LitNet2018-02-22Hallo Ryno, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit kan jou hopelik help met toekomstige voorbereiding. Die vraestelle is ingedeel volgens graad. Groete, Naomi M
Anita Torlage2018-02-22Mag die Here hom seën dat ons werklik die hoop wat ons sien gebeur ook beleef. Nie soos die Boshof ANC-munisipaliteit nie hulle Eskom-rekening betaal nie. En nou sit die mense van die dorp wat elke maand hulle rekenings betaal sonder krag. En die mense w
Matthys Strydom2018-02-22As 'n oud-Ikey sê ek hoor-hoor.
Oor moedertaalonderrig: daar is nie daaroor te redeneer dat dit die ideaal is nie, ten minste tot matriek.
Maar Afrikaans het vele moedertale. Luister bietjie na die tale wat vandag se moeders (en veral toekomstige moede
Annora2018-02-22Dit klink of dit lekker gegaan het. Om te stap is eintlik baie lekker. En die beste van Cyril vir my is dat hy geweldig ondersteunend en empaties is vir die gay-gemeenskap.
Charl Adams2018-02-21Sampie was die klippie in elke Suid-Afrikaner se skoen. Hy't ons gewete aangeval en bestorm met die trots van 'n Don Quixote. Hy't ons laat ander pad kyk met verontwaardiging en skaamte. En vir wat?
Almal, myself inkluis, het 'n staaltjie of twee van die
Helize van Vuuren2018-02-21"Dat Afrikaans, wat eintlik ’n KhoeSantaal is, eers na 1875 die taal geword het wat sy vandag is, dat voor 1875 was die taal baie meer gekleurd (...)".
Ja, absoluut, Denver! In die kol ... en hoe min mense besef dit?
Afrikaans was eintlik nog glad nie
Herbert Raubenheimer2018-02-21Dankie. As seun van Molteno soek mens vertroosting vir krimping en verandering. Jy het sy woorde so pragtig gepoets . Hy leef. Steeds.
Marietha Els2018-02-21Ek is sommer bewoë oor hierdie gestap met ons president. VIVA mr President VIVA! Almal haal asem ... nou wag ons net vir reën om die Kaapse damme op te vul!
JC2018-02-21Dankie aan Hannes Deetlefs, jou kommentaar vind ek tog te komieklik, dierbaar en te oulik!
Professor Carstens, ons maak so hoor!
Te oordeel aan die elemente teenwoordig, is die nuutste Afrikaanse Taalbeweging volstoom aan die gang.
Daar is BAIE
Julia Kramer2018-02-21Deborah, allerlieflik is hierdie resensie. Gee vir my hernieude hoop vir tye met minder veoordeling. Hoop en liefde. Die grootste hiervan, is die liefde.
Angus2018-02-21Beste FC Boot,
Dis maar weer 'n saak vir die logika. Die feit dat daar sulke mense soos Christene is, en dat geskiedskrywers oor hulle skryf, is nie 'n bewys dat Jesus 'n historiese persoon is nie. Daar is miljoene volgelinge van Indiese gode; dis nie 'n
Angus2018-02-21Beste FC Boot en Jan,
Ek blaai hier deur SêNet en toevallig val my oog op my geskryf oor “bloei”. Ek het net die verkeerde terminologie gebruik, en wil hier ʼn regstelling maak.
Bloei = Eng Blossom, en bloei = Eng Bleed/blood, staan bekend as homon
Herbert Eley2018-02-20AANDAG:
Ons is 'n gesertifiseerde leningslener wat wêreldwyd gebaseer is. Ons het alle soorte lening, sowel persoonlike as verbandlening, aan mense oor die hele wêreld. Belangstellendes moet my kontak via: loanexpresslltd@gmail.com
groete
Herbert
Bets Smith2018-02-20Ai Izak, ek wens ek was ook daar iewers dat ek saam kon stap. Dis so lekker om jou nie meer dood te skaam vir jou leier nie. Mens sien sommer weer kans vir die lewe in ons pragtige land.
Angus2018-02-20Beste Emwee,
Miskien moet ek byvoeg dat FC Boot nou Jesus se kampvegter is hier op SêNet. Hy beweer dat die afwesigheid van bewysstukke juis 'n sterk bewys is van Jesus se historisiteit. Hy kan vir jou bladsye aanhalings uit die NT optower om sy stellin
Angus2018-02-20Beste Emwee Vorster,
Kobus de Klerk, het al drie jaar gelede Moedverloor se Vlakte toe getrek. Sedertdien het niemand ooit weer van hom gehoor nie.
Groete,
Angus
LitNet2018-02-20Hallo Elna, hier is 'n skakel na voorgeskrewe letterkundige materiaal van verlede jaar: https://www.litnet.co.za/graad-12-afrikaans-voorgeskrewe-letterkunde/. Dalk kan jy kyk of sommige van hierdie stukke nog vanjaar van toepassing is. Ons voeg weer later
LitNet2018-02-20Hallo Sonja, ek kan jou na die graad 11-afdeling van ons indeks van vraestelle op LitNet verwys: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Rol ondertoe; die vraestelle en memo's is ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nu
F C Boot2018-02-20Beste Angus
Eina, kyk hoe spartel jy nou in jou openingsparagraaf. Jy is verspot, eintlik betreurenswaardig wanneer jy die stelling maak: "As Josephus skryf oor Christene wat bestaan het, is dit nie 'n bewys dat Christus bestaan het nie."
Josephus skryf