eintlik inslag gevind nie.

Angus, help my met goeie Afrikaanse term

Koos Holtzhausen 2018-02-05 My pa was 'n passer en draaier en ek is as 't ware met 'n bobbejaanspênner ( of net bobbejaan) in die wieg gebore. Ek besit nou nog my pa se groot bobbejaan en dit het al telkemale my bas gered as ek iets wat vassit wil losdraai. Wikipedia gee interessa

“Rassistiese identiteite”, meertaligheid en die toekoms van Afrikaanse skole

Sam 2018-02-05 Terloops, waar is ons "groot vriende", die Nederlanders, se stemme teen die onreg teen Afrikaans?

Reaksie op Angus se lesing van 29 deser

F C Boot 2018-02-05 Beste Jan Stem volkome saam met jou. Angus het die kat aan die stert beet. Die vernaamste rolspelers in enige mens se lewe, is opvoedkundige inrigtings, die staat en die sakewêreld en godsdienstige instellings. Al die instansies buig agteroor om Engels

Metode en Tegniek: "Dis net jy in hierdie mal, groteske realiteit"

Rouleaux 2018-02-05 Insiggewende onderhoud. ’n Ware progressiewe stem wat uitstaan bo alles en almal wat gemiddeld is.

Die Geboorte van Johannes die Doper wôt voospel

Jaap Valie 2018-02-05 My probleem met dit wat dikwels in geskrifte voorgehou word as "Kaaps", is dat dit uiters baie soos standaard-Afrikaans klink as die "Standaard"-spreker dit hardop lees en iemand anders luister. Selfs in Pretoria se Vaalpens-Afrikaans word ook maar ontron

Die eenheid van die reënboog: ’n Vredesentrum ten bate van transformasie

Johann Basson 2018-02-05 Mnr Grundling verwys tereg na drie vereistes vir die versoeningsfase en vredebou: 1) inklusiewe skuldbelydenis 2) inklusiewe vergifnis en 3) implementering van geregtigheid. ‘n Groot probleem in Suid-Afrika is dat vele Suid-Afrikaners nie vertroud is m

“Rassistiese identiteite”, meertaligheid en die toekoms van Afrikaanse skole

Sam 2018-02-05 Johannes Comestor – ek stem saam. Afrikaners moet begin ophou om vir meertaligheid te staan: anderstaliges moet dit self doen. As 'n Sepedi-spreker nie belangstel daarin om sy kinders in Sepedi onderrig te laat kry nie, is dit sy saak. Ek veg vir myself

“Rassistiese identiteite”, meertaligheid en die toekoms van Afrikaanse skole

Sam 2018-02-05 Ek stem saam met Johan Pretorius. Preek vir die onbekeerdes. Die problem is egter dat dit nie vir die ANC en EFF oor rasionale argumente oor moedertaalonderrig gaan nie, maar oor ideologie. Hulle WIL Suid-Afrika verengels omdat hulle 'n monochrome, swart

Juliana. Een vorstin in een mannenwereld deur Jolande Withuis: ’n lesersindruk

Michelle van de Velde 2018-02-05 Marius Coetzee het is prachtig ... jouw recensie in het mooiste Afrikaans! En ik zal het boek zeker vinden tijdens mijn volgende bezoek aan het koninkrijk.

Die Christelike godsdiens en die “ander”

F C Boot 2018-02-05 Beste Angus En net daar verf jy jouself in 'n hoek, want selfs die skakel kan net teruggaan tot op 'n punt en dan loop inligting dood. Die feit dat daar geen verdere inligting (bewyse) van die voorouer se bestaan is nie, kan mos nooit 'n bewys wees dat h

Graad 7-wiskundevraestel: kwartaal 1

LitNet 2018-02-05 Hallo Elise, hier is 'n skakel na al die vraestelle op LitNet: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Jy is welkom om enige van hierdie vraestelle gratis af te laai. Groete, Naomi Meyer,

Reaksie op Angus se lesing van 29 deser

Angus 2018-02-03 Jan, die krag van 'n taal lê in die mond van die sprekers, nie in parke, en staatskantore en op blikkies en verpakkings nie. Dis die wonder van enige taal; dit geld ook vir Afrikaans. Jy het gaan lê, nie die ander Afrikaanssprekendes nie.

