Kommentaar

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 1

LitNet 2018-02-09 Dear Louise, at the moment we have mostly Afrikaans exam papers. But there are a few English papers in-between. Do have a look at this index of all the papers on LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Best wishes, Naomi Meyer

Darkest hour: ’n resensie

Barend van der Merwe 2018-02-09 Dankie. Gaan dit beslis kyk!

Antwoord vir Angus oor my hereksamen

Angus 2018-02-09 Beste Dirk, Ons moet maar ook geduldig met Jan wees; hy is andersins nogal 'n gawe ou. Groete, Angus

Reaksie op Angus se lesing van 29 deser

Angus 2018-02-09 Beste Jan, Wat vir 'n ding is 'n didiese entiteit? As ek sê Engels kan nie Afrikaans oorrompel nie omdat Afrikaans 'n sterk taal is, stel ek dit metafories of beter nog, allegories. As sprekers dan "gedienstig gaan lê het" dan moet daar tog 'n re

Akkordeonaanslag in Antwerpen

Marike 2018-02-09 Dankie!

Akkordeonaanslag in Antwerpen

Marike 2018-02-09 Bly jy het dit geniet!

Akkordeonaanslag in Antwerpen

Marike 2018-02-09 Dag, Ghislain! Bedankt voor uw opmerking. Het is leuk dat uw mijn waarnemingen kan bevestigen :-) We zijn zeer gelukkig hier, ik vind net de cultuurverschillen heel interessant!

Akkordeonaanslag in Antwerpen

Marike 2018-02-09 Dis lekker om van my dogter se naamgenoot te hoor! Ek hoop om so nou en dan iets in te stuur. Intussen kan jy ons ook volg op ons blog: https://leweinleuven.wordpress.com. My Elsa-Marié het hoeka onlangs'n tipiese tienerplasing gemaak ...

Reaksie op Angus se lesing van 29 deser

Angus 2018-02-09 Beste FC Boot, Jy ken nie jou eie taal nie. As iemand sê die Afrikaanse letterkunde bloei, Afrikaans bloei. die kunste bloei, die ekonomie bloei, het dit allermins iets met die vloei van bloed te make. Groete, Angus

Aantekeninge vir Jan se hereksamen in Afrikaans

Angus 2018-02-09 Beste FC Boot, Die spreekwoord sê 'n goeie begrip het 'n halwe woord nodig. In jou geval sal 'n duisend woorde jou nog begriploos laat ronddobber. Groete, Angus

Die Christelike godsdiens en die “ander”

F C Boot 2018-02-09 Beste Angus Uiteindelik begin jy by te kom. Daar hoef dus nie bewyse te wees dat my voorouers oor wie daar geen bewyse is werklik bestaan het nie, omdat my bestaan ’n bewys is dat hul bestaan het. Nous sê jy Jesus het geen nageslag nagelaat nie, wat

Orania, koeksisters en ek

Hannes 2018-02-09 Dit is fantasties om sulke wonderlike goed te hoor van ons geliefde gemeenskap. Bettina, jou woorde laat onse harte koeksisters klop.

’n Kanniedood-koerantman: ’n onderhoud met Hennie van Deventer

Chris Malan 2018-02-09 Die Internet is hier. Dis elektroniese media teen gedrukte media. Die twee is nie eers van dieselfde spesies nie. Gedrukte media staan geen kans nie. Dit is die harde werklikheid. Tegnologie het voortbeweeg. Moontlik onder die koerantwese se voete u

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Rian deur Rian van Heerden

Willie van Aswegen 2018-02-09 Rian se gemaklike TV-aanbiedinge gepaardgaande met stoute oë en ironiese glimlaggie en altyd spitsvondig, vind aanklank in hierdie uittreksel uit sy nuutste (eerste?) skryfwerk. Lekker loslitlees wat ontspanning waarborg.

Sê my, is julle twee susters? deur Hester van der Walt

Elthea schlesinger 2018-02-09 'n Wonderlike verhaal van hoop en vryheid en 'n pragtig gekerfde resensie.

Akkordeonaanslag in Antwerpen

Ghislain J.J. Duchâteau 2018-02-09 Voor mij is dat alles zo herkenbaar als Vlaming. Ik ken Aarschot, ik ken Antwerpen, ik ken de straatmuzikanten, ik ken de gauwte waarmee mensen door elkaar en langs elkaar heen lopen, ik ken de vermijding van oogcontact ... Met veel genoegen heb ik de te

Sê my, is julle twee susters? deur Hester van der Walt

Linda Zollner 2018-02-08 Ek moet in April boeke koop vir ons boekklub en ek prober altyd een of meer Afrikaanse boeke insluit. Ek het pas een gevind wat ek gaan koop! Dankie vir 'n uitstekende resensie.

’n Kanniedood-koerantman: ’n onderhoud met Hennie van Deventer

Ansie Lotriet Coetzee 2018-02-08 Groot bewondering vir Hennie van Deventer gehad: Hy was so gaaf om my gedurende Varsity vakansies as sg verslaggeefster (eintlik afkyker) By Beeld te akkommodeer. Geleenthede gehad om te sien hoe groot kanon-verslaggwers oa die Bos-oorlog hanteer, Max du

Sê my, is julle twee susters? deur Hester van der Walt

Pieter Strauss 2018-02-08 En dit is ook hoe jou resensie my laat voel het, Deborah. Dié boek gaan ek beslis aanskaf en lees.

