Kommentaar

Oor Angus se taalles van 9 deser

Jan Rap 2018-02-14 Dankie, FC - ek's besig om daarna te kyk.

Slegte smaak

Hans Richardt 2018-02-14 Jou Tiens, pienk olifant van te veel mampoer?

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Joey 2018-02-14 Hi daar ek wil graag Ekonomiese toetse , vraestelle vir grd 11 en ook Ontwerp kan U help

Ysige liefde

Pieter 2018-02-14 Wow Trisa! Dit was nou werklik ysige en "Spinal moments" vir my ...Tog was daar ‘n hunkering na warm liefde en erkenning van menswees ... Sjoe! Dit was nou lekker lees. Jy het nie vir een oomblik my toegelaat om aan iets anders te dink nie. Tussen die

Reaksie op Angus se lesing van 29 deser

Jan Rap 2018-02-14 Beste Angus Daardie didiese moer fisiese wees - weet nie hoe ek dit regkry nie; dit is nie die eerste keer nie. Die rede vir "gedienstig gaan lê" is bloot slapgatgeit. Groetnis Jan Rap

Een interview met Dan Sleigh over Eilande

Ferdie le Roux 2018-02-13 Tog jammer dat Sleigh nie ‘n vervolg op sy boek 1795 skryf nie. 1795 het die vae geskiedenis van die eerste Engelse besetting van die Kaap as ‘n lewende werklikheid voorgestel en daardeur die leser in staat gestel om die tydperk intiem meelewend te er

Liefde is ... Inskrywings (VIII)

Mariaan Taljaard 2018-02-13 Dankie vir die geleentheid. My bydrae is gestuur.

Akkordeonaanslag in Antwerpen

Elsa-Marié van der Watt 2018-02-13 Ek geniet die Vannerwatts se stories. Julle almal het so ‘n heerlike, gemaklike skryfstyl. Julle neem my saam op reis en ek voel soos familie! Ek wil niks mis nie. Elsa-Marié, ek kan nie wag om saam met jou ‘n dik Belgiese wafel met sjokolade bedruip

Verdien ons dan nie almal die waarheid nie?

Renie Laage 2018-02-13 Dankie dat jy hieroor skryf. Dis noodsaaklik dat hierdie land se geskiedenis volledig geskryf en gehoor moet word.

Skryfkompetisie: Liefde is ...

Francois Meyer 2018-02-13 Baie dankie vir die geleentheid.

Gaan ons uiteindelik ’n/die Derde Afrikaanse Taalbeweging beleef?

Gerhard Scheepers 2018-02-13 Christiaan, ja-nee honger praat universeel. Op kindsbeen kon ek gelukkig twee tale optel maar het daarna tevergeefs 'n ander probeer myne maak. My taalhouer lyk my is klein. My hongerte lê seker elders. Ek het met twee kerke wie sopkombuise bedryf kontak

Gaan ons uiteindelik ’n/die Derde Afrikaanse Taalbeweging beleef?

Gerhard Scheepers 2018-02-13 Jennifer, ek stem oor die propaganda saam as jy praat van propaganda teen Afrikaans. Lees gerus die boekie Native Nostalgia van Jacob Dlamini. Die man win daarmee baie respek by my in. Hy praat nogal oa oor die daaglikse se betekenis. Ek verstaan nie hoe

Die heroes van Dag Zero

Sarie 2018-02-13 Gelukkig is Day Zero nou uitgestel na 4 Junie Dalk val daar n paar druppels voor daardie tyd.😀

Gaan ons uiteindelik ’n/die Derde Afrikaanse Taalbeweging beleef?

Gerhard Scheepers 2018-02-13 Ag gee my 'n volroomkamer laat my my drome veilig droom

Kuberkelder: Graad 8-toetsvraestel vir Afrikaans HT

LitNet 2018-02-13 Hallo Jean, hier is 'n indeks van vraestelle en memo's: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

LitNet 2018-02-13 Goeiedag, hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, ingedeel volgens graad: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. As daar 'n leser is wat enige riglyne kan verskaf soos wat hier versoek word, sal dit verwelko

Paaie van hoop deur Nadia Beukes: ’n onderhoud

Tilla Coetzee 2018-02-13 Ek soek meer inligting oor die optredes van die dinamiese dames vir 'n optrede by 'n oggendtee van 'n aftree-oord vir bejaardes.

Oor Angus se taalles van 9 deser

F C Boot 2018-02-13 Beste Jan JY mag dalk belangstel in https://scholarworks.montana.edu/xmlui/bitstream/handle/1/2541/WilcoxK04.pdf?sequence=1 DEFINING GRAMMAR: A CRITICAL PRIMER

Die Christelike godsdiens en die “ander”

F C Boot 2018-02-13 Angus Nou raak jy verspot. Jesus is nooit getroud nie en het dus geen nageslag nagelaat nie. Jy stry omdat jy eintlik 'n verleentheid in die gesprek geword het, net soos jy 'n verleentheid vir jouself geskep het oor die betekenis van die woord bloei. Di

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 6, intermediêre fase)

LitNet 2018-02-13 Hallo Bernice, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, ingedeel volgens graad: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dalk kan dit help om sommige van hierdie vraestelle uit te werk - jy kan dit gratis af

Sinnelose argumente oor Afrikaans

Angus 2018-02-13 Vir my is en was Shakespeare se dramas nog altyd Grieks! Ek het 'n B vir Engels gekry, wat bleddie moeilik beteken.

