F C Boot2018-02-20Beste Angus
'n Poliseem is 'n woord met verskeie maar verwante betekenisse.
Dit gaan dus om die verwantskap en dit is wat jy miskyk. Gaan lees Jan Rap se kommentaar.
Wanneer ek dus praat van Afrikaans wat bloei, is dit in die sin dat Afrikaans besig
Angus2018-02-20Beste Jan,
Om nie daarvan beskuldig te word dat ek dinge herhaal nie, is my raad: gaan lees wat ek vir FC Boot geskryf het oor polisemie.
Groete,
Angus
soustannie2018-02-20Pragtige taaltjies en kulture. Mense eenvoudig leef hulle nog na aan die aarde. Mag hulle lank lewe. So uniek - eie aan daardie gewestes. So dankbaar daar is mense soos die skrywer en onderdhoudvoerder wat navorsing daaroor doen en ondersteun.
La chaim
soustannie2018-02-20Dit was 'n allerpragtige reeks. Ek het dit vasgenael gelees as kind. Tydloos ... en steeds relevant - menslike opoffering ter wille van vryheid.
Mfundo Daki2018-02-20This is interesting. I'm from Bizana even though I work and live in Gauteng. Maybe if you travel to Bizana, you might get more information.
soustannie2018-02-20Tyd dat die kerkgeboue kunsgalerye, teaters en balletvenues word – die al so is in sommige mega-vermaakkerke ... of tussenhuise om haweloses te help – die staan tog net leeg, maar mense wil iets aanbid... voor hulle op ’n ander vlak van bestaan kom
Jan Rap2018-02-19Angus, Afrikaans wat 'bloei' wat jy van praat, maw dat Afrikaans gedy, sal mens eerder die ww 'blom' gebruik. Die verstekbetekenis van 'bloei' hier is soos in ly, kwyn, doodgaan. Mens sal slegs uit die konteks kan sien dat jy met 'bloei' die bedoeling h
Colleen Murphy2018-02-19Hélène - I agree with everything you have stated in your remarkable book. I have an enormous interest in history as no-one seems to learn from all the dreadful mistakes made in the past. I am proudly South African - of mixed ancestry - Irish, Mauritian
Angus2018-02-19Beste Jan,
Dit maak nie aan my saak as iemand sy taal verruil vir ʼn ander taal nie. Ek kan buitendien nie die persoon voor die bors gryp en hom uitskel vir slapgattigheid nie. Al wat ek kan sê, is dat dit wel gebeur, en as ek werklik belang stel, sal e
Emwee Vorster2018-02-19Kyk Kobus, wat jy poog om te impliseer is goed en wel, dat Lukas Handelinge geskryf het en nie Paulus nie, jy gebruik die Bybel as bron. Terselfdetyd bewys jy ook dat vervalsing in die Bybel geplaas is, hoe die Bybel voorgee dat die outeur van Handelinge
Emwee Vorster2018-02-19Kobus jy beweer dat slegs jou "geleerdes" die onderwerp van ’n historiese Jesus bestudeer en dat niemand ander dieselfde dalk doen nie? Is jy bewus van Rigard Carrier, Dr Robert M Price, Fitzgerald, D.M. Murdock, en vele meer? Mense wat in detail onders
Angus2018-02-19Beste FC Boot,
Hoe meer jy oor 'bloei' skryf, hoe groter hang jou onkunde uit.
Die woord 'bloei' is polisemie, en dit beteken dat twee of meer verskillende woorde met verskillende oorsprong, toevallig dieselfde woordvorm het. "Bloei"= 'blossom', en 'blo
sonja2018-02-19hi, my seun is in graad 11 en het Tegniese Wiskunde en sukkel verskriklik met eksponente is daar dalk iets wat ek kan doen om hom te help, is daar vraestelle wat ek kan aflaai wat ek en hy kan saam uitwerk, die skool wil nie vraestelle gee wat hy kan uitw
LitNet2018-02-19Hallo Elna, hier is 'n artikel van verlede jaar wat jou dalk kan help: https://www.litnet.co.za/graad-12-afrikaans-voorgeskrewe-letterkunde/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2018-02-19Hallo Marietjie, ons vra kundiges om vraestelle vir ons op te stel, en op die oomblik is daar slegs wiskundevraestelle vir graad 4 beskikbaar. Ons beoog om die inhoud uit te brei as dit kan, en hou LitNet gerus dop vir verdere byvoegings in die toekoms. G
Emwee Vorster2018-02-19Kobus verstaan ek jou reg dat jy van mening is dat geleerdes wat bewys dat Jesus ’n fiktiewe karakter is, agnostici is?