Sinnelose argumente oor Afrikaans

Angus 2018-02-08 Jan, die uitspraak van Grammar is [‘græmə] of [‘græmər], hang af hoe Engels die Engelsman is. Ek tik sommer altyd maar [a] ipv [æ]. Om een of ander rede het my sleutelbord nie [æ], en ek is te lui om elke keer die hex-kode te tik. Die hex-kode i

Akkordeonaanslag in Antwerpen

Elsa-Marié van der Watt 2018-02-08 Ai, nou so lekker gekuier in België. Dankie. Kan ons meer verwag in 2018?

Een nieuwe dageraad breekt aan: over verliefdheid, relaties en seks in Zuid-Afrika

chris vermeulen 2018-02-08 Neh13:3 ...when they had heard the law they separated from Israel the mixed multitude Neh13:25 ...and smote certain of them, and plucked off their hair, and made them swear by God, saying,Ye shall not give your daughters unto their sons, nor take the

’n Kanniedood-koerantman: ’n onderhoud met Hennie van Deventer

Anton Lombard 2018-02-08 As'n ou skoolmaat van Hennie en inderdaad lid van sy eerste redaksie (Potch Volkskool se jaarblad) was dit vir my 'n riem onder die hart om die ou maat van ons te hoor praat oor sy loopbaan. Dit getuig van iemand wat met sy talente die regte rigting inges

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 1

Louise Graham 2018-02-08 Do you perhaps have the questions and answers in English please. Thank you.

Sê my, is julle twee susters? deur Hester van der Walt

trixie 2018-02-08 WOW - ek gaan verseker hierdie boek in die hande moet kry! Dankie!

Sê my, is julle twee susters? deur Hester van der Walt

Celesté 2018-02-08 'n Kosbare boek. Ek kon dit nie neersit nie.

Orania, koeksisters en ek

Riëtte Heslinga 2018-02-08 Bettina, ek lees graag jou rubrieke. Jy skryf so skerp as wat jy waarneem. ‘n Heerlike soet stukkie!

Kamfersdam

Nico M Ferreira 2018-02-08 Verkeerde foto: waar is die dam op die foto en watter rivier vloei ewe skielik verby Kimberley en Kamfersdam? Maar ek hou van jou "gedig". NicoF

Die Kaap van baie kerke

lynn benjamin 2018-02-08 WOW!'n antwoord op 'n vraag wat ek vir 'n paar dae het ... god het nou net toegelaat dat ek dit moes lees.

Aantekeninge vir Jan se hereksamen in Afrikaans

F C Boot 2018-02-08 Beste Angus Jy beaam net wat ek sê: "As die onderwyser se taalgebruik swak is,is die leerling se taalgebruik swak." Was jy Engeland toe om Engels te leer? Lekker dag.

Die onaantasbares deur Steve Hofmeyr: ’n resensie

Grindza 2018-02-08 Ek het so derde gelees van Hitman for Hire; Exposing South Africa’s Underworld deur Mark Shaw. Die Onaantasbares is die roman-weergawe! Ongelooflik.

Die onaantasbares deur Steve Hofmeyr: ’n resensie

Grindza 2018-02-08 Mmmmmmmmm, lekker!

Mag- en geweld-ondertone in drie gelowe

F C Boot 2018-02-08 Beste Hans Dalk moet jy moet jy meer as een vertaling lees. In die Boodskap sal jy bv lees in Gen 1 vers 26 – Toe het God gesê:" Ek wil 'n mens maak, 'n mens wat iets van My in hom het en selfs 'n bietjie soos Ek lyk. 27.God het toe die mens gemaak.

Reaksie op Angus se lesing van 29 deser

F C Boot 2018-02-08 Beste Angus 'n Goeie begryper het 'n halwe woord nodig. As ek saamstem met Jan en sê: “Afrikaans bloei” dan is dit soos bloed wat uitvloei. Afrikaanse woorde verlaat die Afrikaanse taal teen 'n verstommende spoed om deur Engelse woorde vervang te wo

Antwoord vir Angus oor my hereksamen

Dirk Rigter 2018-02-08 Beste Angus, Ek is bevrees Jan het dit toe nié gemaak in die hereksamen nie. Die rede? In plaas daarvan om jou vraestel te antwoord, het hy net met jou gestry. En die grammatika-ding kan hy net nie onder die knie kry nie. Groete Dirk

Boetiek-kroniek

Helene Dippenaar 2018-02-08 Het die storie SO geniet, aangesien ek ook al agter die toonbank saam met jou gestaan het en als kan "picture"! Hou aan skryf, liewe sussie. So trots op jou!

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

LitNet 2018-02-08 Hallo Leora, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle en memo's by. Groete, Naomi Meyer, i

Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda

LitNet 2018-02-08 Hallo Berendina, ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by, maar dis gewoonlik vraestelle wat deur kenners opgestel is of deur die Departement van Onderwys verskaf word en met toestemming geplaas word. Ons het dus nie noodwendig die vraestelle of me

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

Leora miller 2018-02-08 Hi ek stel belang in graad 5 wiskunde vraestelle

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2018-02-08 Hallo Lucille, die indeks hierso toon al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Top