Obituary: Stanley GM Ridge

Christine Anthonissen 2018-02-03 I had exactly the same thoughts, Annie - thank you Miki for such a beautifully articulated tribute.

Die pakkie

Amelia 2018-02-03 Sjoe! Absoluut asemrowend! Diep en dit laat mens baie mooi dink aan die lewe!

Uys Krige (1910–1987)

Annora 2018-02-03 Ek stem saam. Baie boeiende leesstof. Sy lewensverhaal is 'n roman op sy eie. En hier in 2018 bly baie oor van al die dinge, die goue seun en al sy sinne.

Graad 7-wiskundevraestel: kwartaal 1

Elise 2018-02-03 Kan ek asb wiskunde vrastelle kry vir gr 7 wiskunde .afr. eng.

Leeskringe in-en-om Pretoria:
2017-jaarprogramme

Wilma van den Heever 2018-02-03 Goeiemore. Ek sal graag wil aansluit by 'n boekklub. Ek woon in Wonderboom.

Waterkrisis ‒ ’n Mening in krisistyd: Die verantwoordelikhede (en verantwoordbaarheid) van die staat voortvloeiend uit die publieke-trusteeskap-beginsel

kla-kous 2018-02-03 "Dit is my mening dat publieke trusteeskap nié beteken dat die nasionale regering die “eienaar” van die land se water geword het en nou daarmee kan omgaan soos dit wil nie. " Met alle respek, wat bly oor van "eiendomsreg" op water na al die uitde

Obituary: Stanley GM Ridge

Charlyn Dyers 2018-02-03 A beautiful tribute to a remarkable man. He will be missed.

kakkerlakke, vismotte, vlooie, krieke, miere, termiete ...

cris 2018-02-02 Arms vol kakiebos in elke vertrek. Dit werk!

Waterkrisis ‒ ’n Mening in krisistyd: Die verantwoordelikhede (en verantwoordbaarheid) van die staat voortvloeiend uit die publieke-trusteeskap-beginsel

Handre Brand 2018-02-02 Dankie vir 'n uitstekende artikel vanuit 'n regsperspektief. Indien Artikel 3 van die NWW onder andere bepaal dat water beskikbaar gestel moet word "tot voordeel van alle mense" in Suid-Afrika behoort die bestuur van water juis op 'n meer geïntegreerde b

Skryfkompetisie: Liefde is ...

CH NelVenter 2018-02-02 Sal ook graag wil deelneem klink na pret!

Op soek na ’n boek

Richard van der Westhuizen 2018-02-02 Goeie dag. Ek is op soek na 2 boeke wat nie meer in druk is nie. Die eerste titel is : Honoris Crux Ons dapperes. Our Brave. Skrywer: At van Wyk. ISBN 0797100040. Die tweede boek is Cottage Furniture in South Africa. John Kench. ISBN 0-8677351-8

Juliana. Een vorstin in een mannenwereld deur Jolande Withuis: ’n lesersindruk

Naòmi Morgan 2018-02-02 Baie insiggewende resensie oor n koningshuis wat histories net so na aan ons is as die Britse een. Dankie vir die moeite, Marius!

Een interview met Dan Sleigh over Eilande

Piet Westra 2018-02-02 Ek deel Sleigh se belangstelling in en bewondering vir Grevenboek. As ek reg onthou het G ook 'n woordelys van Khoi/Nederlands opgestel waarvan helaas geen eksemplare bewaar gebly het nie.

Press release: Charges by SARS against South African author Jacques Pauw

Brent Wilkinson 2018-02-02 Dit is belaglik en demotiverend dat ons vryheid elke dag verminder in die naam van die wet wat geïnterpreteer word sodat die volk kan benadeel word ten gunste van kriminele individue. Wat my verbaas, is dat ons wet so vol gate geskryf is, dat ons hande

Obituary: Stanley GM Ridge

Andreas van Wyk 2018-02-02 Dankie. Stan was nie net 'n uomo universale nie, maar ook 'n gentleman.

Reaksie op Dirk se repliek van 30 deser

Jan Rap 2018-02-02 Beste Angus Ek haal my hoed af vir mense wat alles onder die loep neem; dit is die regte ding om te doen en ek sê vir jou bravo, hou so aan; dit hou mense op hulle tone. Terug na 'status quo' wat Latyn is vir die heersende toedrag van sake. Destyds, me
Top