Jy verwys in ’n absurde skrywe net na Christen-apologete en poog om jou skrywe daarmee te ondersteun. Dit sal nie werk nie!
Sarel Venter2018-02-18Hou die boekwinkels dop vir Waar rats die ribbok gaan... Briewe van Elsabe Steenberg wat binnekort by Naledi gaan verskyn, danksy befondsing deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns. Dit is 'n samestelling van briewe wat Elsabe Steenberg oor meer as 30
Lezanne2018-02-17Dit is presies hoe ek voel. Na 17 jaar in Nederland word ek steeds skeef aangekyk oor ek mense op straat groet. En oogkontak vermy is hier in ons "kikkerlandje" 'n olimpiese sport.
Mary Sadler2018-02-17Baie kinders kry 'n lewenslange weersin in lees as gevolg van voorgeskrewe boeke. Dit is teenproduktief, want 'n volk wat nie lees nie, verarm. Voorgeskrewe boeke moet myns insiens met meer sorg gekies word as wat huidig die geval lyk te wees, en die jeug
Mary Sadler2018-02-17Moet die doelstelling nie wees om leeslus aan te wakker eerder as dat "leerders deur die lees van sulke jeugromans afsluiting (katarsis) kan vind van hulle eie probleme of ten minste vaardighede kan aanleer om soortgelyke probleme te kan hanteer" nie? Hoe
F C Boot2018-02-17Beste Angus
Presies, dus was jou kommentaar verkeerd,van:
"Beste FC Boot, Jy ken nie jou eie taal nie. As iemand sê die Afrikaanse letterkunde bloei, Afrikaans bloei. die kunste bloei, die ekonomie bloei, het dit allermins iets met die vloei van bloe
Angus2018-02-17Beste FC Boot,
Dit is soos jy sê; as 'n baba/kleuter aan 'n taalstruktuur blootgestel word, sal hy ook so praat. Ouens soos ek praat dit nie goed nie. Ouens soos ek beskryf maar net wat in 'n taal aan die gebeur is. Buitendien, ouens soos ek en ouens s
Angus2018-02-17Beste FC Boot,
Wat die res van jou skrywe hier bo betref: Ek verstaan nie wat jy in paragraaf een skryf nie. Ek het nooit gesê Jesus het bestaan agv omstandigheidsgetuienis nie. Ek het ook nooit gesê mitiese figure is die skepping van my verbeelding ni
Solet Scheeres2018-02-17Dankie vir 'n interessante skrywe. Van watter universiteit in Nederland word hier gepraat? Waar ek skoolhou word leerlinge aangemoedig om alles te lees wat voorkom: ook vertaalde literatuur, wat so ongeveer alle tale op aarde insluit. Dit sluit boeke in v
Angus2018-02-17Beste FC Boot,
Wat die betekenis van die woord “bloei” betref, klop jy jou verniet op die skouer. Jy het net so 'n vae idee wat hier aangaan; dus sal ek jou maar vir die derde keer moet inlig. Miskien moet jy jou vrou vra om jou te help verstaan, wan
Jan Rap2018-02-17Beste Angus
Italiaans, Russies, Nama, Zoeloe ens is geen bedreiging vir Afrikaans nie. Engels is, net soos dit was vir die tale wat die Kelte gepraat het en uiteindelik het hulle hul tale verloor. Om 'n taal te versaak maak vir baie mense nie saak nie (k
Ansi Brits2018-02-16Baie dankie vir hierdie noodsaaklike en uiters belangrike artikel! Sonder tydgepasde analitiese denke en insig oor waarvandaan en waarheen Afrikaans op pad is, is ons anker- en koersloos.
As 'n Afrikaanse Kanadees is dit verblydend om net weer daaraan he
Elna Ackerman Kunz2018-02-16dagsê ek sou graag enige bykomende graad 12 letterkundige materiaal onder oor en oog wil kry.Baie dankie vir hierdie bespreking van die twee gedigte.Ek waardeer.