Kuberkelder: Graad 8-toetsvraestel vir Afrikaans HT

JEAN BARNARD 2018-02-13 ou vraestelle asb

Toegang vs taalregte: ’n ander ingesteldheid

Jan Rap 2018-02-13 A J Venter jy het gelyk - niemand ken meer iemand wat in die konsentrasiekampe was gedurende die Engelse oorlog nie. Ek hét egter iemand geken, my ouma; sy was 'n 14-jarige in een van daardie kampe (saam met haar ma en boetie - wat nie oorleef het nie).

Verdien ons dan nie almal die waarheid nie?

Jan Rap 2018-02-13 Ons Boere sit met min of meer dieselfde probleem - ons, en veral ons taal, word uitgeskuif en afgejak.

ʼn Taalles vir Jan: nog steeds sukkel hy met grammatika

Angus 2018-02-12 Beste FC Boot, Nou vra ek jou met trane in my nywie bloe aais, wat staan in jou aaanhaling wat ek nie alreeds herhaalde kere gesê het nie? En hoe bewys dit dat ek Jan nie reg verstaan nie? Natuurlik is Afrikaans besig om te verengels, dit betwis ek ni

Verdien ons dan nie almal die waarheid nie?

Carol 2018-02-12 I loved this piece! Ek is in Namibië, maar my voorouers van RSA, mens ken nie die hele geskiedenis nie. Sommer baie laat dink vandag. Keep on writing and keep on asking questions.☺

Die Christelike godsdiens en die “ander”

Angus 2018-02-12 Beste FC Boot, Hoe laat jou logika jou dan altyd so in die steek. Jou dooietakstorie is sommer twak. Ek soek nie na die kastige Jesus se voorouers en dooie takke nie, ek wil weet wie sy nageslag is. Wie is sy kinders, en hulle sal bewys dat hy bestaan he

Oor Angus se taalles van 9 deser

Angus 2018-02-12 Beste Jan, Dit spyt my dat ek linguistiese begrippe oor en oor verduidelik het. Ek het maar gedink jy stel belang in taalstudie, maar dat jy sekere begrippe nie mooi verstaan nie. Ek kan egter sien dat jy nie die nodige kennis, en die praktiese ondervind

Gaan ons uiteindelik ’n/die Derde Afrikaanse Taalbeweging beleef?

Dr. Christiaan Joubert 2018-02-12 Beste Gerhard Verskoon tog vir die gate in my koker; naaldwerk is nie so maklik as wat dit lyk nie. Afrikaanstaliges sal meer pragmaties moet omgaan met taalkwessies in ons land. Ofskoon die akademiese belangroepe `n waardevolle bydrae lewer tot die inst

Gaan ons uiteindelik ’n/die Derde Afrikaanse Taalbeweging beleef?

Hannes Deetlefs 2018-02-12 Jammer, maar ek moet dit herhaal: "My Fair Lady": Leer vir daardie arme blommeverkopertjie nie naaldwek nie, maar behoorlike Engels (en kultuur ...) en siedaar, sy sal in 'n ander wêreld leef. Haar vader egter bly "a common dustman" met vriende sonder "a

Sinnelose argumente oor Afrikaans

Hans Richardt 2018-02-12 Vir my was Shakespeare se verhale in grammatika geskryf ... Donners moeilik, ek het net E vir Engels gekry ...

Mag- en geweld-ondertone in drie gelowe

Hans Richardt 2018-02-12 In my King James en King James vertaling, word van Jesus Justus gepraat as afgevaardigde van Paulus se kerk in Kolossense 4 vers 11. Het jy dit al gelees, synde jy so graag bybelversies buite verband aanhaal?

Mag- en geweld-ondertone in drie gelowe

Hans Richardt 2018-02-12 FC BOOT bliksem weereens uit die bus uit. Neem Jesus se sweepvoorval by mark. Hy het met sweep die handelaars buite tempel geslaan, hul tafels omgegooi en hul negosieware beskadig. Nie juis die "sag soos lam-beeld" wat voorgehou word nie. Jesus was verbie

Siektes van 1890 se SA weer in die kollig in 2019 se SA

Raed-na-Gael 2018-02-12 Jy vergeet, dis die "settlers" wat daardie siektes in die 1800's aangebring het. Jy kan ook nie deesdae polities-onkorrek wil wees nie.

Akkordeonaanslag in Antwerpen

Alwyn van der Lith 2018-02-12 Marike, hoe kan enigeen jou vriendelike gesig miskyk of oogkontak vermy! Jy laat my aan 'n vriendinnetjie dink. Dieselfde vriendelike gesig en glimlag, net meer woeste krulle Ja, ek is 'n Suid-Afrikaner woonagtig in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal en oogkont

Huisgenoot as tydgenoot: ’n mediageskiedkundige kroniek van ’n tydskrif as “skrif” van sy tyd

wenesia sabatino 2018-02-12 Ek is op soek na ’n voorbladfoto met my pa en sy twee broers as kinders, waar hy sy broer se harekam. Pa dink dit was iewers in die laat 40's begin 50's. Hoe kan ek so copy kry? Twee van die drie lewe nog en sal dit graag weer wil sien.

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

P. Abrahams 2018-02-12 Is daar dan geen LO - vraestelle vir Graad 8 nie ? Soek net riglyne asb.

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 6, intermediêre fase)

bernice 2018-02-12 hi daar,ek het n dogter wat baie sukkel met haar wiskunde en ek wil haar graag help
Top